Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi Dam

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 165 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jahn R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Hidden gem. Lovely, the individual ablutions are the best concept ever. So neat. The campsites are covered in lush green grass. What a hidden gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delia B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Well worth it! One or two things could be better (cork opener) in the room. Not really space for ice, front is not too secure for small kids; a small gate to cordon off for small ones would make a huge difference. Other than that, absolutely beautiful, everyone friendly. Would absolutely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Perfect plek vir na by die natuurlik. Ons het lekker gekuier daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Skoon. Vriendelik. Rustig. Ek het kort gebly maar sou dit geniet om langer te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Pragtige natuur en ligging. Ons het die naweek baie geniet! Pragtige uitsig oor die dam en die visvang was baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Rustig en ontspannend. Oppi Dam is die perfekte 'wegbreek' plekkie. Dit bied rustigheid en 'n pragtige uitsig. Jy word dadelik deel van die Oppi Dam familie en die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hanlie L
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2024

Dit was goed gewees. Geen WiFi en winkeltjie toe. Verder alles aangenaam. Ons het Swartbergpas en die Hel gery en dit was fantasties. Oppidam is naby vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zane B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2024

Rustig, kalmerend en verfrissend. Baie rustige atmosfeer by Oppi Dam. Die tydjie daar baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gavin O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Will definitely visit again. Great place to go for a good break. Oppi Dam is very well run with 2 beautiful swimming pools and is very centrally located to the town of Oudtshoorn. There is also a shop which has most of your needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sarel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Lekker en rustig. Nog koud, so nie baie besoekers nie, wat bydra tot die rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rosina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 165

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 176 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lushof Plaas, Oppi Dam, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwNjgzNzU2LTdjNWUtNGY0ZC1iYzE4LWNkYjgwZTk4MmQxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 165 5 1 5 Lushof Farm Oppi Dam 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.47474 22.2501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang