Op Sy Kop
Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5. Geldig vir verblyf vanaf 10 Des 2024 tot 15 Jan 2025.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Padrao-straat 11, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R3 380 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Op Sy Kop is 'n bekoorlike huis in Langebaan en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van die hoofstrand, restaurante, winkels en Sunny Park. Hierdie huis is 'n ideale opsie vir 'n gesin wat 'n vakansie-toevlugsoord soek.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers, en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde en vierde slaapkamer elk 2 enkelbeddens het. Die gastebadkamer het 'n bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n kaggel, 'n TV en gemaklike rusbanke. Die huis het ook 'n kuierarea met 'n pooltafel, 'n ingeboude braai, 'n etenstafel en oorgenoeg sitplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 216
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Padrao-straat 11, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Padrao-straat 11, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang