Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi Kus 35 Seafront

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 35, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Oppi Kus 35 Seafront bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Gansbaai, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Twee slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens, en die oorblywende slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat geskik is vir kinders. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, mikrogolf, lugbraaier, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, koffiemasjien, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n viersitplek-eettafel in die kombuis perfek vir etes. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en gratis onbeperkte WiFi.

Buite het gaste toegang tot bykomende sitplek buite en 'n braai-area, ideaal vir skemerkelkies. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste sal 'n ononderbroke uitsig oor die sonsondergang en 'n see-uitsig oor die Atlantiese Oseaan hê asook 'n uitsig oor die Kleinrivierberge. Daar is 'n staproete wat na die getypoel lei.

Die eenheid is stapafstand vanaf Gansbaai Hawe, winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adele Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Kusweg 35, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppi Kus 35 Seafront het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 35, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e0d07ba1131eefe30ceb268435b811eb8ac9edb6480ca3e3c45259520698bad44f4bc83484027c49c9883bb967fc48b85de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 35 Kusweg Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.574659524312 19.347442491826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang