Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Op De Hoek Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Boshoff Straat, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Vanaf R1 210 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Op De Hoek Gastehuis is in Modemolle en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers of sakereisigers.

Die gastehuis het 4 slaapkamers waarvan 2 met dubbelbeddens en 2 met 2 driekwartbeddens ingerig is.

Die gesins-eenheid het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie het 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Daar is ook lugversorging.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer, DStv, lugversorging, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers is gerieflik ingerig en alle beddegoed en handdoeke word voorsien.

Gaste ontvang 'n afstandbeheer vir die hek sodat hulle veilig kan inkom en parkeer. Daar is 'n pragtige tuin en braai op die stoep waarvan gaste gebruik kan maak.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Chrizell R
Gesin met tieners
5.0
Gemaklik. Vreeslik lekker gebly, goeie klientediens. Netjies, skoon en goeie area met gemaklike beddens. Badwater is ongelukkig net louwarm water.
Aug 2024
Frans S
5.0
Groot vertek, alles wat jy nodig het. Stil en rustig. Sien sterre.
May 2024
Lisa P
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly, baie rustig en die tuin is baie mooi. Ons het baie lekker gebly, baie dankie.
Mar 2024
Marina A
Gesin met tieners
5.0
Netjies, veilig en vriendelike diens. Heerlik gebly en alles netjies met alles wat jy nodig het. Gasvrou baie vriendelik.
Jan 2024
Carmen G
Saam met vriende
5.0
Quiet, good location, clean. Our hosts were very friendly and welcoming. We had such a great stay and I would recommend it to anyone.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 13 Boshoff Straat, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Op De Hoek Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 210
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 210
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Boshoff Straat, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE2YTcxNTY3LTg0N2EtNGU4NC05NTEwLTg5OGQ1ZjNlNDNlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 210 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 13 Boshoff Street Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.703699900864 28.394322419643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang