Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Op Die Wal

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Anien D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Rustige en pragtige plek vir visvang en ontspanning. Mooi uitsig, rustig en ruim. Aircon baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Gatskop lekker en afkoel in die swembad was tops na 'n baie warm dag. Verblyf was bitter lekker en die eenheid was tops. Alles naby en gerieflik. Vriende en kinders is almal baie bly en gelukkig gewees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Lekker baie rustig het dit geniet sal weer kom. Ek het lekker gebly, dankie. Daar is klein foutjies wat reggemaak kan word, soos die stortkraan wat lek en die toilet wat water lek, maar die lugversorger maak op vir al die foute.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
1 nag
3.8
Apr 2024

Gemaklike, baie basiese verblyf met 'n pragtige uitsig. Bietjie aandag nodig. Basiese geriewe. Pragtige uitsig. Kan doen met bietjie opknapping, bv. uit 4 kragsokke werk 3 nie. Water van die stort het van êrens erg op die vloer in die hoofvertrek gelek en daar was nie 'n mop om die groot plas water op te vee nie. Geen toiletpapier nie, so bring jou eie. Vriendelike gasheer.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Emily M
1 nag Saam met vriende
3.2
Apr 2024

Great location. Needs attention. No one to meet us. The owner's phone is off. The floor is dirty. There is no bulb in the bathroom light, minimal crockery, and cutlery. The plugs are not working in the kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sohna V
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Mrt 2024

Als behalwe die geld werd. Spinnerakke oral, 2 storte net 1 werk, lek water, stortkop kan nie beweeg nie, ander stort het nie kraan of kop nie, yskas lek water, deur kan nie toe nie a.g.v. stukkende yskasrakkies, stukkende broodmes (Lw. Enigste groot mes), net 1 langglas, Gehawende eierpan met stukkende handvatsel, gehawende opskeplepel, geroes en gebrand. Geen diep bakke, geen blikoopmaker.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Marcel E
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Des 2023

Nie die geld werd nie. Nie wat verwag was nie. Beddens was baie ongemaklik. Moes self kerse voorsien vir loadshedding.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Mei 2023

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Martin B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Ek self het nie daar geslaap nie maar my vrou sê dit was wonderlik. Ons het ook net die een aand daar geslaap. Hulle het die dam se sluise oopgemaak en ons moes toe ontruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle S
Kort verblyf
4.4
Mrt 2022

Rustig. Dit was lekker rustig en ons het 28 visse in 1 en 'n half dag gevang.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Lukas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Hoekstraat, Erf B13 en B14, Bloemhof, 2660, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzikzRxW9lH4SmhU2zsIXmZBhYTZteAKqfqQwDYIFoSd8fXVdn3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 29 5 1 4 Die Hoek Street Erf B13 and B14 Bloemhof 2660 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.659893 25.6128448

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang