Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi-Koppi Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Gretha D
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Gemaklike, skoon en netjiese kamers. Sal enigetyd weer daar gaan bly. Ons het baie lekker gebly. Die eienaar was daar om ons met al ons versoeke te help. Sy is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marli H
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Die gasvrouens was ongelooflik vriendelik en het 'n baie goeie diens gelewer. Ja, ons het. Die diens was uitstekend!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mimmie
Oppi-Koppi Gastehuis
Marli, ons waardeer die resensie en dit was vir ons baie lekker gewees om julle by ons te ontvang.

Sumia V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2023

Lekker rus na 'n lang reis. Bly oor op pad Kaap toe. Dit is perfek vir ons gesin wat ook 'n hondekind het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Stil omgewing. Lekker plaas atmosfeer. Vriendelike ontvangs. Behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Esther V
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2024

Vriendelike ontvangs en hulpvaardig. Dit was skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Willem L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

Rustig Die oop spasies, bokkies en dassies dra by tot die rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus V
1 nag
3.8
Jul 2021

Net oorgeslaap a.g.v curfew reëls. Kamers netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lara V
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Des 2021

Net reg vir een aand. Dankie vir 1 aand se verblyf.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Helen P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Baie gasvry, sal beslis weer daar oorslaap. Dankie, Dalene. Ons het die oorslaap baie geniet daar, omgewing is mooi en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Oppi-Koppi bly 'n wenner. Ek het al meer as een keer by Oppi-Koppi gebly, en ek sal enige tyd weer teruggaan. Die personeel is vriendelik en laat dit soos huis voel, en die kos is heerlike boere kos. Die kamers is netjies en het alles in wat jy kon benodig. Daar is selfs 'n paar bokke op die erf wat die oggend vir ons hallo kom sê het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Mimmie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R800
R800 R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Porte Vase, plot 22, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwMGQ3Mzc0LWZjZDEtNDE1Ny05MzY2LWQ3OGMzNjM1ZGM2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 25 5 1 4 La Porte Vase, Plot 22 Kroonstad 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.699412059342 27.242721320072

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang