Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi-Oewer

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

IRENE Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir Oppi-Oewer
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Liezel L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel L

Vreedsaam, ontspanne, heerlik.

Pragtige kamer, baie vriendelike en behulpsame gasvrou, en die ligging op die rivier oewer is regtig pragtig - kan eintlik nie glo dat mens steeds in die middel van die dorp is nie. Ek en my dogter het heerlik gebly en sal beslis weer bespreek.

Mariaan L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan L

‘n Heerlike bederf-oorslaap ervaring.

Prentjie-mooi kamer en badkamer met alles wat nodig is. 10/10 vir gasvryheid, gemak, luuksheid, atmosfeer, omgewing en ligging. Baie moeite is gedoen om dit gerieflik en welkom te maak.

Devon Wilsnach B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devon Wilsnach B

Great location, value for money, and the hostess is very friendly.

See stars.

Andrea C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea C

Uitstekende diens, vriendelik.

Naby als, vriendelike ontvangs. Skoon. Veilige area.

Sylvia Brenda D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia Brenda D

Sal beslis aanbeveel.

Irene is baie gemaklike en aangename gasvrou. Het baie tuis gevoel en lekker gebly.

René D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René D

Danie en Irene het ons baie welkom laat voel. Hulle gasvryheid en vriendelikheid.

Die suite is baie luuks. Ons het baie lekker gebly.

Janice H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice H

Perfect place to stay in Potch.

Lovely location, friendly host. Neat place.

Mignon O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon O

Kunstig en keurig, pragtige blyplek met baie behulpsame eienaars.

Pragtige stil en mooi plek teen grasgroen rivieroewer.

Hendrik S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S

Skoon netjies en veilig.

Ons het baie lekker gebly en was sentraal vir ons behoeftes.

Hardus V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus V

Rustig, veilige plek en was 'n fees om daar te kon bly.

Vreeslik lekker, skoon en sal vir seker weer daantoe gaan.

Marie M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie M

Rustig.

Baie gasvrye gasvrou, het baie lekker gebly.

Henrita A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrita A

Na 'n moeilike reis kon ons heerlik ontspan in hierdie gerieflike oornagplekkie.

Wat 'n kwaliteit-plekkie! Alles perfek, smaakvol en pragtig. Mooiste badkamer met 'n lekker stort, wonderlike wit kwaliteit handdoeke en modern ingerig. Alles wat mens nodig het - yskassie, TV, heerlike bed & goeie linne & kussings. Koffie en beskuit en melkies in die yskas, alles puik. Baie dankie!

Theuns B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns B

Uitstekend.

Baie skoon en gerieflik.

George S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George S

Lieflik geleë, netjies en skoon.

Die gasheer was baie vriendelik, die kamer was mooi en netjies en die plek is goed geleë.

Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Rooy-straat, Oewersig, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe0bf6527a34824daca70ff4d87628fafd5d862e52258583a29928781995c56a312b081bf2a12169ca1da3cd1d1f8dd4cddb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 18 Van Rooy Street Oewersig 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.688200295681 27.102824311045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang