Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Opal Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Opal-weg 14, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Opal Cottage is 'n lieflike tuinkothuis met 'n aparte ingang vanaf die eienaar se huis wat in die hartjie van die pragtige woonbuurt San Michel, Noordhoek geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n paartjie of 'n alleenreisiger wat op soek is na 'n stil en vreedsame vakansiewegbreek.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met 2 badkamers. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat toegerus is met kraakvars wit linne. 'n Stort is beskikbaar in die eerste badkamer, terwyl die tweede badkamer 'n stort-oor-bad het.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n draagbare lugversorging en 'n platskerm-TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n lieflike tuinruimte met buitesitplek en 'n Weber-braai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Daar is 'n hele paar doendinge in Noordhoek soos om die Cape Point Vineyards en die Noordhoek Farm Village te besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet met bidet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Opal-weg 14, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Opal-weg 14, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ce8cc3380041e4ef92f92dbb00d35676b9967fe6ccf48302f645408b81acbb4054e30269d9a4a8e760d54589c8fbea70276?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 14 Opal Way Noordhoek 7979 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1040133 18.3925322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang