Opiheuwel
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Peter & Sylvia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Martin C - Aug 2024
Algehele gradering
Beautiful and breathtaking.
Opiheuwel se terugvoer
Dear Martin,
Thank you for visiting us, we are pleased to hear you enjoyed your stay.
We are looking forward to accommodating you and your family again soon.
Warm regards,
Peter & Sylvia
Doretha T - Jun 2024
Algehele gradering
Awesome.
Opiheuwel se terugvoer
Beste Doretha
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is lekker om te hoor julle het alles geniet, en het lekker by ons gekuier. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete, Peter & Sylvia
Andre S - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het regtig lekker gebly. Peter en Sylvia het ons vreeslik tuis laat voel.
Opiheuwel se terugvoer
Beste Andre
Dit was so aangenaam om julle te ontmoet, ons is baie bly julle het lekker by ons gekuier en het julle woontel geniet. Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien baie uit na julle volgende kuier.
Vriendelike groete
Peter & Sylvia
Marius B - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Nuwe vriende gemaak om 'n vuur.
Opiheuwel se terugvoer
Beste Marius
Baie dankie vir die lieflike resensie, dit was vir ons aangenaam om julle te ontmoet en by ons te huisves.
Heerlik om te hoor dat julle die tydjie by ons geniet het en dat julle lekker gebly het.
Ons hoop om julle spoedig weer te sien.
Vriendelike groete
Peter & Sylvia
Ancoleen B - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties, veilig, rustig en goeie diens.
Opiheuwel se terugvoer
Beste Ancoleen
Dit was heerlik om julle te ontmoet en by ons te huisves. Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Peter & Sylvia
Veronica P - Feb 2024
Algehele gradering
Alles was net die moeite werd.
Opiheuwel se terugvoer
Beste Veronica
Dit was heerlik om julle te ontmoet en te huisves, ons is bly julle het lekker by ons gekuier en alles geniet.
Ons sien uit na julle volgende kuiertjie.
Vriendelike groete
Peter & Sylvia
Derek H - Jan 2024
Algehele gradering
Totale vakansie gerief.
Opiheuwel se terugvoer
Beste Derek
Baie dankie vir die mooi resensie, dit was baie lekker om julle te ontmoet en te huisves.
Dankie ook vir jul netheid in die woonstel.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Peter & Sylvia
Michelle O - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome.
Opiheuwel se terugvoer
Dear Michelle
Thank you for visiting Opiheuwel, we are glad to hear that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again soon.
Warm regards
Peter & Sylvia.
Ann M - Sep 2023
Algehele gradering
Clean and safe.
Opiheuwel se terugvoer
Beste Ann
Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet en te huisves.Dit is aangenaam om te hoor dat julle lekker by ons gekuier het, en ons sien uit na julle volgende kuiertjie.
Vriendelike groete
Peter&Sylvia
Francois S - Apr 2023
Algehele gradering
Great.
Opiheuwel se terugvoer
Dear Francios, thank you for your positive feedback, it was wonderful meeting you and your family and a pleasure having you as our guests. Hoping to see you again soon. Warm regards. Peter&Sylvia
Lucia A - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was fantastic, love it.
Opiheuwel se terugvoer
Beste Lucia
Baie dankie vir die pragtige resensie,ons waardeer dit so opreg.
Dit was ook vir ons baie aangenaam om julle te ontmoet, en hier by ons te huisves.
Ons hoop van harte om julle gou weer te sien.
Ons is baie bly dat julle lekker by ons gekuier het.
Tot weersiens
Vriendelike groete
Peter en Sylvia
Francois V - Apr 2022
Algehele gradering
Die eienaars was fantastiese mense. Die plek was baie netjies en veilig.
Opiheuwel se terugvoer
Beste Martie
Baie dankie vir die pragtige terugvoering en resensie. Ons is so bly dat julle lekker by ons gekuier het.
Dit was heerlik om julle te ontmoet en by ons te huisves, net jammer die tydjie was te kort.
Ons sien uit daarna om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Peter en Sylvia
Girshwin P - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Opiheuwel se terugvoer
Beste Girshwin
Dit was aangenaam om julle te ontmoet, en ons is bly julle het lekker by ons gekuier.
Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete.
Peter&Sylvia
Leon M - Apr 2022
Algehele gradering
Was baie rustig.
Opiheuwel se terugvoer
Beste Leon
Dankie vir julle kuiertjie by ons, dit was aangenaam om te ontmoet.
Ons is bly dat julle 'n rustige tydjie geniet het.
Vriendelike groete
Peter en Sylvia
Zerilda V - Jan 2022
Algehele gradering
Kuier was goed.
Opiheuwel se terugvoer
Beste Sirinthea,
Dit was vir ons aangenaam om julle te ontmoet, kinders wat lag en speel is vir ons alledaags en glad nie n steurnis nie.
Op ons algemene inligting word daar genoem dat ons op die perseel woon.
Die eenhede is selfsorg eenhede wat heeltemal op hulle eie is.
Alhoewel ons ook op die perseel woon is die gaste heeltemal apart.
Alle dienste en meer wat gepaard gaan met selfsorg was verskaf.
Vriendelike groete,
Peter&Sylvia
Joanne C - Okt 2021
Algehele gradering
Very nice place, everything top standards.
Opiheuwel se terugvoer
Thank you for the lovely feedback, it was a great pleasure hosting the team and meeting the guys.
We are delighted to hear their stay was pleasant and enjoyable.
Hoping to see you all again soon.
Carl D - Apr 2021
Algehele gradering
Lekkerste lekker!
Opiheuwel se terugvoer
Liewe Carl ,Thea en Poplappie.
Dit was vir ons heerlik om julle te ontmoet, en het julle kuiertjie by ons baie geniet daarby het ons ook pragtige nuwe vriende gemaak.
Dit is vir ons so lekker om te hoor dat julle ook lekker by ons gekuier het.
Dankie vir die pragtige resensie.
Tot weersiens
Peter & Sylvia
Hennie A - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier by Peter en Sylvia.
Opiheuwel se terugvoer
Beste Hennie en Martie,
Dit was vir ons baie aangenaam om julle te ontmoet en te huisves, baie dankie vir die pragtige komplimente, ons waardeer dit baie.
Dit is vir ons te heerlik om te weet dat julle lekker gebly het, en sien uit daarna om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Peter en Sylvia.
Natasha H - Sep 2021
Algehele gradering
Lovely, tranquil, relaxing.
Opiheuwel se terugvoer
Dear Natasha and family.
Thank you for lovely feedback, we highly appreciate it. We are delighted that you enjoyed your stay with us.
It was a very nice meeting and hosting you and your lovely family.
Hope to see you all again soon.
Greetings
Peter& Sylvia
Jenny J - Okt 2020
Algehele gradering
Fantastiese ligging,
Opiheuwel se terugvoer
Beste Jenny,
Dit was vir ons baie aangenaam om julle as n gesin te ontmoet, en te huisves Vir ons is dit ongelooflik lekker om te hoor dat julle die kuier by ons geniet het en dat julle sommer dadelik tuis gevoel het.
Baie dankie vir die pragtige resensie ons sien baie uit na julle volgende kuier.
Peter&Sylvia
Zendre V - Nov 2020
Algehele gradering
Dit het al my verwagtinge oortref!
Opiheuwel se terugvoer
Beste Zendré,
Baie dankie vir die mooi resensie, dit was heerlik om julle te ontmoet, en ons sien uit na julle volgende kuiertjie.
Vriendelike groete,
Peter en Sylvia.
Hannelie S - Sep 2020
Algehele gradering
Friendly people. Lovely people they welcome us with open arms.
Opiheuwel se terugvoer
Dear Hannelie and Hennie
Thank you for your lovely feedback, we enjoyed having you and you family visiting Opiheuwel and we are glad that
you had a pleasant time, looking forward to seeing you again soon.
Kind regards
Peter & Sylvia
Marieta R - Aug 2020
Algehele gradering
Uitmuntend, puik.
Lees meerOpiheuwel se terugvoer
Beste Marieta
Baie dankie vir die pragtige en positiewe terugvoering.
Dit was vir ons heerlik om julle te ontmoet en te huisves en ons sien baie uit na julle volgende kuiertjie.
Vriendelike groete.
Peter&Sylvia
Charmaine S - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker plek, netjies.
Opiheuwel se terugvoer
Beste Charmaine
Dit was 'n plesier om julle te kon akkomodeer, net jammer julle moes jul wegbreek kortknip. Dankie vir die goeie terugvoring, ons sien uit om julle weer in die toekoms te akkomodeer.
Groete
Peter en Sylvia
Derick S - Jan 2020
Algehele gradering
Comfortable stay and friendly and such friendly hosts and so accommodating. Made us feel very welcome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gemaklike verblyf en vriendelike en sulke vriendelike gashere en so akkommoderend. Ons het ons baie welkom laat voel.
Sentraal geleë, skoon, gemaklik en 'n swembad 'n bonus! Dit is ideaal vir 'n gesin met klein kinders.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Opiheuwel se terugvoer
Dear Derick, it was wonderful to meet you and your family and to have u here with us. We are glad u enjoyed your stay with us and hope to see u again soon.
Thank u for your positive feedback.
Kind regards,
Peter and Sylvia
Felisha Z - Jan 2020
Algehele gradering
It was lovely.
Opiheuwel se terugvoer
It was lovely meeting Felisha and her family, glad you enjoyed your stay.
Thank you for your positive feedback, hope to see you soon for a breakaway.
Kind regards,
Peter and Sylvia
Conrad B - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker gesellige plek om vakansie te jou.
Opiheuwel se terugvoer
Beste Conrad,
Baie dankie vir die mooi resensie, dit was heerlik om julle te ontmoet.Ons is baie bly julle het lekker by ons gekuier en hoop dat ons julle gou weer sal sien.
Vriendelike groete,
Peter en Sylvia
Louise J. D - Feb 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies, voel soos huis, gasvry - heerlike wegbreek!
Opiheuwel se terugvoer
Beste Louise,
Ons is bly julle het die naweek by ons geniet.
Dit is vir ons n voorreg om ons gaste se wegbreek lekker, rustig en gerieflik te maak.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike Groete.
Peter&Sylvia
Caitlin F - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflike naweek by Opiheuwel!
Opiheuwel se terugvoer
Beste Caitlin
Ons is baie bly julle groepie het die naweek by ons geniet, dit was vir ons heerlik om julle te ontmoet en te huisves.
Vriendelike groete
Peter & Sylvia
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kameeldoringlaan 17, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang