Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Opi Oewer Camping & Accommodation

Kampeer/karavaan

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Tonie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Lekker skoon, mooi, goed toegerus in die natuur. Ons het heerlik gekuier. Die badkamers en gemeenskaplike kombuis is bo verwagting toegerus met alles wat nodig is. Selfs 'n honesty bar. Staanplekke mooi gelyk met pragtige uitsig. Ontvangs deur Francois (eienaar) en ook vooraf kommunikasie was vriendelik en deeglik. Altyd warm water. Sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Opi Oewer Camping & Accommodation
Baie dankie vir die uitsonderlike terugvoering! Hoop ons sien binnekort weer. Mariska

Annemien V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Vyfster vir gasvryheid! Wonderlike en vriendelike plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Timothy D
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Gorgeous and calming. The hosts were very welcoming, and the scenery was amazing. Had an absolutely amazing time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Pragtige oasis in die natuurskoon. Ons was geweldig beïndruk met Opi Oewer. Was 'n lang grondpad tot die pragtige oasis in die middel van nerens. Die gasvrou het vir ons 'n slaai gebring om saam met ons steaks te eet. Jy kan sien daar is baie moeite gedoen om die kampeer- en verblyfplekke te bou. Die rustieke ou memorabilia is baie uniek en die eienaars is baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiffany I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Beautiful view and well looked after site. We only stayed for one night, the owner wasn't there but she was so lovely and friendly via WhatsApp that it felt like she was there. The bathroom and communal area is very clean and looked after and has an amazing view of the valley. Bring a ground sheet for your tent and wear shoes because of thorns! We thoroughly enjoyed our very short stay there!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pauline P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Rustig. Dit is n 'anderste' tipe kamp, maar het gevind dat van die staanplekke moeilik bekombaar is. As jy wel met 'n motorfiets daar is, kan dit dalk werk, maar 'n gewone tent 'camper' het nie baie parkeerplek nie. As jy nader aan rivierkant wil staan sal jy alles moet afdra. Verder was alles pragtig en uniek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Opi Oewer Camping & Accommodation
Pauline, baie dankie vir jou resensie. Baie bly julle het dit geniet. Ja, spasie vir 'n voertuig langs jou tent is maar beperk. Hoop ons sien mekaar in die toekoms. Mooi loop

Lloyd P
1 nag
5.0
Des 2022

Friendly, amazing people. I'll go back just for the chats and braai pack.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre L
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Most accommodating, hospitable and friendly hosts ever! Loved our stay-over! Will surely visit them again! For sure!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Opi Oewer Camping & Accommodation
Baie dankie Pierre, vir jou ondersteuning. Julle was sulke maklike en rustige gaste. Hoop ons sien sommer binnekort. Groete Francois en Mariska

Johan G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2022

Rustig, veilig met 'n pragtige uitsig. Sara se geheim het 'n verhewe uitsig oor die rivier en die hele terrein. Dis nie wat ek verwag het van 'n selfsorg-eenheid nie, baie klein yskas. Buitewasbak. Bietjie anders as wat ek verwag het, maar die gasheer is meer as behulpsaam.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Francois
Opi Oewer Camping & Accommodation
Baie dankie vir die terugvoering en ondersteuning Johan. Ek glo die advertensie noem die eenheid 'n losstaande eenheid en nie selfsorg eenheid nie. Ons sal seker maak dit is korrek gelaai. Jammer oor die yskassie wat klaar geraak het en die gesukkel met die geyser toe julle hier was. Ek het die yskas alreeds vervang met n nuwe een.

Liza V
1 nag
5.0
Des 2021

Brilliant place to stay. Such a lovely set-up with open living space overlooking spectacular green reeds, with hundreds of birds to see. The bedrooms are lovely with lovely light linen for the hot nights. Opi Oewer Camping & Accommodation is a wonderful place for a large family gathering, or a group of friends to share a weekend away, but was also perfect for me, as the only one staying on that night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R327, Buffelfontein Plaas, Van Wyksdorp, 6690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebc7382e1fa2e7d276f09f019a53bc207f182cc07888fbb52f1d723f830185c8fc6b84665ccea27a4a4907c3ffa761d8c8d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Off the R327 Buffelfontein Farm 6690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.755257225308 21.458727848595

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang