Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppermans Villa

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Morne K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Perfek vir 3 persone wat 'n naweek naby aan familie wil spandeer. Dit was voorwaar lekker om in die loftkamer te bly. Vir 'n klein vertrek is dit so prakties ingerig, dit het voldoen aan al ons behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nimonet
Oppermans Villa
Dankie vir die mooi woorde. Dit is vir ons lekker as ons moeite doen dat gaste dit raaksien en geniet. Groete

Natasha M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Gemaklik, gerieflik, alles werk en is baie goed geleë. Die gasheer is baie vriendelik, gemaklik en toeganklik. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het en het baie gemaklik geslaap en ontspan. Lekker privaatheid en baie goed geleë. Pragtige dekor en uitstekende gehalte beddegoed en oor die algemeen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nimonet
Oppermans Villa
Baie dankie vir d mooi review ons is baie bly jul het dt geniet

Tobias V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Knus, gerieflik en veilig. Hierdie selfsorg word hoog aanbeveel en tiek al die bokse. Vriendelike gasheer is die bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2022

Oppermans Villa is tops! Oppermans Villa is 'n waarde-vir-geld-plekkie. Ons het heerlik geslaap, het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons sal beslis weer gebruik maak van Oppermans Villa.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus C
1 nag
5.0
Jan 2022

My brother, wife and dad stayed at Oppermans Villa. After their stay, my brother phoned me and told me to definitely recommend Oppermans Villa. They really enjoyed their stay! We will definitely make use of Oppermans Villa in the future!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jun 2021

We stayed 2 nights. Glasses and cups not replaced with clean ones. We feel a bit disappointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Nimonet
Oppermans Villa
So sorry about the cups Willem, next time just WhatsApp. I am a message away, sometimes slipups happen. Apologies from our side.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nimonet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thelmastraat 769, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad3d6faec38f46f3cc0a275f38578cf809eaf328870b9b421a3ece22786f50309d5b538b0d98eddcd89c7566546abdd195b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 769 Thelma Street Garsfontein 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.798145 28.309044

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang