Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Opiheuwel

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoringlaan 17, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Opiheuwel bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf in Vyf Brakke Fonteinen vir groepe en gesinne wat die area besoek.

Gaste het 'n keuse van 3 eenhede wat tussen 2 en 4 mense kan akkommodeer; Sardyn, Marlyn en Dolfyn.

Elkeen van die eenhede het 'n privaat slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is, en bykomende slaapplek vir 2 mense is in die leefarea beskikbaar. Al die eenhede het privaat badkamers met storte, en linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die eenhede het elkeen 'n kombuisie wat toegerus is met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met DStv, sowel as WiFi, is in elke eenheid beskikbaar.

Sardyn, Marlyn en Dolfyn maak oop op die gemeenskaplike swembad, en braaigeriewe, sowel as onderdakparkeerplek, is beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Opiheuwel is 4 km vanaf die strand, verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir Opiheuwel
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Peter & Sylvia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Kameeldoringlaan 17, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Opiheuwel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoringlaan 17, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a1662e61cc9f155359c399876210f2cdcd8450d94790824caab3fb586f3b9633bbaf68c02e006428a627558c94659490598?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 17 Kameeldoring Avenue Vyf Brakke Fonteinen 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.129413 22.097721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang