Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Op Eie Houtjie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Rene S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Een van ons beste vakansies ooit! Kan beslis aanbeveel! Alles net puik! As ek 10 sterre kon gee, sou ek! Woonstel met asemrowende uitsig, skoon, netjies en toegerus met alles en nog meer wat jy nodig het. Baie, baie dankie vir julle wonderlike gasvryheid, onverbeterlike kommunikasie en die uitstappie na die mooiste uitsig oor Jongensfontein!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rochelle
Op Eie Houtjie
Middag Rene. Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons het jou baie geniet. Pragtige natuur liefhebber. Netjiese en stil huurder. Sal jou beslis aanbeveel en baie graag weer in toekoms huisves. Wynand en Rochelle

Raymond H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Die wegbreek was baie lekker gewees. Dit was lekker stil en die mooi uitsig oor die see. Ons as 'n groep van 6 het 'n wonderlike naweek gehad. Ons het baie lekker gebly. Die seesig is vreeslik lekker gewees. My siel het die stilte baie geniet. Sal enige tyd weer terug wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Idyllic. Gracious hosts were the most welcoming we have experienced, and the 180° view of the sea was idyllic. The place to go for a peaceful rest or long walks on the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Weekend to remember! What a fantastic weekend, no one wanted to go home. The best view, spacious and so accommodating. Thank you for a weekend that my family will remember forever!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danica V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Lieflike blyplek, meer as ten volle toegerus. Veilig, rustige omgewing! Heerlik gekuier! Baie netjiese, skoon verblyf en professionele gasheer- en vrou. Wens net ons kon langer bly! Op Eie Houtjie is werklik 'n juweel van 'n blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surine B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Vriendelik, skoon, uitstekende ligging en tydens beurtkrag. Eienaars uit hul pad gegaan om ons te ontvang. Als was so gerieflik van slaapkamers, kombuis, braaiarea. Nooit gesukkel tydens loadshedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rochelle
Op Eie Houtjie
Goeiedag Surine, bly jul het Op Eie Houtjie geniet. Julle is baie welkom. Rochelle

Lesinda V
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Lieflike plekkie! Wonderlike ligging. Ons het verskriklik lekker gebly. Ons was wonderlik ontvang en die plekkie is die perfekte ligging. Huis is toegerus met alles waaraan jy kan dink. Sal defnitief vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Lovely stay. Great hosts. Wynand and Rochelle were very welcoming and their attention to detail was great. Very well appointed and fabulous views. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2023

Was baie vriendelik ontvang. Eenheid was baie netjies en het aan al my vereistes voldoen en uitsig is asemrowend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marinette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Ons verblyf in Op Eie Houtjie was heerlik! Dankie, Rochelle en Wynand! Julle het 'n pragtige plek! Die gastehuis is op die boonste vlak en het 'n asemrowende uitsig oor die see vanuit die sitkamer, eetkamer en twee van die die drie slaapkamers. Dis 'n goedtoegeruste huis met alle geriewe en 'n groot balkon met braaigeriewe en 'n 180 grade see-uitsig. Die binnebraai is gerieflik vir winderige aande. Die tweede badkamer is buite die huis, met die trappe af, maar is 'n gerieflike bonus omdat dit 'n lekker groot stort het. Rochelle en Wynand is 'n fantastiese gasheer en gasvrou wat uit hulle pad gegaan het om ons verblyf aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rochelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daytoniaweg 81, Jongensfontein, Groot Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0feeb38af1e33957a17cff8e15f6fab9d3e67c0144ce6136c774d36053ef240ec54dc570bbc8fdcf16add0565375f62f6aef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 6 mense 31 5 1 5 81 Daytona Road Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.420542365963 21.349534079129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang