Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi Hoek Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Craig M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Clean, neat, comfortable and convenient. Very well run guesthouse, our room had everything we needed. Will definitely be back. The only thing I will request is that the swimming pool is switched off overnight as it was a bit noisy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Seef C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Goemoedsrus. Baie sentraal geleë en 'n lekker swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary-anne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Rustige atmosfeer. Baie vriendelike personeel, baie behulpsaam. Sal uit hulle pad gaan om jou te help. Lekke geslaap, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thania O
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Baie goeie waarde vir geld. Baie goeie waarde vir geld. Skoon en netjies. Ons moes 'n mes by iemand leen. Eers die volgende oggend gehoor dat die kombuis goed bekombaar is op 'n ander plek op die perseel. Behalwe vir dit sal ek beslis die juweel aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan E
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2024

Nie op standaard nie. Ek sal definitief nie hul aanbeveel nie, en dit is gebaseer op die kwaliteit van beddegoed en handdoeke. Dit is al so opgebruik dat die lakens gate in het so dun is dit, en die handdoeke is nie veel beter nie. Die gastehuisopset is wonderlik, die ontvangs was uitstekend en die eenheid het die basiese benodighede, en daar is 'n eetsaal waar breekgoed beskikbaar is. Sou hul spandeer om beddegoed te vervang, sou ek weer daar oorslaap, maar tot dan nooit! Dan sal ek ook block-out gordyne aanbeveel - die twee aande wat ons oorgeslaap het, het dit elke oggend gebeur dat gaste na 3 in die oggend inry en dan pla hul voertuigligte ontsettend, want voertuie ry direk in eenhede se rigting.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica S
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2024

Slegs oornag. Net vrek koud geslaap - geen warm kombers in kas nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Gerhard V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Was skoon, stil en rustig. Sal weer hier oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzel C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Gerieflik, veilig en baie netjies. Tweede keer wat ek hulle besoek en dit bly 'n lieflike plek wat baie veilig, netjies en gerieflik is. Die personeel is altyd vreeslik behulpsaam en vriendelik. Sal weer en weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilsa L
Kort verblyf
4.6
Apr 2023

Claudia was 'n ster. Stapafstand na Steve Biko Academic Hospital. Rustige atmosfeer, vriendelike diens. Kamerdiens elke dag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anzel C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2022

Fantastiese gastehuis en baie vriendelike diens. Sal vir seker Oppi Hoek Gastehuis aan almal aanbeveel. Baie skoon, netjies, rustige area, gerieflik naby alles, baie veilig en ongelooflike vriendelike en puik diens. Sal vir seker weer daar inklop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blakestraat 196, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsDAgeVEPSSMdPGqhgSCEN8mU5zVQ8FHNup88XyQsVuXpdkgMjy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 196 Blake Street Riviera 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.73015067472 28.211808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang