Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Opiheuwel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Martin C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Beautiful and breathtaking. We really enjoyed our stay. We will definitely come back again. Thanks so very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter & Sylvia
Opiheuwel
Dear Martin, Thank you for visiting us, we are pleased to hear you enjoyed your stay. We are looking forward to accommodating you and your family again soon. Warm regards, Peter & Sylvia

Doretha T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Awesome. We really enjoyed the stay, and it is in a nice area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter & Sylvia
Opiheuwel
Beste Doretha Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is lekker om te hoor julle het alles geniet, en het lekker by ons gekuier. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Peter & Sylvia

Andre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons het regtig lekker gebly. Peter en Sylvia het ons vreeslik tuis laat voel. Heerlike verblyfplek. Modern, netjies en skoon. Alles wat nodig is, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter & Sylvia
Opiheuwel
Beste Andre Dit was so aangenaam om julle te ontmoet, ons is baie bly julle het lekker by ons gekuier en het julle woontel geniet. Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien baie uit na julle volgende kuier. Vriendelike groete Peter & Sylvia

Marius B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Baie lekker gekuier. Nuwe vriende gemaak om 'n vuur. Was baie lekker. Uitstekende ontvangs gehad die nag. Geriewe is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter & Sylvia
Opiheuwel
Beste Marius Baie dankie vir die lieflike resensie, dit was vir ons aangenaam om julle te ontmoet en by ons te huisves. Heerlik om te hoor dat julle die tydjie by ons geniet het en dat julle lekker gebly het. Ons hoop om julle spoedig weer te sien. Vriendelike groete Peter & Sylvia

Ancoleen B
Lang verblyf
5.0
Mrt 2024

Fantasties, veilig, rustig en goeie diens. Was 'n baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter & Sylvia
Opiheuwel
Beste Ancoleen Dit was heerlik om julle te ontmoet en by ons te huisves. Baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete Peter & Sylvia

Veronica P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Alles was net die moeite werd. Heerlik gebly. Swembad geniet. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter & Sylvia
Opiheuwel
Beste Veronica Dit was heerlik om julle te ontmoet en te huisves, ons is bly julle het lekker by ons gekuier en alles geniet. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie. Vriendelike groete Peter & Sylvia

Derek H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Totale vakansie gerief. Baie lekker gebly, skoon netjies en ongelooflik vriendelike eienaars!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter & Sylvia
Opiheuwel
Beste Derek Baie dankie vir die mooi resensie, dit was baie lekker om julle te ontmoet en te huisves. Dankie ook vir jul netheid in die woonstel. Ons hoop om julle gou weer te sien. Peter & Sylvia

Michelle O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2024

Awesome. Awesome, friendly, safe, clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Peter & Sylvia
Opiheuwel
Dear Michelle Thank you for visiting Opiheuwel, we are glad to hear that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again soon. Warm regards Peter & Sylvia.

Ann M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Clean and safe. The owners were friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter & Sylvia
Opiheuwel
Beste Ann Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet en te huisves.Dit is aangenaam om te hoor dat julle lekker by ons gekuier het, en ons sien uit na julle volgende kuiertjie. Vriendelike groete Peter&Sylvia

Francois S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Great. Enjoyed our stay, very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter & Sylvia
Opiheuwel
Dear Francios, thank you for your positive feedback, it was wonderful meeting you and your family and a pleasure having you as our guests. Hoping to see you again soon. Warm regards. Peter&Sylvia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Peter & Sylvia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoringlaan 17, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a1662e61cc9f155359c399876210f2cdcd8450d94790824caab3fb586f3b9633bbaf68c02e006428a627558c94659490598?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 17 Kameeldoring Avenue Vyf Brakke Fonteinen 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.129413 22.097721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang