Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Op Eie Houtjie

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daytoniaweg 81, Jongensfontein, Groot Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Op Eie Houtjie is aan die seefront en bied gaste die ervaring van 'n leeftyd. Die verblyf spog met 'n onbelemmerde 180-grade-uitsig oor die pragtige see.

Daar is plek vir 6 gaste en die verblyf beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad en die toilet is apart. Daar is nog 'n badkamer op die onderste verdieping met 'n stort, toilet en wasbak. Die verblyf het sonkrag en gas en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Daar is 'n TV met volledige DStv-kanale en WiFi. Die binne- en buitebraai-areas is perfek vir 'n lekker braai. Die boonste verdieping dien as 'n selfsorgwoonstel. Daar is 'n privaat ingang en parkeerplek, asook 'n motorhuis met afstandbeheer. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Vir diegene wat die plaaslike omgewing wil verken, is Op Eie Houtjie gerieflik naby verskeie besienswaardighede en doendinge geleë. Gaste kan die nabygeleë staproetes verken of watersport by die strand geniet. Die eiendom is ook binne maklike bereik van plaaslike restaurante en winkels, wat gaste 'n voorsmakie van die plaaslike kultuur bied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir Op Eie Houtjie
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rochelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Daytoniaweg 81, Jongensfontein, Groot Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Op Eie Houtjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daytoniaweg 81, Jongensfontein, Groot Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0feeb38af1e33957a17cff8e15f6fab9d3e67c0144ce6136c774d36053ef240ec54dc570bbc8fdcf16add0565375f62f6aef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 6 mense 31 5 1 5 81 Daytona Road Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.420542365963 21.349534079129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang