Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Opi Oewer Camping & Accommodation

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R327, Buffelfontein Plaas, Van Wyksdorp, 6690, Wes-Kaap
  • Vanaf R300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Opi Oewer Camping & Accommodation bied gaste 'n ontspannende kampervaring buite Van Wyksdorp aan reisigers en toerfietsryers.

Die kampplek bied gaste 'n keuse van 'n 2-slaap-eenheid, die 2-slaap-kampplek-slaapkamer, of een van die kampeerplekke.

Die oopplan-eenhede is ingerig met 2 enkelbeddens, en het 'n en suite-badkamer asook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die kampplekslaapkamer het 2 enkelbeddens en deel die gebruik van die ablusie- en kombuisgeriewe met die kampterrein. Die kombuis is toegerus met 'n yskas en 'n stoof, en die badkamer is toegerus met 'n stort en toilet.

Die kampeerplekke deel die gebruik van ablusiegeriewe wat bestaan uit 'n stort en 'n toilet. Die gedeelde kombuis is toegerus met 'n yskas, sowel as 'n stoof.

Braaigeriewe is beskikbaar en vuurmaakhout en ys kan op die perseel gekoop word. Braaipakkies kan ook gereël word met vooraf reëlings teen 'n ekstra koste.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Opi Oewer Camping & Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die R327, Buffelfontein Plaas, Van Wyksdorp, 6690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Opi Oewer Camping & Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R327, Buffelfontein Plaas, Van Wyksdorp, 6690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebc7382e1fa2e7d276f09f019a53bc207f182cc07888fbb52f1d723f830185c8fc6b84665ccea27a4a4907c3ffa761d8c8d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Off the R327 Buffelfontein Farm 6690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.755257225308 21.458727848595

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang