Oppi Hoek
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 91
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Francois O - Jul 2024
Algehele gradering
Comfortable.
Riaan V - Jun 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik.
Annemarie O - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Oppi Hoek se terugvoer
Annemarie, dit was lekker om jou hier te ontvang. Ons hoop ons sien jou weer.
Schalk F - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker gerus.
Karen D - Okt 2023
Algehele gradering
Amazing!
Oppi Hoek se terugvoer
Karen,
Thank you for staying with us. It was a privilege to host you.
Hope to see you again.
Wynand V - Okt 2023
Algehele gradering
Ongelooflike lekker verblyf.
Oppi Hoek se terugvoer
Wynand, dit was lekker om julle te huisves. Ons hoop ons sien julle weer.
Kobus C - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie oornagplek tussen Johannesburg en Durban.
Irma P - Jun 2023
Algehele gradering
Kort, maar heerlik.
Bernice G - Apr 2023
Algehele gradering
Sal definitief aanbeveel.
Oppi Hoek se terugvoer
Bernice, dit was aangenaam om julle te ontmoet en te huisves.
Baie dankie vir julle ondersteuning.
Deon K - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid en vriendelike ontvangs.
Oppi Hoek se terugvoer
Deon, ek waardeer die resensie.
Dit was lekker om julle hier te onthaal.
Ons hoop ons dien julle weer.
Nico B - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker oorgeslaap.
Oppi Hoek se terugvoer
Nico, dis altyd lekker om gaste soos julle te ontvang. Dit was n aangename tyd saam met julle.
Louise S - Jan 2023
Algehele gradering
Oornag.
Oppi Hoek se terugvoer
Louise, dit was lekker om julle te ontmoet en te huisves. Ons hoop ons sien julle weer.
Renell V - Jan 2023
Algehele gradering
Absolutely delightful.
Oppi Hoek se terugvoer
It was an absolute pleasure to meet and host the Van Rooyen family.
Thank you for your stay.
Bennie V - Apr 2023
Algehele gradering
Ontvangs baie vriendelik en mens voel sommer tuis.
Oppi Hoek se terugvoer
Bennie, dit was aangenaam om julle te ontmoet en te huisves.
Maria P - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige uitrus-plekkie vir die langpad.
Oppi Hoek se terugvoer
Ria, dankie dat julle by ons gebly het. Dit was 'n plesier om julle te huisves.
Amanda P - Mrt 2023
Algehele gradering
Christa en Marius is 'n uitstekende gasheer en gasvrou.
Oppi Hoek se terugvoer
Dankie Amanda. Dit was n plesier om jou te ontmoet en te huisves.
Selwes B - Jan 2023
Algehele gradering
Ontvangs was baie vriendelik en hulpvaardig.
Oppi Hoek se terugvoer
Selwes,
Dankie dat julle hier gebly het.
Ons waardeer dit.
Dit was n plesier om julle te ontmoet.
Joanne F - Des 2022
Algehele gradering
Friendly welcome.
Oppi Hoek se terugvoer
Joanne, it was a privilege to host you. I hope we will see you again.
Ronnie O - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon slaapplek. Vriendelike mense.
Oppi Hoek se terugvoer
Dit was lekker om julle hier te hê. Dankie.
Michelle W - Okt 2022
Algehele gradering
Was baie lekker.
Oppi Hoek se terugvoer
Dis altyd n plesier om mense soos julle te huisves. Dankie.
Valerie V - Jul 2022
Algehele gradering
Warmly welcomed.
Oppi Hoek se terugvoer
Valerie, it was a pleasure to host you. Thank you for staying with us.
Melissa S - Jun 2022
Algehele gradering
Perfect for a stayover.
Oppi Hoek se terugvoer
Melissa, thank you for staying with us. It was a pleasure hosting you.
Anita O - Jun 2022
Algehele gradering
Netjiese, skoon, gerieflike oornagplekkie.
Oppi Hoek se terugvoer
Anita, dit was 'n voorreg om julle vir 4 dae te huisves.
Baie dankie.
Hennie G - Mei 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese plek.
Oppi Hoek se terugvoer
Hennie,
Dankie vir julle besigheid. Ons waardeer dit. Dit was 'n plesier om julle te huisves.
Leon S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie goed geleë, goeie waarde vir geld!
Oppi Hoek se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle te huisves by ons.
Ons hoop ons sien julle weer.
Luan D - Apr 2022
Algehele gradering
Gemaklik, netjies, alles what mens benodig.
Oppi Hoek se terugvoer
Luan, dit was 'n plesier om jou te huisves. Ons hoop ons sien jou weer.
Thomas Stephen J - Apr 2022
Algehele gradering
Goed geleë, vriendelike ontvangs.
Oppi Hoek se terugvoer
Dit was n voorreg om julle te huisvês.
Baie dankie.
Ernst B - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker oornag plek. Durban sommer om die draai.
Oppi Hoek se terugvoer
Ernst
Dankie, dit was lekker om julle te huisves.
Savanna M - Mrt 2022
Algehele gradering
Great place to stop when traveling far.
Oppi Hoek se terugvoer
Savanna,
Thank you for your stay with us.
We appreciate it.
Christa
Santa K - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik en gerieflik.
Oppi Hoek se terugvoer
Santa, dit was lekker om julle hier te hê.
Oscar B - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelik ontvang. Skoon en netjies. Eienaars baie hulpvaardig.
San-mari K - Mrt 2022
Algehele gradering
Die kamer is ruim, netjies en skoon. Die kombuis is volledig toegerus met alles en meer as wat mens sou nodig hê.
Oppi Hoek se terugvoer
San-Mari,
Weereens dankie vir julle besigheid . Ons waardeer dit.
Jammer dat julle die badkamer te klein gevind het. Volgende keer boek ons julle in die ander woonstel in.
Dankie.
Christa
Johan S - Feb 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike en hulpvaardige mense. Plek is netjies skoon en goed toegerus.
Oppi Hoek se terugvoer
Johan,
Dit was lekker om julle te huisves.
Christa
Yolande N - Apr 2022
Algehele gradering
Ideale plek om te oornag op pad KZN/JHB toe.
Oppi Hoek se terugvoer
Yolande,
Dit was n voorreg om jou te huisves.
Baie dankie en kom weer.
Christa
Pierre C - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie aangename en netjiese kamer.
Oppi Hoek se terugvoer
Ja, dit was lekker om julle te ontvang en te huisves.
Net een boodskap, kom weer.
Christa R - Apr 2022
Algehele gradering
Beslis 'n plek om te oornag.
Oppi Hoek se terugvoer
Christa en dogter,
Dankie dat julle by ons gebly het. Dit was n plesier om julle te huisves.
Bianca J - Apr 2022
Algehele gradering
Eienaar is baie aangenaam.
Oppi Hoek se terugvoer
Hi Bianco. Ek kon niks doen aan die krag probleem nie
Dis n Koningin grootte bed en n dubbel slaapbank.
Jy het geweet wat is in die woonstel.
Dankie dat jy hier gebly het.
Lineo K - Des 2021
Algehele gradering
Best ever.
Oppi Hoek se terugvoer
Lineo,
You are a star. Thank you.
Christa
Ian T - Des 2021
Algehele gradering
Ai, LekkeSlaap, dankie, Oppi Hoek was lekker.
Oppi Hoek se terugvoer
Ian,
Dit was n plesier om julle te huisves.
Christa
Annelien K - Des 2021
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld! Vriendelike, gasvrye mense met 'n hart van goud en omgee vir hul medemens.
Lees meerOppi Hoek se terugvoer
Dit was so 'n groot plesier om julle te ontvang. Dankie dat julle by ons gebly het.
Ons hoop om julle weer te sien.
Janet V - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike, veilige en skoon akkommodasie
Oppi Hoek se terugvoer
Janet dankie. Ons waardeer dit. Dit is altyd 'n plesier om jou te huisves.
Jurie S - Okt 2021
Algehele gradering
Very pleasant, as usual.
Oppi Hoek se terugvoer
Jurie,
It was a pleasure to host you. Come again.
Derick V - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap, uitgerus en bederf.
Oppi Hoek se terugvoer
Dit was lekker om julle te huisves. Kom weer.
Johan D - Aug 2021
Algehele gradering
Goeie diens, goeie mense.
Oppi Hoek se terugvoer
Johan,
Dit was lekker om julle te huisves.
Hoop om julle gou weer te sien.
Rossouw O - Jun 2021
Algehele gradering
Uitstekende plekkie, vriendelike mense.
Oppi Hoek se terugvoer
Rossouw, dit was 'n plesier om julle te huisves.
Lizette V - Apr 2021
Algehele gradering
'n Huisie weg van my huis.
Oppi Hoek se terugvoer
Lizette,
Dis nou 'n lekker resensie.
Dit was lekker om julle hier te he.
Heinrich G - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie mooi, vriendelikke diens en alles wat jy nodig het.
Oppi Hoek se terugvoer
Heinrich,
Dit was n plesier om julle te huisves.
Dankie dat julle hier oornag het.
Groete.
Marius en Christa
Sonja P - Mrt 2021
Algehele gradering
Amazing!
Oppi Hoek se terugvoer
Sonja,
Jammer vir die laat antwoord.
Dit was so lekker om julle te huisves.
Hoop om julle weer te sien.
Jurie S - Mei 2021
Algehele gradering
Billike en gerieflike oorbly tussen Durban en Johannesburg.
Oppi Hoek se terugvoer
Jurie, dankie vir julle besoek. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Dieter S - Apr 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld, gemaklike fasiliteite, vriendelike gashere en lekker vars versnapperings met aankoms!
Lees meerOppi Hoek se terugvoer
Dieter,
Dit was n plesier om julle te huisves.
Dis altyd lekker om sulke gawe mense soos julle te onrmoet.
Dankie dat ons julle kon huisves.
Groete.
Marius en Christa
Stephanie M - Aug 2021
Algehele gradering
Oorslaap op pad kus toe met 1-jarige.
Oppi Hoek se terugvoer
Stephanie dankie vir julle resensie. Hoop ons sien julle weer.
Dieter S - Apr 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld verblyf, vriendelike ontvangs, lekker geriewe met al die nodige voorsiening.
Lees meerOppi Hoek se terugvoer
Dieter, Dit was n plesier om julle te huisves. Dis altyd lekker om sulke gawe mense soos julle te onrmoet. Dankie dat ons julle kon huisves. Groete. Marius en Christa
Johan S - Jan 2021
Algehele gradering
Vriendelik, skoon en netjies.
Oppi Hoek se terugvoer
Johan en Sandra,
Dankie , ons waardeer dit. Ek moet sê, met gaste soos julle is dit n plesier.
Marius en Christa
Ronald T - Nov 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang.
Oppi Hoek se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle te huisves. Veral die kuier. Mag julle geseen wees.
Kesha A - Okt 2021
Algehele gradering
Oornag op pad see toe
Oppi Hoek se terugvoer
Kimre,
Dit was lekker om jou hier te he.
Hoop jou see vakansie was lekker.
Jaco M - Sep 2021
Algehele gradering
Op pad Natal toe.
Oppi Hoek se terugvoer
Jaco, dankie. Ons waardeer jou besigheid.
Hettie P - Feb 2021
Algehele gradering
Baie oulike, skoon en goed ingerigte verblyf teen werklik bekostigbare tarief. Die tuisgemaakte bederfies is heerlik en die beskuit is vir seker aan te bevele.
Rene D - Apr 2021
Algehele gradering
Was net oorslaapplek.
Oppi Hoek se terugvoer
Hi Rene,
Die lekkernye was nie adisioneel nie maar ingesluit by die prys.
Dankie vir julle besoek. Ons hoop ons sien julle weer.
Marius en Christa
Chris B - Apr 2021
Algehele gradering
Gerieflik geleë op die N3.
Oppi Hoek se terugvoer
Chris, dankie vir julle besigheid. Ons glo ons sal julle weer sien. Dit was n plesier om julle te huisves.
Groete.
Marius en Christa
Sandra S - Nov 2020
Algehele gradering
Vriendelike mense, netjies groot en skoon.
Oppi Hoek se terugvoer
Sandra,
Ons waardeer die resensie en vir julle.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Marius en Christa
Regina G - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekend
Oppi Hoek se terugvoer
Goeiedag Regina
Dankie vir die goeie resensie.
Ons hoop ons sien julle weer.
Groete.
Marius en Christa
Cj (anirie) T - Mrt 2020
Algehele gradering
Skoon netjies.
Oppi Hoek se terugvoer
CJ,
Dit was lekker om julle te huisves.
Hoop ons sien julle weer.
Janet V - Feb 2020
Algehele gradering
Friendly comfortable stay your home away from home.
Oppi Hoek se terugvoer
Janet,
Thank you for staying with us.
It was a pleasure to host you.
Corrie B - Feb 2020
Algehele gradering
Veilig, netjiese billike oornagselfsorgblyplek.
Oppi Hoek se terugvoer
Corrie,
Dankie vir die resensie.
Ons hoop ons sien julle weer.
Elsa R - Feb 2020
Algehele gradering
Ongelooflik gul ontvangs. Sommer dadelik tuis gevoel. Die kamer was pynlik netjies. Was regtig bederf met versnapperings die volgende oggend.
Oppi Hoek se terugvoer
Elsa,
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Dis ons plesier om ons gaste te bederf.
Ons sien uit daarna om julle weer te huisves.
Goete
Marius en Christa.
Johannes S - Jan 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Oppi Hoek se terugvoer
Dankie Johannes. Dit is al ons gaste wat ons maak wie ons is. Dit was n plesier om julle te huisves.
Christian M - Jan 2020
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese blyplek met alles wat mens benodig teen 'n baie goeie prys.
Oppi Hoek se terugvoer
Dis lekker om gaste soos Christie en sy vrou te huisves.
Gasvry, netjies, vriendelik. Ons beveel hulle aan by enige plek waar hulle wil oornag.
Natalie A - Sep 2020
Algehele gradering
Sal weer gebruik
Oppi Hoek se terugvoer
Natalie,
Dankie vir julle resensie.
Dit was so lekker om julle te huisves.
Nonnie B - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflike bekostigbare, goed toegeruste, skoon en netjiese kort of langer verblyf, halfpad tussen KZN en binneland!
Oppi Hoek se terugvoer
Nonnie, dit was voorreg om julle te huisves. Goeie, vriendelike, " no noncence" mense. Ons hoop ons sien julle weer.
Louise H - Des 2019
Algehele gradering
Een van die beste plekkies in die omgewing.
Oppi Hoek se terugvoer
Louise n Gerhard, dankie dat julle by ons gebly het. Julle is n aanwins vir enige gastehuis.
Frans B - Nov 2019
Algehele gradering
Skoon, netjiese en veilige verblyf.
Oppi Hoek se terugvoer
Dit was 'n wonderlike voorreg om die Bothas weer te ontvang by Oppihoek. Soos laas was dit net 'n plesier om julle te huisves. Ons hoop om julle weer te sien.
Dave K - Nov 2019
Algehele gradering
Wonderful hosts and great accommodation.
Oppi Hoek se terugvoer
What a privilege to host Dave and his wife. They are a compliment to any establishment. Thank you very much for staying with us for the second time.
Floris V - Nov 2019
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf en aangename mense hulle verdien 'n 5+ ster gradering.
Oppi Hoek se terugvoer
Floris en sy vrou sal altyd welkom wees by ons. Hulle is 'n aanwins vir enige gastehuis. Hulle is vriendelik, bedagsaam en 'n plesier om te huisves.
Dankie julle.
Cheryl D - Okt 2019
Algehele gradering
Silwerskoon, gerieflik en privaat.
Oppi Hoek se terugvoer
Cheryl, dankie dat mense soos julle en eintlik al ons gaste van Oppihoek n sukses storie maak. Ek het toe n rubbermat vir die stort gekry. Geniet die Kaap.
Wendy O - Aug 2019
Algehele gradering
Would not hesitate to book again.
Oppi Hoek se terugvoer
What a pleasure to host Wendy and Ossie. We recommend them to any establishment they want to stay with. Thank you for staying with us.
Hanlie C - Aug 2019
Algehele gradering
Silwerskoon, gasvry en vriendelik, goeie waarde, maklike ligging.
Oppi Hoek se terugvoer
Hanlie,
Dis n laat antwoord maar ons waardeer julle resensie.
Ons hoop om julle weer te sien.
Zanele M - Aug 2019
Algehele gradering
Flat is very neat and clean.
Oppi Hoek se terugvoer
Zanelle and Phillip, it was a pleasure to host you. You are recommendable to other establishments.
Richard S - Jul 2019
Algehele gradering
Excellent hospitality.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende gasvryheid.
'n Regte huis weg van die huis. Baie gemaklik en warm. Baie ruim. Deurdagte en vriendelike gashere, Marius en Christa. Sien so uit daarna om weer te kom en die stampmielies en die bredie te deel. Ons kan nog steeds die lieflike aroma ruik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Oppi Hoek se terugvoer
Thank you. It was a big privilege to host you, I wish I can say come hungry next time, but we can't serve crayfish, too far from the ocean. But there will be home-baked rusks and muffins.
Claudine J - Jul 2019
Algehele gradering
Friendly customer service.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelike kliëntediens.
'n Fantastiese plek om oor te bly, vriendelike mense wat omgee. Baie skoon en gemaklik!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Oppi Hoek se terugvoer
Dankie Willie en Claudine. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Dit is ons plesier om julle aan te beveel by alle oornag verblyf plekke.
Groete
Marius en Christa
Jaco T - Jun 2019
Algehele gradering
Uiterse gasvryheid, gerief en netheid! Die perfekte halfpad-oornagrusplek vir ons Suidkusvakansie!
Oppi Hoek se terugvoer
Dankie Jaco en familie. Wat 'n plesier om julle te huisves. Ons sal julle sterk aanbeveel by alle oornag verblyf plekke.
Groete
Marius en Christa
Frans B - Jul 2019
Algehele gradering
Perfekte oornag fasiliteit.
Lees meerOppi Hoek se terugvoer
Wat 'n voorreg om mense soos Frans hulle te ontvang. Julle is enige tyd welkom by ons en ek glo by ander plekke ook.
Groete
Marius en Christa
Jan V - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Oppi Hoek se terugvoer
Wat 'n voorreg om julle te huisves. Julle is altyd welkom by ons. Dankie.
Groete
Marius en Christa
Riekie L - Jun 2019
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry!
Oppi Hoek se terugvoer
Beste Riekie,
Dankie dat julle by ons gebly het. Dit was 'n voorreg om julle 2 te huisves. Ek hoop julle het julle vakansie in die wildtuin geniet.
Groete
Marius en Christa
Lothian B - Apr 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies, lekker ontbyt.
Oppi Hoek se terugvoer
Beste Lester,
Julle voel al soos familie. Dis n groot voorreg om julle te huisves. Sien julle weer in Augustus. Dankie.
Groete
Marius en Christa
Mmosi M - Apr 2019
Algehele gradering
Excellent work.
Oppi Hoek se terugvoer
It is always a pleasure to have guests like the Mohapi family.
Thank you for staying with us. Our doors will always be open for you.
We are looking forward to seeing you again.
Wanda V - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig uiters vriendelike gasheer en gasvrou.
Lees meerOppi Hoek se terugvoer
Carl en Elizabeth, dankie vir julle dogter Wanda wat by ons bespreek het. Dankie dat julle by ons gebly het. Dit was wonderlik om julle te ontmoet. Julle is 'n aanwins vir enige gastehuis. Ons hoop ons sien julle weer.
Jennifer S - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Oppi Hoek se terugvoer
Dit was aangenaam om julle hier te hê. Kom weer asb. Wil net vir die ander gaste huise laat weet: Hulle kan julle enige tyd huisves.
Johan Steinberg S - Sep 2019
Algehele gradering
'n Besonder positiewe ondervinding!
Oppi Hoek se terugvoer
Beste Johan,
Dit is maklik om 'n diens te lewer aan mense soos julle. Julle is 'n aanwins vir enige gastehuis. Dankie dat julle ons gekies het om by te oornag.
Marius en Christa
Oppihoek.
Johan J - Jul 2019
Algehele gradering
Aangename mense baie mooi plekkie veilig en bekostibaar.
Oppi Hoek se terugvoer
Beste Johan,
Dit was lekker om julle hier te he. Julle is altyd welkom by ons en ek glo by ander plekke ook. Dankie.
Groete
Marius en Christa
Freda H - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlike oorslaappunt.
Oppi Hoek se terugvoer
Beste Freda,
Dit was n voorreg om julle te huisves. Ek sal julle by almal aanbeveel. Dankie.
Groete
Marius en Christa
Mynie P - Feb 2019
Algehele gradering
Ideal for 1 night stop over.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ideaal vir 1 oornagstop.
Aangename kamer met al die nodige toerusting vir selfsorg. Het 'n plafonwaaier nodig vir die somer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Oppi Hoek se terugvoer
Thank you for the review. We appreciate your stay with us. We made a note of the ceiling fan remark.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Boysstraat 25, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang