Op Die Wal
Beskrywing
Die ateljee-chalet het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met ’n mini-oond met tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Gaste moet hul eie handdoeke, toiletpapier en skottelgoedseep saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers met storte en 'n kombuis. Daar is 4 slaapkamers wat gemeubileer is met 2 enkelbeddens asook 1 slaapkamer wat gemeubileer is met 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die eenheid lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die rivier. Gaste kan gebruik maak van die aparte ablusieblok met storte, toilette en wasbakke. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel en yskas.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg met ablusiegeriewe.
Huisreëls
Gaste moet hul eie handdoeke, toiletpapier en skottelgoedseep saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet beskik oor 4 slaapkamers, 'n sitarea, 1 badkamer en 'n kombuis. 2 slaapkamers is ingerig met 3 enkelbeddens en die oorblywende 2 is ingerig met 'n stapelbed en 'n enkelbed elk. Die kombuis is toegerus met 'n mini-oond met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, breekware en eetgerei. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die chalet lei ook na 'n balkon met uitsigte oor die rivier. Die sitarea het 'n TV met DStv-kanale en lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Gaste moet hul eie handdoeke, toiletpapier en skottelgoedseep saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die Hoekstraat, Erf B13 en B14, Bloemhof, 2660, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang