Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Opitrapi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Tanya M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Ons het heerlik gekuier! Absoluut gelukkig met ons keuse om by Opitrapi te oornag. Werklik 'n wonderlike plek! Tannie en oom is baie vriendelik en behulpsaam! Die huisie is ook goed toegerus met alles wat mens nodig het. Dis netjies, skoon en regtig 'n baie oulike plek! Ek en my vriende sal beslis weer hier oornag as ons in Polokwane is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie rustig en lekker. Baie plekkie is netjies en skoon. Perfek voldoen aan ons familie se behoeftes. Maklike toegang tot al die hoofroetes, stil en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Opitrapi
Dankie Adam, julle was model gaste. Ons sal julle graag weer huisves.

Fritz W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Vriendelike gashere. Goeie waarde en die tuisgebakte koekies was onoortreflik met aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Opitrapi
Bake dankie julle was model gaste. Kom kuier gerus weer.

Suzanne E
1 nag
5.0
Mei 2022

Ons het baie lekker gebly! Skoon, netjies, rustig, maklik om te kry en teen n goeie prys. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het die pragtige tuin geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Opitrapi
Baie dankie, ons hoop julle vakansie was heerlik. Kom gerus weer.

Schalk B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Okt 2022

Was nie baie daar nie, maar het lekker gebly. Die huis sou kon doen met 'n aircon, want dit was baie warm. Die dorp het ook nie water nie, so jy moet spaarsamig gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2019

Verwelkomend en rustig. Die eienaars is baie vriendelik, hul plekkie is goed ingerig en ons kinders het die cupcakes sommer baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Opitrapi
Kom kuier gerus weer, julle is model gaste.

Martha V
Kort verblyf
5.0
Sep 2019

Aangenaam eienaar. Baie vriendelik. Opitrapi is waarde vir jou geld. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Opitrapi
Dankie dit is altyd 'n plesier om sulke modelgaste te huisves. Kom gerus weer.

Elize K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Dit was heerlik. Ons het die vakansie saam Tannie Ina en haar man geniet. Hulle is baie gasvry en sal dit vir enige een aanbeveel. Baie skoon en netjiese plek en Tannie Ina ons sien jul definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Opitrapi
Baie dankie julle was sulke vrolike en vriendelike gaste. Kom gerus weer.

Kobus P
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jul 2019

Vriendelike en gasvrye eienaars. Ideaal geleë vir sakebesoekers aan Polokwane/Pietersburg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Opitrapi
Goeie dag Kobus, Ons het jou kennis oor die natuur en plante baie geniet en hoop jou weer hier te huisves.

Cathryn C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2019

A home away from home. A very clean and neat place, spacious and equipped with everything you need. In the suburbs, giving a home-away-from-home feel. Sparkling blue pool to refresh in Summer. Chocolate cupcakes on arrival were a nice touch and delicious!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ina
Opitrapi
You were model guests. Mufasa and Toby enjoyed all the attention. Hope to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fitzpatrickstraat 10, IvyPark, Polokwane, 0700, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyMDcyODY2LWQ2YTQtNGRlZS04ZDU1LTIwNjhmMWNlMjgyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 19 5 1 5 10 Fitzpatrick Street IvyPark 0700 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.919434549367 29.4417977177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang