Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Opikopi Gastehuis & Konferensie-venue

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir Opikopi Gastehuis & Konferensie-venue
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mariska B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska B

Netjies en goeie kliëntediens.

'n Baie mooi netjiese gastehuis. Baie vriendelike diens en behulpsaam.

Opikopi Gastehuis & Konferensie-venue se terugvoer

Goeie Middag Mevrou, Baie dankie vir die goeie terugvoer ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Zander Victor

Opikopi Gastehuis & Konferensie-venue
Andre V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Huis weg van die huis!

Daar is werklik min plekke waar ons alles wat ons nodig het kan kry soos Opikopi Gastehuis nie. Die restaurant en kroeg op die perseel maak dit veilig om nie uit te beweeg nie en die atmosfeer is rustig en kalm. Dit is ons eenstop-oornagplek wat my huis weg van die huis is. Baie dankie vir jul puik plek en diens wat dit ewenaar.

Opikopi Gastehuis & Konferensie-venue se terugvoer

Baie dankie Andre, vir die wonderlike terugvoering.
Ons waardeer dit opreg en bly ons kan die ervaring meer gerieflik maak.
Vriendelike Groete, Natasha.

Opikopi Gastehuis & Konferensie-venue
Elanie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanie V

Was gerieflik en baie naby aan die hospitaal.

Sien sterre.

Opikopi Gastehuis & Konferensie-venue se terugvoer

Hello Elanie
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering.
Wens julle 'n wonderlike fees seisoen en 'n voorspoedige nuwe jaar.
Groete, Natasha.

Opikopi Gastehuis & Konferensie-venue
Annari G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annari G

Awesome

Perfekte ligging en heerlike verblyf!

Opikopi Gastehuis & Konferensie-venue se terugvoer

Hello Annari
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons wardeur die ondersteuning.
Vriendelike Groete,
Natasha

Opikopi Gastehuis & Konferensie-venue
Hermien M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien M

Fantastiese diens en die plek is ongelooflik mooi.

Sal enige tyd weer daar bly.

Opikopi Gastehuis & Konferensie-venue se terugvoer

Goeie dag Hermien
Dankie vir jul ondersteuning en positiewe terugvoer.
Die Opikopi span is baie bly jul het die tyd hier by ons so geniet.
Hul is altyd welkom om weer vir ons te kom kuier.
Dankie
Corneille

Opikopi Gastehuis & Konferensie-venue
Reenen L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reenen L

Ek was heel tevrede. Maar was 'n paar kwale.

Die bad se funksies werk nie almal en ek het betaal vir 'n B&B in my aandprys sover my kennis strek. Maar toe ons ontbyt klaar was het moes ek daarvoor betaal.

Gertha L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Gertha L

Teleurstelling.

Ons het al voorheen by Opikopi oorgebly en was baie beïndruk daarom het ek weer hier bespreek. Hierdie keer was wel 'n teleurstelling. Daar was nog ander mense se hare op die stort se vloer. Ek't die kamer spesifiek gekies en meer betaal vir die spabad maar die spabad het nie gewerk nie. Die bedrading wat die kitchenette ligte aanbetref is deurmekaar. Die bed is baie gemaklik, beddegoed vars en skoon en die sherrie altyd 'n nice touch.

Opikopi Gastehuis & Konferensie-venue se terugvoer

Hello Gertha
Baie dankie vir die terugoering en weereens baie jammer oor die bad. Ons het dit met Lekkerslaap reggestel om die kamer reg te hernoem.
Die koste per aand is slegs vir akkommodasie.
Hoop ons sien julle weer om die ervaring volgende keer uit die boeke te maak.
Vriendelike Groete,
Natasha

Opikopi Gastehuis & Konferensie-venue
Gertha L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertha L

Groot bederf.

Was heerlik om daar te kon oornag. Die kamers is gerieflik, die japonne luuks, geen probleme met krag (selfs gedurende beurtkrag) en die heel beste was die spa bad!

Opikopi Gastehuis & Konferensie-venue se terugvoer

Hallo Gertha
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer en ondersteuning. Ons waardeer dit opreg.
Vriendelike Groete
Natasha.

Opikopi Gastehuis & Konferensie-venue
Joachim Willem T - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joachim Willem T

Enjoy it, everything was at a high level.

Was very good, will definitely use them again. They met all my expectations.

Opikopi Gastehuis & Konferensie-venue se terugvoer

Hi Wimpie
Dankie vir die ondersteuning en goeie terug voer.
Hoop ons kan jul weer bederf.
Dankie
Corneille

Opikopi Gastehuis & Konferensie-venue
Ilz3 L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilz3 L

Was baie lekker, rustig.

Nie gevoel asof ons in die stad is nie

Tessa V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa V

Baie lekker geslaap.

Baie lekker geslaap, kamers is ruim en luuks. Lekker langs die swembad iets gedrink. Personeel is vriendelik en hulpvaardig. Sal definitief weer daar gaan slaap.

Opikopi Gastehuis & Konferensie-venue se terugvoer

Goeie dag Tessa,
Dankie vir die goeie terugvoering, ons is baie bly julle het julle tyd hier by ons geniet.
Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Meleri

Opikopi Gastehuis & Konferensie-venue
Ingrid Charmain J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid Charmain J

Waarde vir geld.

Die gastehuis is goed geleë, baie veilig. Hy is baie naby Wolwespruit as jy wil gaan draf of stap. Ek het my hond by my gehad en sy is vriendelik ontvang. Ons eenheid was perfek en baie privaat.

Opikopi Gastehuis & Konferensie-venue se terugvoer

Goeie dag Ingrid

Dankie vir die goeie terugvoering, dit was aangenaam om julle en julle baba hondjie hier te akkommodeer.
Hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete
Meleri

Opikopi Gastehuis & Konferensie-venue
Chester W - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chester W

Great!

Baie mooi en goeie diens.

Otto V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto V

Kon nie vir meer vra.

Die verblyf was pragtig en gemaklik. Die werknemers baie vriendelik en behulpsaam. Baie rustige en veilige area.

Lindie V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V

Absoluut puik!

Hulle vedien al 5 sterre. Nog nooit sulke uitstekende diens beleef nie. Werklik waarde vir jou geld!

Callie E - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Callie E

Was baie goed!

Baie skoon en personeel (Christelle) fantasties! Stil en baie mooi.

Jacques H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H

Beste verblyf nog.

Was die perfekte verblyf vir ons Afrikaans is Groot-naweek. Sal elke jaar teruggaan.

Rialda D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D

Uitsonderlik!

Ongelooflike netjiese gastehuis met vriendelike en hulpvaardige personeel. Kamers is uitsonderlik en uniek en die ontbyt heerlik. Ons gaan elke keer terug soontoe.

Rina K - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina K

Ontspanne plek.

'n Ongelooflike plek, baie gasvrye vriendelike mense. Sal weer daar bly en mense aanbeveel. Puik diens.

Rialda D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D

Fantasties!

Dit is ons derde keer by die gastehuis en ons word altyd vriendelik ontvang. Hierdie jaar is ons verras deur die woorde - "Welcome back!", selfs deur die kelners. Dit is ongelooflik. Skoon, netjies en pragtige gastehuis waar ons mense sal aanbeveel om te gaan bly.

Rialda D - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D

Ongelooflike plek!

Die gastehuis is pragtig, altyd netjies en skoon. Ons is vriendelik ontvang en dit was ons 2de keer, sal verseker weer daar gaan bly. Pragtige plek!

Juliet J - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliet J

Rustig en pragtige uitleg.

SMS voor die tyd het gehelp met bevestiging en nie nodig om te bel. Die ontvangs en inklok was vriendelik en behulpsaam. Die kamers is awesome en alles wat 'n mens nodig het.

Adriaan D - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D

Het oornag om "Afrikaans is Groot" by te woon.

Baie professioneel en gasvry. Die eenhede is uitstekend!

Carien S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien S

Pragtige plek, heerlike ontbyt, uitstekende diens!

Die kamers was skoon, netjies - als perfek! Sal verseker teruggaan!

Sanet W - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet W

Fantasties.

Fantasties! Baie netjies en op standaard. Ons was baie beïndruk. Sal dit definitief aanbeveel.

Bertus V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus V

Baie netjies, mooi, gerieflik, skoon en goed versorg.

Ook veilig!

Rialda D - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D

Absoluut luuks en pragtig!

Die diens was uitsteken. Die kamer was luuks, pragtig skoon en netjies. Word bederf met pantoffels en kamerjas (jammer ons het dit nie gebruik nie). Die plek is in 'n pragtige omgewing geleë, veilig, skoon en die natuurskoon is pragtig. Die kos was uit die boonste rakke, en die diens perfek.

Ronel O - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel O

Was baie aangenaam, parkering nogal 'n probleem

Die verblyf was baie aangenaam,baie netjiese plek met goeie decor. Parkering is baie moeilik as die venue gebruik word en is nogal 'n probleem. Lieflike uitsig oor Pretoria wat defnitief 'n pluspunt is!

Vanaf
Vanaf R1 515
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R1 515
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verdi-straat 581, Erasmuskloof/Constantia Park, Pretoria, 0001, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde1b5bc2a566096865ee63ee7c9260b7b9f3b72c254f48a78460271a6ce4c83bafe833154089660676c421d94c6e8bc76120?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 515 per nag, vir 1 mens 28 5 1 5 581 Verdi Street Erasmuskloof/Constantia Park 0001 Gauteng 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -25.809838888889 28.272916666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang