Oppi-Oewer
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
IRENE Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 9 maande
Opsomming van Resensie
Marinus V - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlike verblyf met baie aangename en vriendelike gasheer en gasvrou.
Liezel L - Aug 2024
Algehele gradering
Vreedsaam, ontspanne, heerlik.
Mariaan L - Aug 2024
Algehele gradering
‘n Heerlike bederf-oorslaap ervaring.
Devon Wilsnach B - Jun 2024
Algehele gradering
Great location, value for money, and the hostess is very friendly.
Andrea C - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekende diens, vriendelik.
Sylvia Brenda D - Apr 2024
Algehele gradering
Sal beslis aanbeveel.
René D - Apr 2024
Algehele gradering
Danie en Irene het ons baie welkom laat voel. Hulle gasvryheid en vriendelikheid.
Janice H - Apr 2024
Algehele gradering
Perfect place to stay in Potch.
Mignon O - Apr 2024
Algehele gradering
Kunstig en keurig, pragtige blyplek met baie behulpsame eienaars.
Hendrik S - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon netjies en veilig.
Hardus V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, veilige plek en was 'n fees om daar te kon bly.
Marie M - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig.
Henrita A - Aug 2024
Algehele gradering
Na 'n moeilike reis kon ons heerlik ontspan in hierdie gerieflike oornagplekkie.
Theuns B - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
George S - Mrt 2024
Algehele gradering
Lieflik geleë, netjies en skoon.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Rooy-straat, Oewersig, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang