Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Op De Hoek Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Chrizell R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Gemaklik. Vreeslik lekker gebly, goeie klientediens. Netjies, skoon en goeie area met gemaklike beddens. Badwater is ongelukkig net louwarm water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
Op De Hoek Gastehuis
Dankie Chrizelle vir jou terugvoer. So jammer dat jy nie heerlike warm water gehad het nie. Waar die fout ingesluip het, volg ons op.

Frans S
1 nag
5.0
Mei 2024

Groot vertek, alles wat jy nodig het. Stil en rustig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het baie lekker gebly, baie rustig en die tuin is baie mooi. Ons het baie lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Netjies, veilig en vriendelike diens. Heerlik gebly en alles netjies met alles wat jy nodig het. Gasvrou baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen G
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Quiet, good location, clean. Our hosts were very friendly and welcoming. We had such a great stay and I would recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
Op De Hoek Gastehuis
Baie dankie vir jou terugvoer, Carmen. Dit bly vir ons 'n prioriteit om goeie diens aan ons gaste te lewer.

Johan M
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Vriendelike eienaars. Eienaars het my besonders tuis laat voel en uit hul pad gegaan om my verblyf 'n plesier te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
Op De Hoek Gastehuis
Baie dankie Johan Om gaste soos julle te huisves is altyd so n groot plesier

Phileen L
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Vriendelike welkom, goed toegeruste kamer wat elke dag skoongemaak is. Pragtige tuin om in uit te span en 'n koppie te geniet. Lekker om ketel en mikrogolf in die kamer te hê, maar sou dalk 'n bord en messegoed waardeer het om die warmgemaakte kossies in te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
Op De Hoek Gastehuis
Phileen dit was heerlik om jou as gas te hê As ons breekgoed en eetgerei verskaf word dit 'n selfsorgeenheid en moet ons ook geriewe verskaf om dit skoon te maak Ons is enige tyd bereid om te help as gaste daarvoor vra.

Gerrie G
1 nag
4.8
Okt 2023

Clean and affordable. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
Op De Hoek Gastehuis
Baie dankie vir die terugvoering, Gerrie.

Hein R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Baie goed, waarde vir geld. Baie gerieflik, mooi tuin en braai geriewe, goed toegerus, goeie area, goeie diens. Sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen A
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2023

Vriendelike diens en baie gasvry. Dalene was baie tegemoetkomend en gasvry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Dalene
Op De Hoek Gastehuis
Dankie vir jou terugvoer Heleen Dit was lekker om julle as gaste te ontvang

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 210
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Boshoff Straat, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE2YTcxNTY3LTg0N2EtNGU4NC05NTEwLTg5OGQ1ZjNlNDNlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 210 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 13 Boshoff Street Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.703699900864 28.394322419643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang