Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi Hoek Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Seef C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Goemoedsrus. Baie sentraal geleë en 'n lekker swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary-anne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Rustige atmosfeer. Baie vriendelike personeel, baie behulpsaam. Sal uit hulle pad gaan om jou te help. Lekke geslaap, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzel C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Gerieflik, veilig en baie netjies. Tweede keer wat ek hulle besoek en dit bly 'n lieflike plek wat baie veilig, netjies en gerieflik is. Die personeel is altyd vreeslik behulpsaam en vriendelik. Sal weer en weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica S
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2024

Slegs oornag. Net vrek koud geslaap - geen warm kombers in kas nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Gerhard V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Was skoon, stil en rustig. Sal weer hier oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilsa L
Kort verblyf
4.6
Apr 2023

Claudia was 'n ster. Stapafstand na Steve Biko Academic Hospital. Rustige atmosfeer, vriendelike diens. Kamerdiens elke dag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anzel C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2022

Fantastiese gastehuis en baie vriendelike diens. Sal vir seker Oppi Hoek Gastehuis aan almal aanbeveel. Baie skoon, netjies, rustige area, gerieflik naby alles, baie veilig en ongelooflike vriendelike en puik diens. Sal vir seker weer daar inklop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2020

Gemaklike verblyf. Sentraal geleë, Ons het net een nag oorgebly, aangesien ons vir my dogter by die mediese kampus van die UP gaan kuier het. Soos bespreek met die eienares, sal ek net voorstel dat daar dalk "blackout" gordyne voor die vensters geplaas word, aangesien voertuie wat in en uitkom die hele tyd ons kamer verlig het. Die swembad was ’n wenner in die warm Pretoria-hitte. Ek sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marcel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Ideale oorslaapplekkie vir werks/sosiale funksies. Baie dankie Erika vir julle gerieflike oorslaapplekkie. Dankie ook vir jou vinnige hantering van ons inboek, ons waardeer dit. Ons sal definitief weer oorslaap as ons 'n funksie het in Pretoria. Die uitleg van die kamer en netheid was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Oppi Hoek Guesthouse
Dit is werklik 'n riem onder die har, om sulke goeie terugvoer te kry. Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te sien. Geseênde jaar vorentoe!

Derick O
Kort verblyf
4.4
Okt 2017

Neat, nice, comfortable. Quiet, comfortable and friendly staff. Breakfast good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Erika
Oppi Hoek Guesthouse
Thank you very much for a great review. We trust that your future stay will be even better. Have a wonderful day!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blakestraat 196, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsDAgeVEPSSMdPGqhgSCEN8mU5zVQ8FHNup88XyQsVuXpdkgMjy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 196 Blake Street Riviera 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.73015067472 28.211808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang