Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Op die Strand

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helene Steyn-rylaan 8, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Op die Strand is 'n lieflike dubbelverdieping-vakansiehuis aan die strand in die lieflike kusdorpie Stillbaai. Hierdie selfsorghuis bied gerieflike slaapplek vir tot 7 gaste, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Op die grondvloer is 'n slaapkamer ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Op die boonste verdieping is 'n tweede slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed en die vierde het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike rusbanke, 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek en 'n kombuis. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, broodrooster, eetgerei en breekware.

Die huis beskik oor 'n onderdakstoep met 'n braai-area wat perfek is vir vermaak.

Bring jou kajak, roeiboot, vlieër of branderplank saam en geniet die direkte toegang tot die strand. Die dorpie, Stilbaai, is op die oewer van die Goukourivier wat ongeveer 15 km strek. Weerskante van die riviermond in die see bied veilige strande. Die dorp is baie gewild vir visvang, swem, seil, vlieërbranderry, kanovaart, fietsry en vele meer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Op die Strand
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Fredrika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Helene Steyn-rylaan 8, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Op die Strand het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helene Steyn-rylaan 8, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cb0c7cede7ba34568637f16354f9fcbc72c762c056dcc2ff25a41e6a04366529f7b50624dc532d507292c10aa5c294c290e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 7 mense 1 5 1 4 8 Helene Steyn Drive Still Bay East 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.369302722172 21.439229860739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang