Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi Kus 35

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 35, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Oppi Kus 35 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Gansbaai in die Wes-Kaap en dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Twee slaapkamers het koningingrootte-beddens en die oorblywende slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n gaskookplaat, mikrogolf, lugbraaier, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, broodrooster, ketel, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sit area met gemaklike sitpleke, 'n TV met volle DStv en onbeperkte WiFi.

Alle linne en Handdoeke word ook voorsien.

Buite is daar 'n sit en braai-area.

Geniet pragtige ononderbroke sonsondergange en see-uitsig oor die Atlantiese Oseaan en Kleinrivierberge. Daar is 'n staproete wat lei na die getypoel . 'n Stap langs die pragtige kuslyn lei na die strand.

Die eenheid is stap afstand van die Gansbaai Hawe, Winkels en Restaurante.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ligging

  • Kusweg 35, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 35, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e0d07ba1131eefe30ceb268435b811eb8ac9edb6480ca3e3c45259520698bad44f4bc83484027c49c9883bb967fc48b85de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense 35 Kusweg Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.574659524312 19.347442491826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang