Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oorvloed Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Langs die N2, Karoolskraal Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Oorvloed Guesthouse is 40 km vanaf Swellendam op 'n werkende plaas langs die Breërivier geleë en bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf vir tot 8 mense.

Die ruim huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die 3 slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, 'n stort en 'n toilet. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook 'n ketel. Daar is binnebraaigeriewe en gaste kan hul eie hout saambring of vuurmaakhout kan op die plaas gekoop word.

Oorvloed Gastehuis is net 2,5 km vanaf die rivier vir visvang en swem.

Neem asseblief kennis dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms aangesien dit onderhewig is aan verandering.

Gratis WiFi, lugversorging in die sitkamer en 'n plonspoel gevul met bruin rivierwater is ook beskikbaar.

Die plaas is ongeveer 15 km vanaf die Malgas-veerboot, De Hoop-natuurreservaat, Potberg en Infanta.

Daar is baie besienswaardighede in die historiese dorp, insluitend die museum, restaurante, pottebakkery, bessieplase en meer. Marloth Park bied ook verskeie staproetes na pragtige watervalle. Daar is ook 'n paar bergfietsroetes in die pragtige omgewing beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Oorvloed Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die N2, Karoolskraal Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oorvloed Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Langs die N2, Karoolskraal Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab0652345ba52d32089efbc809c754e2c71cc2c503152b9c7e11a7229ae0f2e121321b5e4f69e12b41ad1a6773397e5a9a83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 8 mense 6 5 1 5 Off the N2 Karoolskraal Farm 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 14:00 -34.253745235942 20.53700390229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang