Op De Hoek Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Dalene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Chrizell R - Aug 2024
Algehele gradering
Gemaklik.
Op De Hoek Gastehuis se terugvoer
Dankie Chrizelle vir jou terugvoer. So jammer dat jy nie heerlike warm water gehad het nie. Waar die fout ingesluip het, volg ons op.
Frans S - Mei 2024
Algehele gradering
Groot vertek, alles wat jy nodig het. Stil en rustig.
Lisa P - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, baie rustig en die tuin is baie mooi.
Marina A - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies, veilig en vriendelike diens.
Carmen G - Nov 2023
Algehele gradering
Quiet, good location, clean.
Op De Hoek Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Carmen. Dit bly vir ons 'n prioriteit om goeie diens aan ons gaste te lewer.
Johan M - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelike eienaars.
Op De Hoek Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Johan Om gaste soos julle te huisves is altyd so n groot plesier
Phileen L - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike welkom, goed toegeruste kamer wat elke dag skoongemaak is. Pragtige tuin om in uit te span en 'n koppie te geniet.
Op De Hoek Gastehuis se terugvoer
Phileen dit was heerlik om jou as gas te hê
As ons breekgoed en eetgerei verskaf word dit 'n selfsorgeenheid en moet ons ook geriewe verskaf om dit skoon te maak Ons is enige tyd bereid om te help as gaste daarvoor vra.
Gerrie G - Okt 2023
Algehele gradering
Clean and affordable.
Op De Hoek Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Gerrie.
Hein R - Apr 2023
Algehele gradering
Baie goed, waarde vir geld.
Heleen A - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens en baie gasvry.
Op De Hoek Gastehuis se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Heleen Dit was lekker om julle as gaste te ontvang
Zethna D - Des 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing. Kappokies geniet.
Nadia B - Jul 2022
Algehele gradering
Rustigheid.
Op De Hoek Gastehuis se terugvoer
Altyd welkom.
Nic A - Jul 2021
Algehele gradering
Ons sal enige iemand aanbeveel om dit hul gastehuis van keuse te maak!
Op De Hoek Gastehuis se terugvoer
Nic, baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Dit motiveer ons om ten alle tye daar te wees vir ons gaste.
Hennie V - Okt 2021
Algehele gradering
Goeie, skoon en veilige oornagplek.
Anonieme gas - Nov 2021
Algehele gradering
Mari F - Nov 2015
Algehele gradering
Dit was die lekkerste wat ek nog ooit in 'n gastehuis gebly het!
Dirk L - Okt 2015
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs.
Lees meerAnri H - Sep 2015
Algehele gradering
'n Stukkie tuin van Eden.
Alicia L - Sep 2015
Algehele gradering
Lieflike gastehuis met wonderlike gasvryheid!
Charisma D - Aug 2015
Algehele gradering
It was fantastic, thank you very much!
Adri V - Aug 2015
Algehele gradering
Netjiese eenhede. Vriendelike eienaars. Bekostigbaar.
Renette M - Sep 2015
Algehele gradering
Netjiese dubbelbedkamer met TV, bad en stort.
Rina F - Nov 2015
Algehele gradering
Pragtig en netjies. Dis net jammer dat daar geen bottel water of koeldrank in yskas was nie.
Op De Hoek Gastehuis se terugvoer
Rina, baie dankie vir die terugvoer. Ongelukkig kan ek met die bekostigbare tarief nie nog gratis water en koeldrank ook in die yskas voorsien nie. Julle het wel by aankoms vir 'n koue bier gevra. Dit het ons wel gratis gegee omdat ons nie oor 'n dranklisensie beskik nie. Oor die ontbyt moet daar 'n misverstand wees want die pryse by LekkeSlaap word baie duidelik uiteengesit en julle het slegs vir oornag bespreek.
Groete
Dalene
Estelle D - Nov 2015
Algehele gradering
Uiters teleurstellend.
Op De Hoek Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Ek is baie jammer dat julle nie die water probleem aan ons garapporteer het sodat ons daaraan aandag kon geskenk nie.
Frances M - Nov 2020
Algehele gradering
Die vriendelikste gasvrou ooit.Die kamer was beeldskoon.
Andre V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker, rustig, gerieflik en vriendelike diens.
Lynette J - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik, net te kort kon bly.
Tineke W - Mrt 2019
Algehele gradering
Puik diens deur vriendelike mense.
Hendel C - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik in Nylstroom.
Juan-pierre V - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly,
Pieter D - Sep 2019
Algehele gradering
Baie mooi en rustig.
Martin M - Mei 2019
Algehele gradering
Vinnig en innig.
Alicia R - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Nelia J - Feb 2019
Algehele gradering
It has a cozy feelling.
Desire V - Feb 2019
Algehele gradering
Sal nie weer by Op De Hoek Gastehuis tuisgaan nie.
Op De Hoek Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit bly baie moeilik vir 'n eienaar van 'n gastehuis om onbepaalde ure, na ure, beskikbaar te wees en te wag vir gaste daarom is daar tel nommers beskikbaar by die deur wat geskakel kan word vir onmiddellike diens.
Water en krag is tans landswyd 'n probleem, tog probeer ons, ons gaste so min moontlik ontwrig deur in die geval van water oor te skakel na die boorgat en in die geval van kragonderbreking 'n goeie kragopwekker te gebruik.
Antonio C - Jan 2019
Algehele gradering
The room booked and paid for was not the room we got, not a great experience with a young boy.
Lees meerOp De Hoek Gastehuis se terugvoer
Goeiedag,
Die gaste het wel die gesinskamer bespreek, maar daar is tans 'n langtermyn huurder en ek het vir die gaste een vir die luukse villas op die golf estate aangebied, die eenheid het slegs waaiers maar lugreëling is werklik nie nodig nie. Die gas het bevestig dat die alternatief voldoende is. Die automatiese hek bied vir motors genoed tyd om deur te beweeg. Die gastehuis is oop tydens besigheidsure en inklok tye, gaste het toegang tot 'n mikrogolfoond en koffie en tee fasilitiete in die kamer, daar is ook 'n oop kuier stoep met braai fasiliteite.
Johan O - Nov 2018
Algehele gradering
Kamers is goed toegerus en gasvryheid het beïndruk.
Anna V - Sep 2018
Algehele gradering
Rustigheid.
Caren P - Sep 2018
Algehele gradering
Lieflik.
Monique W - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike diens en 'n rustige atmosfeer.
Johannes V - Jul 2018
Algehele gradering
Amazing.
Theunis B - Jan 2018
Algehele gradering
Wonderlike verblyf met soveel gasvryheid.
Leana H - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige omgewing en rustige atmosfeer.
Vera W - Mei 2018
Algehele gradering
Kliëntediens was tops en die verblyf baie netjies en smaakvol.
Esther V - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige tuin en stil omgewing.
Lees meerOp De Hoek Gastehuis se terugvoer
Ek het reeds telefonies verduidelik besware oor 'n reuk in die kamer is onverstaanbaar en ongeregverdig is. Daar was wel in die kamer deur die gaste gerook, wat nie toegelaat word nie. Ek glo een volle toiletrol vir drie persone vir een nag is genoeg.
Corrie P - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige tuine en omgewing, kamer goed toegerus.
Riana P - Apr 2017
Algehele gradering
Baie skoon, mooi en rustige verblyf.
Rianie O - Apr 2017
Algehele gradering
Was heerlik!
Janica O - Jan 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Dalena M - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie rustig en stil.
Marius A - Nov 2017
Algehele gradering
Gemaklik en netjies.
Inge H - Sep 2017
Algehele gradering
Baie rustig.
Danelle V - Apr 2017
Algehele gradering
Vriendelik en netjies.
Eltizie S - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik, netjies en ontspanne met 'n lekker bed en groot skadutuin.
Arista B - Aug 2016
Algehele gradering
Oornag verblyf op pad na die Krugerwildtuin.
Helenus K - Jul 2016
Algehele gradering
Sal weer hier wil bly.
Tarryn A - Jun 2016
Algehele gradering
Warm, cosy and hospitable, will certainly return!
Lees meerPetro D - Apr 2016
Algehele gradering
Dit was wonderlik en rustig.
Nic R - Jan 2016
Algehele gradering
Die netheid en gasvryheid is indrukwekkend.
Caren L - Apr 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Melissa P - Feb 2016
Algehele gradering
Lieflik en netjies!
Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Boshoff Straat, Modimolle, 0510, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang