Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi Plaas by die See

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Anja B
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Hierdie is 'n kom-maar-weer-kuier plekkie! Hierdie plekkie sal ek vir seker vir enigeen aanbeveel wat 'n netjiese, rustige wegbreuk nodig het. Ons wil vir seker weer besoek! Uitstekende diens, uitstekende geriewe! Uitstekende waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Unieke spesiale ervaring met miniatuur donkies. Fantastiese unieke ervaring met die miniatuur donkies en so naby die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Betsie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Rustig en ver van die geraas, maar naby genoeg om takeaways te gaan haal. Die huisie het regtig alles, selfs 'n haardroer, hoofpynpille, vol DSTV en WiFi. Maar die lekkerste was die stilte in die nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Ons het die Donkiedam vroeg in Februarie 2025 besoek en ons het sommer baie lekker. Ons het sommer baie lekker gebly, dankie vir die gemaklike plekkie julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Waarde vir geld, skoon en veilig. Die verblyf was aanvaarbaar. Ons was 2 persone en het die ruim verblyf geniet. Twee kamers met genoeg beddens. 'n Familie van 5 kan gemaklik hier bly. Ons was vriendelik ontvang en was ook hulp aangebied met die afpak. Die donkies was 'n "treat" vir my eggenote. Die stort wat met gas werk was 'n bietjie frustrerend om die regte temperatuur te kry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Rustig en stil. Plaasgevoel. Nie ver van die dorp af nie. Lekker plaasgevoel. Die Donkiedam verblyf is netjies. Groot bonus was die donkies. So mak en dierbaar. Sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie L
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Ek het lekker gebly. Sien julle waarskynlik weer oor 'n jaar. Ek het lekker gebly. Die verblyf is gemaklik en goed toegerus. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riëtte W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Vriendelike en goeie diens. Gemaklike verblyf met alles wat nodig is. Heerlike plaas kuier by die see.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norma D
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

Was a wonderful experience. Verblyf was very enjoyable. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Aletta Gesina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 590
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 590
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Buitekantstraat, Duinekroon-plaas 591, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e95bf8b33db780e53bc65130c5d72df83c208de9836a5d71fb0a4e1d131af41bbdcfba5215b7c84091ccc52e3100061fa94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 5) 82 5 1 5 Off Buitekant Street Farm Duinekroon 591 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.378588851957 21.391808617877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang