Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi Hoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Alan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Most comfortable self-catering with everything you need. We spent three nights at Oppi Hoek and could not have asked for a more friendly and accommodating host. They really went out of their way to make sure that we were comfortable and had everything we needed. This is our second stay at Oppi Hoek and will definitely stay over again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Oppi Hoek
It is always an honor and privilege to host Alan and Karin. They are amazing guests.

Francois O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Comfortable. Very pleasant stay. Electric blankets on cold Free State evenings helped a lot. Place is nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Skoon, netjies en gerieflik. Lekker gebly. Skoon, netjies en gerieflik. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Heerlik. Baie lekker gebly en sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Oppi Hoek
Annemarie, dit was lekker om jou hier te ontvang. Ons hoop ons sien jou weer.

Schalk F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Lekker gerus. Die bed het 'n goeie matras. Ons het heerlik gebraai en lekker geslaap. Daar is ruim plek vir ons woonwa.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Amazing! Exceptional customer service. Clean and comfortable room. The breakfast included yoghurt, muesli, and rusks. Coffee, tea, sugar, and other amenities were provided. Thank you so much for a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Oppi Hoek
Karen, Thank you for staying with us. It was a privilege to host you. Hope to see you again.

Wynand V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Ongelooflike lekker verblyf. Jy voel tuis daar. Dit is die klein goedjies wat die verblyf ongelooflik lekker maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Oppi Hoek
Wynand, dit was lekker om julle te huisves. Ons hoop ons sien julle weer.

Kobus C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Goeie oornagplek tussen Johannesburg en Durban. Netjies en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Kort, maar heerlik. Gasheer was baie vriendelik en hulle het ons van die staanspoor af verwelkom deur e-pos en met ons aankoms. Plekkie is goed toegerus met meer as wat kan verwag word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Sal definitief aanbeveel. Baie dankie vir die gasvryheid, moeite en groot ontbyt ingesluit. Eienaars het vir ons gewag en ons het sommer dadelik soos familie gevoel. Baie, baie dankie vir alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Oppi Hoek
Bernice, dit was aangenaam om julle te ontmoet en te huisves. Baie dankie vir julle ondersteuning.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R670
R 670 R 436
per nag (plek vir 2)
Vanaf R670
R 670 R 436
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Boysstraat 25, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1SBXzEBTTPv7XPKyKXIfTerpaaQsCzjNWssaASgBghQ045JadC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R670 nouVanaf R436 per nag (plek vir 2) 92 5 1 5 25 Boys Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -28.274321267113 29.129429478505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang