Oppi Plaas
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Corma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Jan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Vreedsaam, stil en rustig en baie mooi!
Oppi Plaas se terugvoer
Dankie Jan. Ons is bly dat julle dit hier geniet het.
Zahn S - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig, sielsvrede.
Oppi Plaas se terugvoer
Dankie Zahn.
Ons is bly dat julle lekker gekuier het.
Lehanie V - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie bos ervaring, van die grid af, stilte en ontspanne kuier.
Lees meerOppi Plaas se terugvoer
Baie dankie Lehanie. Ons is bly dat jul die kuier by ons geniet het. Hoop ons sien julle gou weer.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 66 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 17:00 - Adres: J98Q+FP, Welgevonden 124 JR 55, Dinokeng Hammanskraal, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang