Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oorvloed Guesthouse

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Oorvloed Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Tommie F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommie F

Absolutely wonderful.

It was great to leave the city and to enjoy travelling on gravel roads and seeing the fantastic work done by our farmers.

Arries L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arries L

Perfect for dogs.

What an amazing enclosed big yard, perfect for our 2 dogs. Loved the dirt road drive and the house has everything you might need and more, plus extra rechargeable lights and a gas stove for load shedding. Loved sitting outside at night watching the stars and the ferryboat ride a few km down the road was just such a bonus! Can't wait to return.

George A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
George A

Beste wegbreek met baie waarde vir geld.

Die diens is uitstekend indien daar iets benodig word. Die gastehuis is ruim en bied alles van wat verwag word en nog meer!

Oorvloed Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Ek is bly julle het lekker gekuier. Hoop julle kom gou weer.
Groete, Adele

Oorvloed Guesthouse
Melanie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V

Out of the way, peaceful accommodation.

We stayed over a long weekend and only saw a few vehicles driving down to the campsite. On the morning we left, the farm workers were going about their day. You have the whole house to yourself. Well equipped. Small farm pool to cool off in. Loads of birds in the garden. Ginger kitty came to visit every day.

Martha M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha M

Wonderlik! Lekker rustige plaas-atmosfeer!

Lieflike huis met alles wat jy nodig het!

Leatitia S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leatitia S

Die rustigheid, die plaasgevoel - net wat ons wou ervaar.

Adele het ons persoonlik kom verwelkom en was baie vriendelik en reg om vrae te antwoord oor die area. Alles wat jy nodig sou hê was in die huis (met ekstra basiese items soos koffie ens, en die beskuit was heerlik!) - alles was skoon en die vertrekke ruim! En die geen TV was 'n bonus! Die grondpad was glad nie sleg nie. Ons het baie lekker gekuier en ek sal die plek beslis aanbeveel vir diegene wat wil ontspan en rustig wil wees.

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Langs die N2, Karoolskraal Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab0652345ba52d32089efbc809c754e2c71cc2c503152b9c7e11a7229ae0f2e121321b5e4f69e12b41ad1a6773397e5a9a83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 8 mense 6 5 1 5 Off the N2 Karoolskraal Farm 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 14:00 -34.253745235942 20.53700390229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang