Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Op Sy Kop

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Padrao-straat 11, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 030 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Op Sy Kop is 'n bekoorlike huis in Langebaan en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van die hoofstrand, restaurante, winkels en Sunny Park. Hierdie huis is 'n ideale opsie vir 'n gesin wat op soek is na 'n vakansie-toevlugsoord.

Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 8 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde en vierde slaapkamers elk met 2 enkelbeddens ingerig is. Die gastebadkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n kaggel, 'n TV en gemaklike rusbanke. Die huis het ook 'n vermaakkamer met 'n pooltafel, 'n ingeboude braai, 'n etenstafel en oorgenoeg sitplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 202

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Padrao-straat 11, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 030
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 030
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Padrao-straat 11, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e601e708ef3f90c4dc487d794b60e5da39aea01d880f758496645eb0932945b3031e3bb715b406279ae2eb8af6919e2a57f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 030 per nag (plek vir 8) 11 Padrao Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0901078 18.0368089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang