Oppi Dam
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rosina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 163
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Delia B - Sep 2024
Algehele gradering
Well worth it!
Christelle H - Jul 2024
Algehele gradering
Perfect plek vir na by die natuurlik.
Hendrik L - Jun 2024
Algehele gradering
Skoon. Vriendelik. Rustig.
Lize V - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige natuur en ligging.
Jana V - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Hanlie L - Sep 2024
Algehele gradering
Dit was goed gewees. Geen WiFi en winkeltjie toe. Verder alles aangenaam.
Gavin O - Feb 2024
Algehele gradering
Will definitely visit again.
Sarel D - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Neville G - Jul 2023
Algehele gradering
Dit is baie mooi daar.
Lucia V - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Baie lekker braai.
Henk D - Nov 2023
Algehele gradering
Lovely stay.
Larna A - Aug 2023
Algehele gradering
Loud music from pub nearby.
Barendes G - Jul 2022
Algehele gradering
Excellent.
Geraldine V - Mei 2022
Algehele gradering
Was 'n rustige en ontpanne paar dae.
Oppi Dam se terugvoer
Beste Geraldine
Baie dankie vir u besoek. Ons is werklik bly u het dit geniet by Oppi dam in die Klein Karoo.
U is baie welkom om weer te kom kuier. Dit is vir ons 'n riem onder die hart om te weet daar is gaste wat nog die natuur kan geniet en waardeer.
Vriendelike groete
Elydia B - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike oornagplekkie. Die matras van die bed was net nie meer op standaard nie, maar afgesien daarvan was dit heerlik!
Oppi Dam se terugvoer
Beste Elydia,
Dankie vir u.
Ons is bly u het die lugreeling en koue drankie geniet. Ons sal definitief aandag gee aan die matras. Baie dankie vir u terugvoer.
Vriendelike groete
Oppi dam
Martin G - Jan 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly. Rustig. Ruimte.
Oppi Dam se terugvoer
Baie dankie Martin. Dit is so goed om te hoor dat u, u verblyf by ons geniet het.
Ons sien uit na u volgende besoek!
Vriendelike groete van Oppi dam.
Laura L - Des 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Lynette C - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Salome H - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig, en prentjiemooi.
Oppi Dam se terugvoer
Beste Salome
Baie dankie vir u besoek. Ons is bly u het u verblyf geniet en hoop om u weer te sien. U is baie welkom by Oppi Dam.
Vriendelike groete
Elmarie B - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike verrassing om in die Karoo so 'n groen pragtige plek te ontdek.
Oppi Dam se terugvoer
Beste Elmarie,
Ons nooi u met graagte uit om te kom kamp. U is baie hartlik welkom!
Groete,
Oppi dam
Maggie D - Sep 2021
Algehele gradering
Puik. Hulpvaardige en vriendelike mense.
Oppi Dam se terugvoer
Beste Maggie,
U is baie welkom om weer te kom kuier. Dankie vir u terugvoering.
Vriendelike groete,
Oppi Dam
Louis V - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly! Baie skoon en netjies, met vriendelike personeel.
Michele R - Jun 2021
Algehele gradering
Would love to go back very soon.
Jacoba D - Mei 2021
Algehele gradering
Die wonderlikste wegbreek ooit.
Willie G - Nov 2021
Algehele gradering
Die absolute rustigheid vanself.
Lees meerOppi Dam se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer Willie. Dit is vir ons 'n riem onder die hart om u positiewe kommentaar te lees. Ons poog atyd om te verbeter op dit wat ons bied.
Vriendelike groete van Oppi Dam.
Ernest D - Apr 2021
Algehele gradering
Was aangenaam, daar is ruimte om plekkie bietjie groter te maak. Netjies en rustig gewees.
Rita L - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Gerhard R - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelike mense
Andre C - Sep 2020
Algehele gradering
As ek weer in daardie rigting gaan, definitief.
Jan Hendrik B - Sep 2020
Algehele gradering
Gasvrye en vriendelike ontvangs. Voel onmiddellik welkom en tuis.
Ina V - Aug 2020
Algehele gradering
Vriendelike, gasvrye eienaars. Plek onberispelik netjies en skoon.
Ansu L - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlik, rustig en stil.
Elize E - Mrt 2020
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Madelein D - Mrt 2020
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Paul S - Feb 2020
Algehele gradering
Quiet and relaxing, great place to spend a few days.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig en ontspannend, wonderlike plek om 'n paar dae deur te bring.
Daar gebly om die Cango Marathon te hardloop, het 'n baie lekker en ontspanne naweek gehad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
John & Ann A - Nov 2020
Algehele gradering
A good overnight stop venue.
Lees meerFlip C - Aug 2020
Algehele gradering
Uitsig fantasties. Baie rustig. Opsigter puik. Doen goeie werk. Plek baie veilig. Baie geniet.
Evert B - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker rustig en kalmeerend.
Herman S - Des 2019
Algehele gradering
'n Oasis in die Karoo.
Oppi Dam se terugvoer
Liewe Herman,
Baie dankie. Ons waardeer elke wonderlike gas wat Oppi dam geniet. Dit gee ons moed vir 2020.
Mag dit goed gaan met U.
Lolla N - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig en netjies met 'n fantastiese uitsig.
Jennie V - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Oppi Dam se terugvoer
Baie dankie Jennie.
Ons sal u graag weer in die toekoms wil verwelkom.
Irma V - Okt 2019
Algehele gradering
Pragtig, netjies, bekostigbaar!
Hugo V - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastiese naweek.
Sonja B - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker rustig en ontspanne.
Juan B - Jun 2019
Algehele gradering
Beste glamping ooit!
Tania F - Jun 2019
Algehele gradering
Aangenaam verras!
Oppi Dam se terugvoer
Beste Tania,
Baie dankie vir die terugvoer. Die vryheid van die natuur en omgewing is vir ons baie kosbaar en ons is so bly dat u dit met ons kon deel.
Ons sien uit na u volgende besoek!
Warm groete,
Oppi Dam
Leonardus V - Jun 2019
Algehele gradering
Perfek!
Catherine J - Jun 2019
Algehele gradering
Beste kampplek ooit.
Amulda E - Mei 2019
Algehele gradering
Die beste oord met mooi uitsig van die berge.
Richard H - Apr 2019
Algehele gradering
Home from home.
Candice C - Apr 2019
Algehele gradering
Die verblyf was so rustig, so lekker stil, ek kon tyd spandeer met God in daai stilte.
Corné D - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig wat mens oorval met rustigheid.
Grant E - Jun 2019
Algehele gradering
Verblyf was fantasties.
Solomon F - Mei 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en aangename omgewing.
Andre D - Mei 2019
Algehele gradering
Baie netjies, stil en rustig.
Hendriette W - Mei 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en sentraal.
Elanna B - Jun 2019
Algehele gradering
Omring deur die natuurskoon.
Lees meerOppi Dam se terugvoer
Baie dankie vir u besoek en gunstige kommentaar. Ons grootste begeerte is dat ons gaste welkom sal voel en dit terdee sal geniet by ons. Dit is vir ons die belangrikste. Ons is so geseend met die wonderlikste, vriendelikste gaste en dit maak ons nog meer vasbeslote om ons gaste op die hande te dra.
Kom kuier gerus weer by ons!
Werner W - Jun 2019
Algehele gradering
Rustige en beeldskone omgewing.
Bernie B - Feb 2019
Algehele gradering
Good venue and value.
Lana-dee L - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Jurgens V - Mei 2019
Algehele gradering
Kan 'n goeie oorblyplek wees.
Fanie V - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Natasha P - Des 2018
Algehele gradering
Ongelooflik.
Maxine M - Des 2018
Algehele gradering
Great stay.
Lezanne B - Des 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Hendrik D - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtige oord met netjiese verblyf.
Janine F - Sep 2018
Algehele gradering
Goed geleë, asemrowende uitsig, netjies en bekostigbaar.
Judy V - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker stil.
Rene M - Sep 2018
Algehele gradering
Puik akkommodasie.
Andre & Amanda R - Aug 2018
Algehele gradering
Ongelooflike wegbreek na 'n rustige plek.
Oppi Dam se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. U is baie harlik welkom om weer te kom kuier by Oppi Dam.
Groot waardering!
Oppi dam
Sally T - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlike, ontspanne atmosfeer.
Ansie F - Apr 2018
Algehele gradering
Awesome.
Ina C - Feb 2018
Algehele gradering
Pragtige, netjiese, ruim plek.
Deoni M - Feb 2018
Algehele gradering
Fantastiese ligging, pragtige dekor, alles wat mens nodig het!
Lelanie B - Jan 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Oppi Dam se terugvoer
Liewe Lelanie,
Baie dankie, kom kuier gerus weer in die toekoms. Ons sal julle graag wil ontvang by Oppi dam.
Vriendelike groete,
Oppi Dam
Leonard B - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Tiaan S - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Fraser B - Des 2018
Algehele gradering
Beautiful views and surroundings.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige uitsigte en omgewing.
Pragtige uitsigte en omgewing, kothuis kon skoner gewees het maar dit was lekker verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Des H - Feb 2018
Algehele gradering
Pragtige stil omgewing. Langs die damwaters.
Bertie T - Feb 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, weg van die gedruis.
Myburgh V - Des 2018
Algehele gradering
Rustig en baie gemaklik.
Chloe A - Jan 2018
Algehele gradering
Lovely peaceful stay.
Albie J - Feb 2018
Algehele gradering
Resort langs die plaasdam!
Oppi Dam se terugvoer
Beste Albie,
Baie dankie vir u terugvoer.
Ons is werklik baie jammer dat ons nie aan u verwagting voldoen het nie.
Ons sal seker maak dat daar dadelik aandag aan u besware gegee word.
Dit bly ons grootste prioriteit om aan ons gaste 'n opregte, vriendelike, plattelandse verwelkoming te gee.
Deur elke dag by almal in te loer, wil ons graag seker maak dat almal hul kuier by ons geniet.
Mag dit met u goed gaan.
Beste wense,
Oppi dam
Werner K - Des 2017
Algehele gradering
Baie mooi en rustige vakansieplek!
Oppi Dam se terugvoer
Julle is baie harlik welkom om weer te kom.
Johan N - Nov 2017
Algehele gradering
Fantabeloos!
Elmar V - Nov 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie baie netjies en skoon, vriendelike mense en plek.
Johan B - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlike uitspan-oase.
Susan M - Jul 2017
Algehele gradering
Persoonlike aandag van die eienaar en sy assistente was uniek.
Warren P - Apr 2017
Algehele gradering
Ongelooflik!
Nicole R - Apr 2017
Algehele gradering
Baie mooi en rustig plekkie.
Lorraine M - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlik. Sal dit beslis aanbeveel tussen ons vriende.
Linda M - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was absoluut héérlik!
Naomi B - Feb 2017
Algehele gradering
Puik en beveel dit aan.
Joey C - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig, akkommodasie baie lekker en skoon en netjies, diens baie goed en professioneel.
Freddie B - Jan 2017
Algehele gradering
Fantastiese geriewe en baie naby aan meeste besienswaardighede.
Erika S - Sep 2017
Algehele gradering
Koud en lekker!
Elizabeth Maria W - Mei 2017
Algehele gradering
Klein, maar volledig toegerus, alles wat jy nodig het. Heerlik vir 'n naweekwegbreek baie mooi om son oor dam te sien sak!
William C - Nov 2017
Algehele gradering
A very safe and tranquil stay.
Oppi Dam se terugvoer
Thanks William, We are so glad you enjoyed your stay with us. You are most welcome to visit again.
Regards,
Oppi Dam
Annelien M - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik op die stoep en staar oor dam, vrede!
Lienki D - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Susan M - Apr 2017
Algehele gradering
Fantastiese omgewing en uitsig.
Lynette W - Des 2016
Algehele gradering
Definitief sal hierdie plek ons weer sien.
Annelise N - Des 2016
Algehele gradering
Absoluut 'n treffer vir enigeen wat in die Oudtshoorn omgewing wil tuisgaan.
Oppi Dam se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer u terugvoering.
U is altyd welkom by Oppi dam.
Vriendelike groete,
Oppi dam.
Jaco B - Des 2016
Algehele gradering
Heerlik.
Nici H - Des 2016
Algehele gradering
Sal weer terugkom.
Lees meerCathy V - Des 2016
Algehele gradering
Netjies, skoon en gemaklik.
Harry S - Nov 2016
Algehele gradering
Netjies, rustig en baie lekker!
Donovan C - Nov 2016
Algehele gradering
Ongelooflik.
Claudette M - Okt 2016
Algehele gradering
Rustige atmosfeer om lekker te ontspan en 'n braai te geniet.
Oppi Dam se terugvoer
Baie dankie! Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.
Groete.
Rosina
Heidi K - Sep 2016
Algehele gradering
Rustige familie-tyd.
Pieter D - Sep 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly hier.
Liza R - Sep 2016
Algehele gradering
Vriendelik en welkom.
Oppi Dam se terugvoer
Beste Liza,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons waardeer vreeslik baie en julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Groete,
Oppi dam
Lizette P - Jul 2016
Algehele gradering
Lekker wegbreekplekkie met die mooiste uitsig.
Deon S - Apr 2016
Algehele gradering
Wat 'n uitsig!
Oppi Dam se terugvoer
Beste Deon,
Baie dankie vir jou positiewe en wonderlike terugvoer vir jul verblyf by Oppi Dam.
Ons waardeer dit geweldig baie.
Kom kuier gerus weer by ons. Julle is baie welkom!
Vriendelike groete.
Oppi Dam
Wynand D - Apr 2016
Algehele gradering
Baie lekker rustig en die plek self is baie skoon.
Ariël H - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtige uitsig, skoon en netjies.
Zelda F - Jan 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Oppi Dam se terugvoer
Baie dankie Zelda,
Ons waardeer jul terugvoer.
Vriendelike groete,
Oppi Dam
Riekie B - Okt 2016
Algehele gradering
Baie rustige en netjiese verblyf.
Suzette S - Des 2016
Algehele gradering
Pragtige plekkie. Sal hoog aanbeveel.
Attie B - Jan 2016
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Lees meerGretha L - Des 2015
Algehele gradering
Pragtig.
Riette W - Des 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Hm B - Des 2015
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Ronel C - Des 2015
Algehele gradering
Baie netjies. Vriendelike diens.
Marietjie T - Okt 2015
Algehele gradering
Dit was baie lekker!
Anita G - Apr 2015
Algehele gradering
Uit die boonste rakke!
Willem D - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker en gesellig.
Hendrik B - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie lekker!
Maureen T - Jan 2015
Algehele gradering
The camp site with private ablution was very comfortable and we felt safe at all times.
Abie B - Jan 2015
Algehele gradering
Dit was my eerste besoek aan Oppi Dam, en ek kannie wag vir my volgende vakansie daar nie.
Lees meerMarissa B - Jan 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Pieter K - Des 2015
Algehele gradering
Uitstekend.
Herman V - Jun 2015
Algehele gradering
Wens ons kon langer bly - was heerlik!
Annabel B - Jan 2015
Algehele gradering
Puik plekkie!
Stephan J - Des 2015
Algehele gradering
Ruim wooneenheid in mooi landskap met uitsig oor dam en berge.
Magda V - Okt 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly in 'n netjiese huisie in 'n rustige omgewing.
Elize O - Okt 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Leonie H - Apr 2015
Algehele gradering
Skoon eenheid maar baie primitief.
Lees meerMariet C - Des 2014
Algehele gradering
Heerlike verblyf, aangename mense en pragtige verblyf en tuine.
Johan S - Des 2014
Algehele gradering
Baie oulik en veilig.
Ronel W - Des 2014
Algehele gradering
Oppi Dam het my wildste verwagtinge oortref! Ek sal dit beslis vir enige een aanbeveel en self weer soontoe wil kom!
Matt V - Des 2014
Algehele gradering
Dit was wonderlik!!!
Michael B - Des 2014
Algehele gradering
The accommodation and attitude of the people are exemplary.
Dorethea P - Sep 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam, ek sal die verblyf aanbeveel.
Louise V - Apr 2014
Algehele gradering
Goed verwelkom.
Annamie B - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie, baie rustig en lekker.
Charmaine J - Mrt 2014
Algehele gradering
Was asemrowend en die stilte was welkom.
Graeme D - Jan 2014
Algehele gradering
Fantastic location, excellent service, highly recommended!
Lees meerHester M - Jan 2014
Algehele gradering
Alles was heerlik. Oudtshoorn is net ondraaglik warm - selfs die swembad se water.
Phillip K - Jan 2014
Algehele gradering
Baie aangename verblyf. Vriendelike ontvangs en lekker gebly in 'n mooi omgewing.
Esme N - Sep 2014
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike ondervinding.
Clement V - Okt 2014
Algehele gradering
Luuks!
Elize M - Des 2014
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Willie G - Des 2014
Algehele gradering
Dit was heerlik en baie ruim!
Laurence M - Jun 2014
Algehele gradering
Baie vriendelike mense en het tuis gevoel!
Marianne B - Jan 2014
Algehele gradering
Overall very good
Bernice S - Mrt 2014
Algehele gradering
Dit was goed
Dries D - Nov 2014
Algehele gradering
Rustig en stil.
Frikkie V - Jan 2014
Algehele gradering
Aangenaam!
Marlene T - Mei 2014
Algehele gradering
Dit was ok vir a 'stop-over'.
Ilse P - Des 2013
Algehele gradering
Pragtige omgewing, gerieflik en vriendelike diens. Wonderlike kwekery.
Rinda O - Des 2013
Algehele gradering
Wow, wat 'n belewenis!
Nadia G - Nov 2013
Algehele gradering
Fantasties!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 176 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lushof Plaas, Oppi Dam, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang