Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi Plaas

Kampeer/karavaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Oppi Plaas
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Vreedsaam, stil en rustig en baie mooi!

Baie lekker, die bos was ongerep en die kampplekke pragtig.

Oppi Plaas se terugvoer

Dankie Jan. Ons is bly dat julle dit hier geniet het.

Oppi Plaas
Zahn S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zahn S

Rustig, veilig, sielsvrede.

Fantastiese diens en kommunikasie, beste kamp in 'n lang tyd!

Oppi Plaas se terugvoer

Dankie Zahn.
Ons is bly dat julle lekker gekuier het.

Oppi Plaas
Lehanie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lehanie V

Goeie bos ervaring, van die grid af, stilte en ontspanne kuier.

Jy gaan rus net en doen niks daar nie, behalwe stap, wildkyk ritte en braai. Mede kampers was nie naby mekaar nie, wat 'n bos ervaring lekker maak. Ons het vriendelike verwelkoming gekry. Sal weer vir stil wegbreek daar gaan besoek. Daar is geen krag nie, net spoel toilette, so kampers moet self toegerus wees om van die grid af te kamp. Netjies skoongemaakte kampstaanplekke met braai en kraan. So 6 km van winkel en garage af.

Oppi Plaas se terugvoer

Baie dankie Lehanie. Ons is bly dat jul die kuier by ons geniet het. Hoop ons sien julle gou weer.

Oppi Plaas
Vanaf
Vanaf R200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: J98Q+FP, Welgevonden 124 JR 55, Dinokeng Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71645b841f6162e809f2ad5ad9b3fa086807e097528362928d23778c8b3137e18199c0fb6fc0f132bd22c259f0e2755ca12a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 J98Q+FP 55 Welgevonden 124 JR 0400 Gauteng 021 201 8901 10:00-19:00 17:00 -25.383810210511 28.38931130386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang