Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Op De Hoek Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 63 resensies vir Op De Hoek Gastehuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Chrizell R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizell R

Gemaklik.

Vreeslik lekker gebly, goeie klientediens. Netjies, skoon en goeie area met gemaklike beddens. Badwater is ongelukkig net louwarm water.

Op De Hoek Gastehuis se terugvoer

Dankie Chrizelle vir jou terugvoer. So jammer dat jy nie heerlike warm water gehad het nie. Waar die fout ingesluip het, volg ons op.

Op De Hoek Gastehuis
Frans S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans S

Groot vertek, alles wat jy nodig het. Stil en rustig.

Sien sterre.

Lisa P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa P

Ons het baie lekker gebly, baie rustig en die tuin is baie mooi.

Ons het baie lekker gebly, baie dankie.

Marina A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina A

Netjies, veilig en vriendelike diens.

Heerlik gebly en alles netjies met alles wat jy nodig het. Gasvrou baie vriendelik.

Carmen G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen G

Quiet, good location, clean.

Our hosts were very friendly and welcoming. We had such a great stay and I would recommend it to anyone.

Op De Hoek Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Carmen. Dit bly vir ons 'n prioriteit om goeie diens aan ons gaste te lewer.

Op De Hoek Gastehuis
Johan M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Vriendelike eienaars.

Eienaars het my besonders tuis laat voel en uit hul pad gegaan om my verblyf 'n plesier te maak.

Op De Hoek Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Johan Om gaste soos julle te huisves is altyd so n groot plesier

Op De Hoek Gastehuis
Phileen L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phileen L

Vriendelike welkom, goed toegeruste kamer wat elke dag skoongemaak is. Pragtige tuin om in uit te span en 'n koppie te geniet.

Lekker om ketel en mikrogolf in die kamer te hê, maar sou dalk 'n bord en messegoed waardeer het om die warmgemaakte kossies in te geniet.

Op De Hoek Gastehuis se terugvoer

Phileen dit was heerlik om jou as gas te hê
As ons breekgoed en eetgerei verskaf word dit 'n selfsorgeenheid en moet ons ook geriewe verskaf om dit skoon te maak Ons is enige tyd bereid om te help as gaste daarvoor vra.

Op De Hoek Gastehuis
Gerrie G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie G

Clean and affordable.

See stars.

Op De Hoek Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Gerrie.

Op De Hoek Gastehuis
Hein R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hein R

Baie goed, waarde vir geld.

Baie gerieflik, mooi tuin en braai geriewe, goed toegerus, goeie area, goeie diens. Sal definitief weer hier bly.

Heleen A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen A

Vriendelike diens en baie gasvry.

Dalene was baie tegemoetkomend en gasvry.

Op De Hoek Gastehuis se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Heleen Dit was lekker om julle as gaste te ontvang

Op De Hoek Gastehuis
Zethna D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zethna D

Rustige omgewing. Kappokies geniet.

Ja, dankie. Het lekker geslaap.

Nadia B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B

Rustigheid.

BESTE DIENS! Ek en my dogter het dit so geniet, netjies, vriendelike personeel en eienaars, behulpsaam en soveel meer! Ons sien julle volgende jaar weer met die dans.

Op De Hoek Gastehuis se terugvoer

Altyd welkom.

Op De Hoek Gastehuis
Nic A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic A

Ons sal enige iemand aanbeveel om dit hul gastehuis van keuse te maak!

Ons was oorweldigend gasvry ontvang. Beide aandete en ontbyt was uitstaande. Die kwaliteit van die kamers is werklik vergelykbaar met verblyf oor die wêreld! Vir ons was dit BAIE besonder!

Op De Hoek Gastehuis se terugvoer

Nic, baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Dit motiveer ons om ten alle tye daar te wees vir ons gaste.

Op De Hoek Gastehuis
Hennie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Goeie, skoon en veilige oornagplek.

Die plek het als wat jy nodig het of wil hê soos lugreëling, TV, yskas en koffie/teemaakgeriewe.

Anonieme gas - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Frances M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frances M

Die vriendelikste gasvrou ooit.Die kamer was beeldskoon.

Ons het ongelukkig nie daar geëet nie, maar ons het baie lekker gebly. Sal dit definitief aanbeveel.

Andre V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Baie lekker, rustig, gerieflik en vriendelike diens.

Uitstekende ligging, pragtige tuin, vriendelike diens - behulpsaam sonder om inbreuk te maak. Die fasiliteite is netjies en skoon en daar is alles wat nodig is.

Lynette J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette J

Heerlik, net te kort kon bly.

Ongelooflike verblyf op golfbaan, met bokkies wat rondloop tussen die huise. Pragtig netjies en skoon, met ongelooflike gasvryheid.

Tineke W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tineke W

Puik diens deur vriendelike mense.

Pragtige plekkie in die bosveld, vriendelike mense, beslis 'n moet om ten minste een keer hier oor te bly.

Hendel C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendel C

Heerlik in Nylstroom.

Heerlik gebly in Dalene en William se gastehuis, die vriendelikste twee mense op aarde.

Juan-pierre V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan-pierre V

Baie lekker gebly,

Ons is baie vriendelik en gasvry ontvang. Die kamers is mooi skoon. Die gastehuis is naby aan alles. Ons het 'n rustige nagrus gehad. Dankie vir baie goeie diens en gasvryheid. Sal enige tyd in die toekoms weer daar oornag.

Pieter D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Baie mooi en rustig.

Vriendelike gashere, goeie ontbyt.

Martin M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin M

Vinnig en innig.

Die eienares van De Hoek is baie beleefd en agtermekaar. Sy doen moeite met buite provinsiale gaste. Baie dankie vir die wonderlike verblyf.

Alicia R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia R

Baie gemaklik.

Ons was in die dorp vir 'n troue so was dus baie kort by die gastehuis. Mens voel dadelik tuis, die tannie en oom laat mens baie gemaklik voel en gesels lekker. Die kamers is baie netjies en skoon en ons het baie lekker geslaap. Die tuin is ook pragtig en ons sou graag meer tyd daar wou spandeer. Daar is veilige parkering binne. Sal beslis weer oorslaap as ek in die dorp is.

Nelia J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nelia J

It has a cozy feelling.

The owners are extremely friendly.

Desire V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Desire V

Sal nie weer by Op De Hoek Gastehuis tuisgaan nie.

Met ons aankoms was die eienaar nie tuis nie, ons moes bel om te hoor wat gaan aan. Geen warm water nie, moes weer met eienaar gaan praat, waarop hy geantwoord het die geyser is afgeskakel en hy sal dit aanskakel. Ek voel die eienaar moet seker maak dat alles reg is voor sy gaste arriveer.

Op De Hoek Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit bly baie moeilik vir 'n eienaar van 'n gastehuis om onbepaalde ure, na ure, beskikbaar te wees en te wag vir gaste daarom is daar tel nommers beskikbaar by die deur wat geskakel kan word vir onmiddellike diens.
Water en krag is tans landswyd 'n probleem, tog probeer ons, ons gaste so min moontlik ontwrig deur in die geval van water oor te skakel na die boorgat en in die geval van kragonderbreking 'n goeie kragopwekker te gebruik.

Op De Hoek Gastehuis
Antonio C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Antonio C

The room booked and paid for was not the room we got, not a great experience with a young boy.

We booked and paid for in full for a family room which had two bedrooms with air-conditioning. I was traveling to a sports event with a 12 year old boy. We arrived at the 7 pm time we indicated on the booking and also indicated this time when we got a call from the guest house. We arrived to find we had to call the guest house to get people to come open up, first thing they tell us there is someone in the family room but they have a family room somewhere on a golf estate but it has no air-conditioning! So they lied about the room. In the middle of summer we were going to sleep in a room with no ai-conditioning in a very hot place and we got to drive somewhere else. We then got shown a very very small 2 bedroom unit with the offer of a second one for the boy, so thus we would be split up into 2 separate bedrooms, you must be joining in the violent South Africa of today we live in and the with fact that we need to get up at 4h30 am there was no way I was going to sleep in two completely different rooms apart away from the boy I am responsible for. I just took what was on offer. We were hungry and tired plus had an early start the next day, thus no use trying to find something else at the last minute. We had after all paid in advance. When we came back from supper I noticed we had no access to the guest house, just the outside and our room. Air-con in this room also worked very badly. Parking was tight and, believe it or not, you have 40 seconds to get your car out before the gate crashes your car! This was just plain rubbish, we paid for a room we never got, the attitude was an arrogant style with zero customer focus, and they got our money which for the room we got was way overpriced in a place like this. Never stay here again.

Op De Hoek Gastehuis se terugvoer

Goeiedag,

Die gaste het wel die gesinskamer bespreek, maar daar is tans 'n langtermyn huurder en ek het vir die gaste een vir die luukse villas op die golf estate aangebied, die eenheid het slegs waaiers maar lugreëling is werklik nie nodig nie. Die gas het bevestig dat die alternatief voldoende is. Die automatiese hek bied vir motors genoed tyd om deur te beweeg. Die gastehuis is oop tydens besigheidsure en inklok tye, gaste het toegang tot 'n mikrogolfoond en koffie en tee fasilitiete in die kamer, daar is ook 'n oop kuier stoep met braai fasiliteite.

Op De Hoek Gastehuis
Johan O - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Kamers is goed toegerus en gasvryheid het beïndruk.

Die gastehuis is sentraal geleë met goed toegeruste kamers. Die eienaars se gasvryheid het beïndruk. Ek sal ongetwyfeld weer daar oornag.

Anna V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V

Rustigheid.

Die eienaars is pragtige en vriendelike mense! Kamer was silwerskoon en baie mooi, mooiste tuin, voëllewe en rustigheid van die mooi tuin het ons verstom!

Caren P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren P

Lieflik.

As enkel persoon het ek welkom en baie veilig gevoel. Lieflike plek met 'n fantastiese atmosfeer en wonderlike decor. Beslis 'n weer besoek en aan te beveel vir enige een. Gesinne paartjies en enkel reisigers.

Monique W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique W

Baie netjies, vriendelike diens en 'n rustige atmosfeer.

Sien sterre.

Johannes V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V

Amazing.

Kan vir seker plek aanbeveel.

Theunis B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis B

Wonderlike verblyf met soveel gasvryheid.

Wonderlike verblyf en etes.

Leana H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana H

Pragtige omgewing en rustige atmosfeer.

Baie lekker gebly alhoewel hulle nie bewus was van ons koms nie. Alles netjies, maar beddegoed kan opgegradeer word en kraan in wasbak draai in rondte.

Vera W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vera W

Kliëntediens was tops en die verblyf baie netjies en smaakvol.

Sien sterre.

Esther V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Esther V

Pragtige tuin en stil omgewing.

Die verblyf was baie aangenaam, daar was net te min toiletpapier, ons was 3 dames met net 1 en 'n bietjie rol papier. Koffie is ook net 1 sakkie vir elk. Daar is ongelukkig 'n baie slegte reuk in die eenheid waarin ons geslaap het wat nogals steurend was. Die sleutel reëlings is baie onduidelik, met aankoms was daar niemand en ons moes bel en wag en niemand op perseel toe ons vertrek om sleutels te kan oorhandig nie. Maar die dame was darem vriendelik. Sal weer daar bly net nie in dieselfde eenheid nie a.g.v. reuk.

Op De Hoek Gastehuis se terugvoer

Ek het reeds telefonies verduidelik besware oor 'n reuk in die kamer is onverstaanbaar en ongeregverdig is. Daar was wel in die kamer deur die gaste gerook, wat nie toegelaat word nie. Ek glo een volle toiletrol vir drie persone vir een nag is genoeg.

Op De Hoek Gastehuis
Corrie P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie P

Pragtige tuine en omgewing, kamer goed toegerus.

Het verblyf by Op De Hoek Gastehuis baie geniet. Tuine was pragtig en goed versorg. Kamer was goed toegerus maar kort 'n bankie om tasse op neer te sit. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Goeie waarde vir geld.

Riana P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P

Baie skoon, mooi en rustige verblyf.

Vriendelike gasheer en gasvrou en baie netjiese opset. Ons eerste keer in Modimolle was 'n sukses vanweë ons goeie verblyf ervaring by Op de Hoek gastehuis.

Rianie O - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianie O

Was heerlik!

Mense is vriendelik en behulpsaam. Pragtige verblyf en ongelooflike mooi tuin!

Janica O - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janica O

Fantasties.

Wat 'n pragtige plek. Sal enige tyd weer daar oornag. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Gastehuis pragtig en silwerskoon.

Dalena M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dalena M

Baie rustig en stil.

Ek sal hierdie gastehuis verseker aanbeveel. Ons is met ope arms ontvang! Die eienaars laat mens baie tuis voel! Dit was baie stil en ons kon goed uitrus.

Marius A - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius A

Gemaklik en netjies.

Vriendelik en goed ontvang. Uitstekende kamer.

Inge H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Inge H

Baie rustig.

Pragtige plek, ruim, mooi badkamer, alles wat nodig is vir naweek, mense baie vriendelik, voel tuis.

Danelle V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danelle V

Vriendelik en netjies.

Lekker gebly en sal weer daar oornag.

Eltizie S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eltizie S

Dit was baie gerieflik, netjies en ontspanne met 'n lekker bed en groot skadutuin.

Ek sal dit aanbeveel. Die mense is baie vriendelik. Kamers is in outydse styl met vars gepoleerde houtvloere. Die groot agtertuin vol bome en tafels en stoeltjies is baie rustig om jou papierwerk te sit en doen of net 'n skemerkelkie te geniet na 'n harde dag se werk. Awesome plek.

Arista B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arista B

Oornag verblyf op pad na die Krugerwildtuin.

Ons was aangenaam verras deur die verblyf, vriendelikheid van die eienaars en veral die uitsig op en toegang tot die tuin vol voëls. Die kamer was ruim, goed ingerig met goeie beddegoed, DStv and koffie en tee. Ons sal definitief weer in die toekoms van die verblyf gebruik maak.

Helenus K - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helenus K

Sal weer hier wil bly.

Baie netjiese eenhede, pragtige tuin om in te sit en ontspan. Lugversorging help baie, winter en somer. Baie vriendelike gashere. Uitstekende waarde vir geld.

Tarryn A - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn A

Warm, cosy and hospitable, will certainly return!

Pictures don't do it any justice, really beautiful and tastefully finished, highly recommended. The hosts greeted us on arrival like old friends, nothing was too much trouble. We were truly spoilt, the rooms are beautiful and spotless with all amenities, including home made biscuits and hot coffee on arrival. We would highly recommend a stay here, the pictures online are not nearly as beautiful as the destination.

Petro D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D

Dit was wonderlik en rustig.

Die eienaars is baie vriendelik en baie behulpsaam. Die omgewing sowel as die kamers is netjies en skoon. Ek sal enige tyd weer daar gaan oorslaap.

Nic R - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic R

Die netheid en gasvryheid is indrukwekkend.

Sal definitief weer daar gaan kuier.

Caren L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caren L

Baie aangenaam.

Gasvry en vriendelik ontvang.

Melissa P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa P

Lieflik en netjies!

Ek en my man het ons aand by die gastehuis vreeslik geniet. Dit was so mooi en netjies en die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Mari F - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari F

Dit was die lekkerste wat ek nog ooit in 'n gastehuis gebly het!

Die eienaars van Op De Hoek Gastehuis het my soos familie laat voel en was die toonbeeld van gasvryheid en vriendelikheid. Ek sal beslis weer van hulle gebruik maak as ek die area moet besoek.

Dirk L - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L

Baie vriendelike ontvangs.

Ons het net een aand oorgeslaap aangesien ons familie na 'n troue toe geneem het. Ons was baie vriendelik ontvang deur William en Dalene. Ons is dadelik 'n koppie koffie aangebied. Omdat ons die eerste gaste van die aand was, kon ons kies watter kamer ons wou hê. Later die middag is ons verras met 'n koppie tee en koekies op die stoep. Hierdie is twee aangename mense wat uit hulle pad gaan om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak. Ek sal definitief Op De Hoek-gastehuis aanbeveel.

Anri H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri H

'n Stukkie tuin van Eden.

Wat 'n wonderlike juweel in Nylstroom! Die tuin is pragtig en verskaf ure se genot en vrede. Die gasheer en -vrou het ons met ope arms ontvang en het met hul hartlikheid en gasvryheid ons dadelik tuis laat voel. Sal beslis weer by tannie Dalene en oom William gaan kuier.

Alicia L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia L

Lieflike gastehuis met wonderlike gasvryheid!

Sien asb. die sterre.

Charisma D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charisma D

It was fantastic, thank you very much!

Can't wait to stay there again. Brilliant!

Adri V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Netjiese eenhede. Vriendelike eienaars. Bekostigbaar.

Ek het al by twee geleenthede by Op De Hoek oorgeslaap. Beide kere was die kamers netjies en skoon. Linne en handdoeke van goeie gehalte. Geen tekort aan enige iets wat ek nodig gehad het nie.

Renette M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renette M

Netjiese dubbelbedkamer met TV, bad en stort.

Baie netjies en gemaklik. Eienaars was by gasvry en hulpvaardig. Voldoen aan al ons behoeftes vir 'n gastehuis.

Rina F - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rina F

Pragtig en netjies. Dis net jammer dat daar geen bottel water of koeldrank in yskas was nie.

Die eienaars was baie gasvry. Die kamer was pragtig skoon en die tuin asemrowend. Jammer daar nie ontbyt ingesluit is nie, sou graag in die tuin wou sit en geniet. Daar is wel 'n yskas in die kamer, maar sou gerieflik gewees het as daar water en koeldrank beskikbaar was. Ons moes dorp toe ry om kry laataand.

Op De Hoek Gastehuis se terugvoer

Rina, baie dankie vir die terugvoer. Ongelukkig kan ek met die bekostigbare tarief nie nog gratis water en koeldrank ook in die yskas voorsien nie. Julle het wel by aankoms vir 'n koue bier gevra. Dit het ons wel gratis gegee omdat ons nie oor 'n dranklisensie beskik nie. Oor die ontbyt moet daar 'n misverstand wees want die pryse by LekkeSlaap word baie duidelik uiteengesit en julle het slegs vir oornag bespreek.
Groete
Dalene

Op De Hoek Gastehuis
Estelle D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Estelle D

Uiters teleurstellend.

Geen water was beskikbaar, nie eens drinkwater, toiletgebruik, maar ons moes die volle bedrag betaal vir verblyf.

Op De Hoek Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Ek is baie jammer dat julle nie die water probleem aan ons garapporteer het sodat ons daaraan aandag kon geskenk nie.

Op De Hoek Gastehuis
Vanaf
Vanaf R1 210
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Boshoff Straat, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE2YTcxNTY3LTg0N2EtNGU4NC05NTEwLTg5OGQ1ZjNlNDNlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 210 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 13 Boshoff Street Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.703699900864 28.394322419643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang