Oppi Draai
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Philip V - Sep 2024
Algehele gradering
Ruim, gerieflik, veilig, vriendelik, skoon en netjies.
Chris J P - Jun 2024
Algehele gradering
Baie dankie Amanda. Lekker gerus en mooi plek.
Oppi Draai se terugvoer
Hi Chris,
Baie dankie en bly om te hoor jy het lekker geslaap. Kom kuier gerus weer.
Oppi Draai Groete,
Amanda
Emmerentia D - Apr 2024
Algehele gradering
Alles was 100%.
Oppi Draai se terugvoer
Hi Emmerentia,
Baie dankie vir jou terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Oppi Draai Groete,
Amanda
Nada V - Apr 2024
Algehele gradering
Meer as waarde vir geld.
Oppi Draai se terugvoer
Hi Nada,
Baie dankie vir die terugvoer. Kom kuier gerus weer!
Oppi Draai Groete,
Amanda
Corne S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies, veilig en baie goed geleë. Ons sal vir seker weer daar bly.
Oppi Draai se terugvoer
Hi Corné,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het lekker gekuier en tuis gevoel. Kom kuier gerus weer.
Oppi Draai Groete,
Amanda
Marjorie P - Feb 2024
Algehele gradering
Onvergeetlik, onbeskryflik.
Oppi Draai se terugvoer
Hi Marjorie,
Baie dankie vir die terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Oppi Draai Groete,
Amanda
Marlene D - Des 2023
Algehele gradering
Ons het 'n lekker, rustige aand gehad.
Oppi Draai se terugvoer
Hi Marlene,
Baie dankie. Kom kuier gerus weer.
Oppi Draai Groete,
Amanda
Daniel M - Mrt 2023
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld.
Oppi Draai se terugvoer
Middag Daniël
So lekker om so 'n positieve terugvoering te kry.
Baie dankie.
Dit was so lekker om jou te ontmoet en so lekker te kon gesels
Oppi draai Groete
Frans en Amanda Kalp
Melissa D - Okt 2023
Algehele gradering
Oppad Meiringspoort halfmaraton toe.
Oppi Draai se terugvoer
Hi Melissa,
Baie jammer om te verneem van die warmwater situasie. Ek kan jou verseker dat Oppi Draai oor meer as genoegsame warm water beskik, aangesien meeste van ons eenhede oor gasgeysers beskik. Sou graag die geleentheid wou gehad het om hierdie vir julle onmiddelik te kon regstel. Om in koue water te bad wanneer jy kom deelneem aan 'n halfmaraton is nie ideaal nie en het ons geweet, sou ons dit dadelik aangespreek het. Jammer vir die teleurstelling.
Oppi Draai Groete,
Amanda
Philippina Mhatina (stienie) A - Apr 2023
Algehele gradering
Stil, aangenaam en professioneel.
Oppi Draai se terugvoer
Baie Dankie Stienie / Jerry
Ons hoop om julle weer te sien volgende jaar met KKNK.
Dit was aangenaam om julle te ontmoet.
Baie dankie vir die waardevolle terugvoering.
Amanda,
Oppi draai
Pieter K - Jun 2023
Algehele gradering
Knus, maar aangenaam.
Oppi Draai se terugvoer
Hi Pieter
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering.
Al my eenhede het kombuis geriewe.
Hoop ons sien julle weer.
Oppi draai groete
Tarryn J - Mrt 2023
Algehele gradering
Onaangenaam, 'n teleurstelling en baie onprofessioneel.
Lees meerOppi Draai se terugvoer
Hi Tarryn
Ek is so jammer om te verneem van julle teleurstellende en onprofessionele ervaring.
Met jul aankoms was dit 'n geruime tyd voor inboek tyd van 14h00 en dus sou die kamer uit die aard van die saak nog nie gereed gewees het nie. U eggenoot het 'n alternatiewe kamer verkies, wat op daardie stadium reeds opgemaak was vir een persoon. Al wat vir twee persone geskort het was 'n handdoek en sjokolade op die bed.
Ons gaan daagliks al ons elektroniese toerusting na, wat aircons, remotes, waaiers ens. insluit. Die aircon is getoets en kon ons geen probleem opspoor nie.
Wat die badkamer lig aanbetref - die lig sou nie aangaan nie, aangesien dit loadshedding was. Ons kamers is wel toegerus met alternatiewe beligting in geval van loadshedding.
Ons open normaalweg 08h00 soggens die kantoor, maar het die twee nagte met jul verblyf tot na 10h00 gewag voordat ons die kantoor oopgemaak het, toe julle reeds op was. Jammer vir die ongerief.
Elke swembad het van tyd tot tyd onverwagse addisionale aandag nodig. Vanwee die een swembad se ligging is dit reeds vroeg in Maart te koud om te swem en word die swembad vir die seisoen gesluit.
Met julle vertrek het ek gevra of julle tevrede was met alles, waarop julle bevestig het dat julle tevrede was.
Ek verstaan nie almal het altyd die vrymoedigheid om te sê as hulle nie tevrede was nie, maar ek sou graag die geleentheid wou gehad het om dinge oomblik te kon regstel, eerder as agterna te verneem.
Baie dankie nietemin vir jul kuiertjie. My beste wense vergesel julle.
Oppi Draai Groete,
Amanda
Ilona O - Mei 2022
Algehele gradering
Veilige verblyf, alles wat ons nodig gehad het.
Lees meerOppi Draai se terugvoer
Baie dankie Ilona, vir die waardevolle terugvoer.
Dit was 'n plesier om julle as gaste te hê.
Amanda Kalp
Oppi draai
Lloyd J - Mrt 2022
Algehele gradering
Excellent service. Highly recommended, real value for money.
Oppi Draai se terugvoer
Thankk you so much for the valuable feedback
Will surely looking forward in welcoming you again
Regards
Amanda
Oppi Draai
Adele K - Mrt 2022
Algehele gradering
Great hosts, attention to detail and went the extra mile.
Oppi Draai se terugvoer
Thanks, Adele for the great review
Please visit again.
Annaretha V - Jan 2022
Algehele gradering
Saligheid in die Karoo.
Oppi Draai se terugvoer
Baie dankie Annaretha.
Ja, dit was voorwaar warm.
Baie dankie vir die positieve terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Oppi Draai groete
Etienne V - Apr 2022
Algehele gradering
Gasvryheid, waarde vir geld, privaatheid.
Oppi Draai se terugvoer
Hi Etienne
Baie Dankie vir jou waardevolle pragtige gesondheid en terugvoering
Hoop ons Sien jou weer in die toekoms
Ek mis die geselsies met ontbyt
Oppi draai Groete
Erika V - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelik ontvang. Skoon en netjies.
Oppi Draai se terugvoer
Baie Dankie Erika vir die waardevolle terugvoer
Hoop Ek sien Julle gou weer
Groete
Amanda
Oppi Draai
Chantelle H - Mei 2022
Algehele gradering
Not for us.
Oppi Draai se terugvoer
Hi Chantelle,
Thank you for the feedback.
Oppi draai
Nicole S - Des 2021
Algehele gradering
Asemrowend.
Oppi Draai se terugvoer
Hi Nicole,
Baie dankie. Kom kuier gerus weer.
Oppi Draai Groete,
Amanda
Carmen P - Nov 2021
Algehele gradering
Vriendelik, waarde vir geld, mooi.
Oppi Draai se terugvoer
Hi Carmen,
Dit was vir ons so lekker om julle by Oppi Draai te he. Ons wens is dat julle huwelik baie geseend sal wees. Kom kuier gerus enige tyd weer. Vriendelike Groete, Jolinda.
Alicia Schoeman S - Nov 2021
Algehele gradering
Clean and neat.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon en netjies.
Vriendelik, netjies en op sy plek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Oppi Draai se terugvoer
Thank you for your feedback. We enjoyed having you as our guests.
Elricka D - Jul 2021
Algehele gradering
Groot bederf en gerieflik!
Oppi Draai se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi terugvoer. Dit is vir ons so lekker om sulke goed te hoor. Hoop julle kom kuier weer. Die skool vakansie is om die draai.
Deon V - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Oppi Draai se terugvoer
Hi Deon,
Baie dankie. Kom kuier gerus weer.
Oppi Draai Groete,
Amanda
George A - Des 2021
Algehele gradering
Baie veilig en rustig.
Oppi Draai se terugvoer
Baie dankie julle vir die wonderlike terugvoer.
Hoop ons sien julle gou weer.
Oppi draai groete
Lizel K - Des 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik!
Oppi Draai se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons vra omverskoning vir die ongerief. Die gastehuis is nie diere-vriendelik nie en verleen hom nie hiertoe nie. Die hondjie waarna ek verneem u verwys, was net tydelik daar. As dit 'n groot steurnis was, sou ek dit waardeer het as u dit onder ons aandag gebring het sodat ons die situasie dadelik kon hanteer/aanspreek. Die situasie is 'n geisoleerde geval en sal nie weer kan gebeur nie, aangesien die hondjie nou elders is. Hoop die res van die familie het die fasiliteite geniet. Lekker dag.
Werner S - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry en tuis.
Lees meerOppi Draai se terugvoer
Hi Werner,
Dit is vir ons so lekker om julle altyd hier te he. Kom kuier asb enige tyd.
Werner S - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry en behulpsaam.
Oppi Draai se terugvoer
Baie dankie vir jou eerlike terugvoer Werner. Dit was so lekker om julle hier te he. Julle is enige tyd weer welkom.
Charnelle N - Jun 2021
Algehele gradering
Puik!
Oppi Draai se terugvoer
Hi Charnelle,
Baie dankie. Kom kuier gerus weer.
Oppi Draai Groete,
Amanda
Joël M - Nov 2021
Algehele gradering
Quiet. Peaceful. Very intimate.
Oppi Draai se terugvoer
Thank you for your review, Joel. Please come and visit us again.
Divan D - Des 2020
Algehele gradering
Fantastic.
Oppi Draai se terugvoer
Hi Divan,
Baie dankie.
Beste wense,
Amanda
Cindi F - Mei 2019
Algehele gradering
Dis baie tuis.
Oppi Draai se terugvoer
Hi Cindi
Dankie vir die waardevolle terugvoer. Julle is altyd welkom.
Groete
Amanda Kalp
Jolanda's
Ho D - Aug 2019
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het en meer.
Oppi Draai se terugvoer
Ho D,
Baie dankie vir die waardevolle terugvoer.
Lekker om nuwe vriende te maak.
Julle is altyd welkom.
Jolanda's
Gershwin S - Nov 2018
Algehele gradering
The best value for money and service was great.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die beste waarde vir geld en die diens is uitstekend.
Wat 'n ongelooflike tyd. Fantastiese diens en die plek lyk goed.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Oppi Draai se terugvoer
Hi Gershwin
Baie dankie vir die waardevolle terugkeer. Ons hoop ons sien julle weer volgende jaar
Amanda
Nicola M - Okt 2018
Algehele gradering
Meer as die geld werd.
Oppi Draai se terugvoer
Môre nicola,
Baie dankie vir die waardevolle terugvoer. Julle sal altyd meer as welkom wees.
Hoop ons sien julle gou weer.
Amanda Kalp,
Jolanda's B&B
Rhodene V - Jul 2018
Algehele gradering
Sien die sterre!
Oppi Draai se terugvoer
Rhodene en Familie
Baie dankie vir die waardevolle terugvoer.
Julle was sulke lekker stil gaste, Hoop ons sien julle gou weer.
Amanda en Frans Kalp
Tilana C - Jun 2018
Algehele gradering
Rustig, veilig en baie professioneel.
Oppi Draai se terugvoer
Hi Talana
Baie dankie vir die waardevolle terugvoering.
Ons sal jou enige tyd weer terug verwelkom.
Frans en Amanda Kalp.
Jolanda's B&B
Steyn V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly en gekuier.
Oppi Draai se terugvoer
Middag Steyn.
Voorwaar heerlik gewees om julle te ontvang.
Baie dankie vir julle waardevolle terugvoering.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Frans en Amanda Kalp
Basjan W - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlik gerus in 'n veilige omgewing.
Oppi Draai se terugvoer
Beste Elfriede,
Baie dankie vir die pragtige terugvoer, ons sien jou graag weer. Hoop jy het toe goed gekwalifiseer.
Groete,
Amanda Kalp
Sticks S - Feb 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Oppi Draai se terugvoer
Middag Sticks en gesin
Ag, dit was so lekker om julle te ontvang. Ons is bly julle het alles geniet en ons hoop ons sien julle weer volgende jaar met die maraton, of dalk gouer.
Groete, Frans en Amanda Kalp.
Diana M - Feb 2018
Algehele gradering
Dis min dat 1 nag se akkommodasie soos 'n vakansie kan voel.
Oppi Draai se terugvoer
Diana
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop om julle binnekort weer te sien.
Amanda en Frans Kalp
Johan G - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker gemaklike atmosfeer met hope gasvryheid.
Oppi Draai se terugvoer
Dankie vir die waardevolle terugvoer Johan.
Frans en Amanda Kalp
Vusi M - Feb 2018
Algehele gradering
Nice stay.
Oppi Draai se terugvoer
Hi Vusi,
Thank you for your kind words. You are welcome anytime.
Best wishes,
Amanda
Leon C - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was wêreldklas van begin tot einde.
Lees meerOppi Draai se terugvoer
Leon, baie dankie vir die waardevolle terugvoering.
Julle sal altyd as vriende terug ontvang word.
Denise H - Sep 2017
Algehele gradering
Wow, die beste wat ek al ervaar het en sal beslis aanbeveel.
Oppi Draai se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering, dit was lekker om julle te ontvang. Ons sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom.
Groete,
Amanda en Frans
Marisa V - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlike verblyf met uitstekende gasvryheid van eienaars.
Oppi Draai se terugvoer
Mariska, Dirk en kinders,
Ons sien uit om julle weer te ontvang. Dankie vir die pragtige waardevolle terugvoer
Frans en Amanda
Adel J - Sep 2017
Algehele gradering
Verblyf by Jolanda's B&B was die hoogtepunt van ons besoek aan Oudtshoorn.
Oppi Draai se terugvoer
Goeiemôre Adel en Tom,
Baie dankie, dit is so lekker om nuwe vriende te verwelkom.
Sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Frans en Amanda
Henk M - Sep 2017
Algehele gradering
Verblyf en diens was onverbeterlik!
Oppi Draai se terugvoer
Wonderlike gas, is altyd welkom, dankie Pricilla.
Tracy M - Sep 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld. Beste B&B-verblyf.
Oppi Draai se terugvoer
Beste Tracy,
Baie dankie vir jul terugvoering. Julle kan enige tyd weer kom kuier.
Groete,
Amanda
Marizane M - Mei 2017
Algehele gradering
Baie goed toegerus en verseker akkommodasie om aan te beveel.
Oppi Draai se terugvoer
Baie dankie Gregory.
Ek waardeer die terugvoering.
Ek sien uit daarna om jou weer te ontvang.
Adéle S - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was uiters aangenaam en baie verwelkomend.
Oppi Draai se terugvoer
Dankie vir die terugvoering Adele, dit was aangenaam om julle hier te ontvang.
Michelle F - Jul 2017
Algehele gradering
Ontspanning.
Oppi Draai se terugvoer
Goeiedag Michelle,
Baie dankie vir die terugvoering asook verwysing ons hoop ons sien julle gou weer.
Tinki M - Okt 2017
Algehele gradering
Baie moeite en behulpsaam.
Oppi Draai se terugvoer
Beste Tinki,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons sal julle graag weer ontvang, julle is regtig 'n aangename familie.
Groete,
Amanda Kalp
Yolandi M - Okt 2017
Algehele gradering
Gesellig.
Oppi Draai se terugvoer
Hi Yolandi,
Dankie vir die terugvoering.
Hoop om julle weer te sien. Amanda
Thembi M - Sep 2017
Algehele gradering
We enjoyed the stay, it's nice, clean and cosy.
Oppi Draai se terugvoer
Good day Thembi,
Thank you for your review.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oosthuizenstraat 21, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang