Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi Plaas See Uitsig

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 777, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oppi Plaas See Uitsig is bied 'n bekoorlike toevlugsoord met 'n asemrowende see-uitsig in die skilderagtige Outeniekwastrand. Hierdie idilliese vakansiehuis bied rustige slaapplek aan 6 gaste.

Oppi Plaas 1 het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Oppi Plaas 2 bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer met 'n toilet en 'n stort.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die opwaskamer is met 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, 'n L-vormige rusbank, 'n TV en 'n binnebraai. WiFi word ook voorsien.

Die huis is omhein en skep 'n veilige ruimte vir gaste en hul troeteldiere. Met 'n mengsel van moderne geriewe en kusbekoring, beloof Oppi Plaas onvergeetlike verblyf vir diegene wat op soek is na rustigheid en asemrowende see-uitsigte.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Oppi Plaas See Uitsig
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Zune Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Erf 777, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppi Plaas See Uitsig het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 777, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cbb53f90e390a2f8edca170654c5135a2c17d4ddc7142e3a8b99ee1c8dcfddc6202c4751243fb31b8f20113b3a7cbe62cf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Erf 777 Outeniqua Strand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.044183170153 22.289271614819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang