Oppi-berg
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Sias Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Henriette C - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies en mooi.
Jaco S - Okt 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld!
Oppi-berg se terugvoer
Baie dankie. Ek is bly dat julle dit geniet het en tevrede was. As daar enige voorstelle is om ons diens te verbeter sal ek graag wil hoor. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Oppi Berg
Andre M - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Johan K - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig en asemrowend.
Hanlie B - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, huislike atmosfeer.
Duncan O - Jun 2021
Algehele gradering
Value for money 100%.
Janelda H - Mei 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel en lekker kos; lekker gebly behalwe vir rolstoel-gesukkel.
Lees meerOppi-berg se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons is meer as bereid om die nodigeveranderinge te maak. As julle dalk eendag weer hierna toe kom, dan sal alles in plek wees.
Groete
Evelene
Juan O - Okt 2020
Algehele gradering
Juweel op die berg.
Charles C - Okt 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld. Vriendelike personeel.
Tanja G - Apr 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Oppi-berg se terugvoer
Ons sê altyd dat dit die mense is waat die plek spesiaal maak. Dankie dat julle sulke wonderlike gaste is en julle is altyd welkom hier.
Die Oppi-Berg Span
Suzanne D - Feb 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Oppi-berg se terugvoer
Goeiedag
Julle het geslaap waar julle bespreek het en waar al die ander gelukkige en tevrede gaste ook geslaap het. Ons was bewus dat julle hier sou wees, maar ons self was by SARS en ons het 'n nuwe kroegdame wat nog nie seker was hoe alles werk nie.
Vriendelike groete
Oppi Berg
Trevor P - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker met gasvrye mense.
Oppi-berg se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is spesiale mense soos julle wat die plek maak wat dit is. Dit was lekker om julle hier te hê en julle is enige tyd welkom.
Groete
Oppi-berg span
Welna S - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker!
Oppi-berg se terugvoer
Dit was baie lekker om julle hier te hê. Julle moet julle reis verder geniet. Dit is verseker 'n baie interessante ervaring.
Shaun P - Apr 2018
Algehele gradering
Baie welkom laat voel.
Nico K - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker en vriendelike gashere.
Oppi-berg se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit was baie lekker om julle hier te hê. Baie dankie ook vir die voorstel oor die geyser. Ons bly nie self in die kamers nie en ons kom nie altyd agter wat fout is nie, so ons waardeer enige terugvoer.
Baie lekker dag vir julle en julle is enige tyd weer welkom.
Hein M - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Sal beslis weer hier oorbly.
Ursella D - Apr 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Oppi-berg se terugvoer
Baie dankie. Ons is bly as julle dit geniet het. Dit is die gaste wat die plek maak en julle is wonderlike gaste.
Marie H - Jan 2017
Algehele gradering
Gasvry, pragtige uitsig, dit was doodgewoon HEERLIK om daar te bly.
Oppi-berg se terugvoer
Baie dankie vir die goeie verslag. Indien daar enige iets fout was wil ons dit graag hoor, sodat ons altyd verbeter. Julle is altyd weer welkom. Dit was lekker om julle hier te hê.
Groete,
Evelene.
Jp D - Des 2017
Algehele gradering
Baie luuks, die restaurant kort net werk.
Wilna D - Apr 2017
Algehele gradering
Was baie lekker.
Oppi-berg se terugvoer
Dankie vir julle terugvoering. Soos ons altyd sê, dit is die gaste wat die plek maak. Ons is geseën met wonderlike gaste wat party keer sommer vriende raak.
Martin S - Mei 2017
Algehele gradering
Lekker ontspanne met 'n great uitsig.
Carlene E - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlik ontspannend met die mooiste uitsig ooit gesien.
At V - Jan 2016
Algehele gradering
Wonderlik rustig! Pragtige uitsig en personeel is puik.
Jaco S - Jan 2016
Algehele gradering
Baie lekker!
Pieter M - Mrt 2016
Algehele gradering
Mooi uitsig.
Oppi-berg se terugvoer
Die perseel is teen die berg geleë, en daarom moes ons maar van die goed op offer, soos die parkering. Ons wou ook nie parkering direk voor die kamers maak nie, anders het ons die uitsig bederf. Daar is egter mense om te help met die bagasie.
Enige voostelle is baie welkom om dit in die toekoms meer gerieflik vir ander gaste te maak.
Vriendelike groete
Oppi Berg
Johan O - Mei 2016
Algehele gradering
Dit was nie wat ons verwag het of voor gevra het nie.
Lees meerJp D - Sep 2015
Algehele gradering
Ons was een aand daar en het dit baie geniet.
Marlene M - Des 2015
Algehele gradering
Met aankoms was daar verwarring oor ons kamer.
Koos P - Okt 2015
Algehele gradering
Diens kan verbeter.
Chimone K - Mei 2014
Algehele gradering
Great Service and Comfortable Stay
Bertie B - Mei 2014
Algehele gradering
Uitsig onverbeterlik, verblyf ruim en gerieflik, kos uitstekend, gasvryheid op sy beste!
Ruan S - Apr 2014
Algehele gradering
Lekke!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burgersfort-Lydenburg road, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang