Opi Oewer Camping & Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Tonie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker skoon, mooi, goed toegerus in die natuur.
Opi Oewer Camping & Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die uitsonderlike terugvoering! Hoop ons sien binnekort weer. Mariska
Annemien V - Des 2023
Algehele gradering
Vyfster vir gasvryheid!
Timothy D - Des 2023
Algehele gradering
Gorgeous and calming.
David V - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige oasis in die natuurskoon.
Tiffany I - Mei 2023
Algehele gradering
Beautiful view and well looked after site.
Pauline P - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig.
Opi Oewer Camping & Accommodation se terugvoer
Pauline, baie dankie vir jou resensie. Baie bly julle het dit geniet.
Ja, spasie vir 'n voertuig langs jou tent is maar beperk.
Hoop ons sien mekaar in die toekoms. Mooi loop
Lloyd P - Des 2022
Algehele gradering
Friendly, amazing people.
Pierre L - Okt 2022
Algehele gradering
Most accommodating, hospitable and friendly hosts ever! Loved our stay-over!
Opi Oewer Camping & Accommodation se terugvoer
Baie dankie Pierre, vir jou ondersteuning. Julle was sulke maklike en rustige gaste. Hoop ons sien sommer binnekort.
Groete
Francois en Mariska
Johan G - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig met 'n pragtige uitsig.
Opi Oewer Camping & Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering en ondersteuning Johan. Ek glo die advertensie noem die eenheid 'n losstaande eenheid en nie selfsorg eenheid nie. Ons sal seker maak dit is korrek gelaai. Jammer oor die yskassie wat klaar geraak het en die gesukkel met die geyser toe julle hier was. Ek het die yskas alreeds vervang met n nuwe een.
Liza V - Des 2021
Algehele gradering
Brilliant place to stay.
Elmarie B - Des 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gekamp, gelukkig was ons die enigste gaste wat daar gekamp het.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 38 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R327, Buffelfontein Plaas, Van Wyksdorp, 6690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang