Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi Plaas

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: J98Q+FP, Welgevonden 124 JR 55, Dinokeng Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Vanaf R200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oppi Plaas is die ideale bestemming vir die selfsorgkampeerder. Dit is geleë op 'n privaat plaas, omring deur 'n Groot 5 Wildreservaat, 60 km noord van Pretoria in 'n pragtige bosveld area. Oppi Plaas dien as 'n goeie basis om die Dinokeng Wildreservaat te verken.

Die boskampe is slegs geskik vir volledig toegeruste selfsorg-boslewaens of -tente. Gaste moet selfversorgend kan kamp om die impak op die ekosisteem te minimaliseer.

Daar is 6 rustieke boskampplekke wat geskik is om tot 12 gaste elk te akkommodeer.

Daar is geen elektrisiteit, toilette, skottelgoedwas of stortgeriewe op die kampeerplekke self nie. Geen kragopwekkers word toegelaat nie weens die geraas. Elke staanplek het 'n vuurput en 'n braai. Elke kamp het boorgatwater wat goed is vir menslike gebruik.

Daar is ook 'n gemeenskaplike area met spoeltoilette sowat 300 m van die kamp af.

Die plaas is volledig omhein met elektriese heinings en gaste het toegang tot 20 hektaar vir stap, draf en fietsry.

Dit is dus ook veilig vir kinders.

Die somers is warm en winters hier is sag.

Oppi Plaas is nie jou normale karavaanpark of vakansieoord nie.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • J98Q+FP, Welgevonden 124 JR 55, Dinokeng Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Oppi Plaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: J98Q+FP, Welgevonden 124 JR 55, Dinokeng Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71645b841f6162e809f2ad5ad9b3fa086807e097528362928d23778c8b3137e18199c0fb6fc0f132bd22c259f0e2755ca12a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 J98Q+FP 55 Welgevonden 124 JR 0400 Gauteng 021 201 8901 10:00-19:00 17:00 -25.383810210511 28.38931130386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang