Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi-berg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
3.9
Henriette C
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Netjies en mooi. Familie troue in die omgewing. Netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Goeie waarde vir geld! Baie mooi en skoon verblyf, kroeg en restaurant is baie netjies en kos fantasties. Kliëntediens was net so goed. Het baie lekker gebly, sal weer terug gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sias
Oppi-berg
Baie dankie. Ek is bly dat julle dit geniet het en tevrede was. As daar enige voorstelle is om ons diens te verbeter sal ek graag wil hoor. Hoop om julle weer te sien. Groete Oppi Berg

Andre M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2022

Pragtige uitsig. Skoon en netjies, ideaal oornag verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2022

Rustig en asemrowend. Die mooiste sonsopkoms ooit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Hanlie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Vriendelike ontvangs, huislike atmosfeer. Dankie vir die puik diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duncan O
1 nag
4.4
Jun 2021

Value for money 100%. The views are 100%. The staff are friendly and truly go out of their way. Bedding and beds are a little dated and the rooms close to each other, but will I go back. 100% yes, already planning to. You cannot beat that view, the people, the staff and, once again, the view, and setting and food. Everything is perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Janelda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2021

Baie vriendelike personeel en lekker kos; lekker gebly behalwe vir rolstoel-gesukkel. Die feit dat daar paadjies is en nie baie trappe nie, maak nie 'n plek rolstoelvriendelik nie. Die kamer is nie rolstoelvriendelik nie, t.s.v dat ons dit spesifiek voor bespreking en tydens inboek gespesifiseer het. Redes/aanbevelings om rolstoelvriendelik te maak: - Stort is lekker groot maar: *die kraan is te hoog. *kraan is te ver van waar iemand in rolstoel moet sit onder die stortkop. - Badkamer wasbak is te laag en rolstoel kan nie onder inkom nie - so, kan steeds nie by wasbak uitkom nie. - Daar is geen spasie by die toilet nie. Benodig spasie voor en weerskante van die toilet. 'n Handreling sal ook help. - Rostoel kan ook nie by badkamer inkom nie. - Kombuis het nie genoeg spasie vir 'n rolstoel om in te gaan nie. - Kombuistoonbanke is baie hoog vir iemand in rolstoel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Sias
Oppi-berg
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons is meer as bereid om die nodigeveranderinge te maak. As julle dalk eendag weer hierna toe kom, dan sal alles in plek wees. Groete Evelene

Juan O
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Okt 2020

Juweel op die berg. Netjies en skoon met ‘n baie mooi uitsig. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Charles C
1 nag Besigheidsreis
4.6
Okt 2020

Waarde vir geld. Vriendelike personeel. Mooi uitsig en eenheid het als wat nodig is. Kos in restaurant is heerlik en baie billik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Waarde vir geld! Baie mooi gebied, vriendelike mense en groot, ruim kamers. Sal beslis weer daar inboek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sias
Oppi-berg
Ons sê altyd dat dit die mense is waat die plek spesiaal maak. Dankie dat julle sulke wonderlike gaste is en julle is altyd welkom hier. Die Oppi-Berg Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Sias Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burgersfort-Lydenburg road, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzMTI1YjZmLTg4MmEtNDk4OC05NjA2LWI2ZjI4YTFlZDM2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Burgersfort-Lydenburg pad Oppi Berg Lodge R37 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.971044856648 30.379519434443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang