Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Opiepad Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 235 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Ronel C
1 nag
5.0
Okt 2024

Dit was ysig koud en die lugreëling was aangeskakel om ons kamer heerlik warm te maak. Baie aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pauline P
1 nag
5.0
Sep 2024

A good overnight stay. Welcoming host, clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Landi-lee O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Dit was so lekker! Sal def weer daar slaap! Ons het so lekker gebly, netjies, skoon en pragtig! Vriendelik ontvang! Ons het dit regtig geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pauline P
1 nag
5.0
Sep 2024

Friendly and helpful host - enjoyable stay and will do so again. Comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Collin G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Clean, quiet and secure. Clean and quiet, and a nice place to relax and recover after a long drive. Very secure and I will recommend it to anyone looking for a place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rowland M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Great. Service was good and the area was safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Wonderful place, would highly recommend it. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeff H
1 nag
5.0
Aug 2024

Great. Great, no problem, value for money, recommend any time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlien G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Gerieflik en netjies. Ons het een nag oorgeslaap, was perfek en lekker gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard T
1 nag
5.0
Jul 2024

Baie goeie waarde vir geld verblyf. My verblyf by Opiepad Gastehuis was presies waarna ek gesoek het. Veilige, skoon plek met vriendelike ontvangs. Sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chante
Opiepad Gastehuis
Baie dankie vir jou wonderlike resensie en dat jy Opiepad Gastehuis gekies het vir jou verblyf. Ons is verheug om te hoor dat jy ons gastehuis as goeie waarde vir geld beskou en dat dit presies was waarna jy gesoek het. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste 'n veilige, skoon en vriendelike omgewing ervaar, en ons is bly dat jy dit tydens jou verblyf gevoel het. Ons waardeer jou vriendelike woorde oor ons ontvangs en die algemene ervaring by Opiepad Gastehuis. Ons sien daarna uit om jou weer by ons te verwelkom en 'n net so aangename verblyf te bied in die toekoms.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chante Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 235

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: De Jager-straat 47, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb27b4e2fa9861b2fc632f4295708ce748721198a11cc69e111e2d10062073f3ed1d9d788b90aece3853b17fdc51548fe4e12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 235 5 1 5 47 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.728122483464 25.09070747678

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang