Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi Plaas by die See

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Aletta Gesina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 75 resensies vir Oppi Plaas by die See
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lindie L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie L

Ek het lekker gebly. Sien julle waarskynlik weer oor 'n jaar.

Ek het lekker gebly. Die verblyf is gemaklik en goed toegerus. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig.

Dawid S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid S

Rustig op die plaas.

Baie lekker gebly, die eenheid is skoon en netjies.

Charlton N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlton N

Our weekend stay at Oppi Plaas by die See was just amazing, I highly recommend this venue.

I wanted to take a moment to express our sincere gratitude for the fantastic stay we had at your place over the weekend. It was truly a remarkable experience, and we thoroughly enjoyed every moment of it. Firstly, we were captivated by the serene and peaceful ambiance of your place. The tranquility offered us the perfect opportunity to recharge, relax, and reflect. It was exactly what we needed to prepare ourselves for the challenges and adventures that lie ahead this year. We would also like to extend our heartfelt appreciation to your entire team. They went above and beyond to ensure that we felt at home and comfortable throughout our stay. Their warm hospitality and attention to detail truly made a difference. From the moment we arrived until the day of our departure, we were treated with utmost care and kindness. The level of service provided by your team was exceptional, and we cannot thank them enough for making our stay truly memorable. Please convey our appreciation and gratitude to each member of your team for their outstanding efforts. Their dedication and commitment to delivering an exceptional experience did not go unnoticed. We would like to wish you and your team continued success in your business. It is evident that your passion for providing a tranquil and welcoming retreat is reflected in every aspect of your establishment. We are confident that many more guests will have the pleasure of experiencing the same joy and relaxation that we did. Once again, thank you for creating such a beautiful and peaceful haven for us to escape to. We are incredibly grateful for the opportunity to have stayed at your place, and we look forward to returning in the future.

Riëtte W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riëtte W

Vriendelike en goeie diens. Gemaklike verblyf met alles wat nodig is.

Heerlike plaas kuier by die see.

Norma D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Norma D

Was a wonderful experience.

Verblyf was very enjoyable. Baie dankie.

Hendry M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendry M

Verwelkomend gasvry, perfek vir ons tipe van vakansie. Sal beslis weer gaan.

Dit was verfrissend en 'n groot verrassing. So lekker op dié werkende plaas met sy daaglikse bedrywighede en tog het ons vry gevoel. Niemand pla nie. Nooit gevoel ons privaatheid word geskend nie. Dit was alles wat ons gehoop het en meer. Sal weer daar bly.

Merlen H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merlen H

Asemrowend.

Alles was baie gemaklik en netjies, ons gaan definitief weer terug. Netjies en rustig.

Rianette C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianette C

Oppi Plaas By die See is 'n heerlike plek met baie vriendelike mense en ek sal graag weer daar gaan bly!

Die Boshut is baie oulik en goed gedoen, die area is mooi en baie rustig. Die melkkamer was ook baie mooi en gemaklik, sal enige tyd weer daar bly!

Adrian D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian D

Great getaway on a working farm.

The hosts are amazing and very accommodating! Kids absolutely loved being on the farm. It is close to everything you need.

Leonelle V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonelle V

Lieflike plaaskuier.

Baie oulike verblyf. Kinders het dit geniet!

Jan G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan G

Rustig.

Rustige atmosfeer. Ontspannend en sommer net lekker.

Anelda S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda S

Pragtig. Net wat ons wou hê.

Pragtige omgewing. Vriendelike mense. Mens voel baie welkom. En alles wat nodig is, is daar.

Eugene D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene D

Rustige plek.

Vriendelike ontvangs. Rustige plek.

Dulcie G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dulcie G

Beautiful, peaceful, clean.

Definitely a place to book if you need to enjoy the peace and quiet but love to be near the sea. Friendly, helpful hosts.

Mari-louise B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-louise B

Dit was lekker!

Dit het alles wat mens nodig het en is besonders goed geleë - naby aan alles. Die plekkie, alhoewel klein, was perfek vir ons 4 dae in Stilbaai.

Fanie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie S

Rustige naweek — storms het ons verblyf benadeel.

Die plasing van die stoof en mikrogolfoond is nie baie prakties nie. Moeilik om kombuis se opwasbak en mikrogolf te gebruik. Andersins geen probleme.

M J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
M J

Pragtige plaas met 'n baie mooi uitsig.

Baie vriendelike mense met die mooiste view van die see en nog soveel diere om te sien. Dit was baie lekker gewees.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Maryke D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke D

Ons het baie lekker in boshuis gebly.

Sien sterre.

Denise M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise M

Wonderful wish it could have been longer.

We as a family spend time together.

Eddie En Marinda P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie En Marinda P

Baie mooi en netjies, baie gasvry.

Dit was 'n besonderse lekker bly vir ons gewees. Die plaas en diere was 'n groot blessing vir ons en die kleinste, liefste donkies was die hoogtepunt. Alta en al hulle mensies op die plaas is besonders hulpvaardig. Nogmaals baie dankie vir 'n baie lekker Oppi Plaas by die See se gasvryheid. Beslis 'n plek waar ons weer sal kuier en ook aanbeveel.

Lukas P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas P

Waarde vir geld en uiters netjies.

Ligging uitstekend, plaaslewe geniet.

Hester M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester M

Ja beslis.

Rustig, naby genoeg aan die dorp, met 'n mooi see-aansig van die plaas af.

Shinaz R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shinaz R

Awesome, serene and tranquil.

Very accommodating and clean. We will definitely return. Unfortunately we didn't have enough time to explore the farm area. But we'll definitely be back. Loved the quaint little flat we stayed in. A plus is the front section with braai facility and table with benches for sit down meal. Thank you for a wonderful stay and for accommodating us time wise.

Elizabeth D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth D

Dit was 'n unieke ervaring om op 'n plaas so na aan die see te kon kuier.

Ons was bevoorreg om die weekoue miniatuurdonkie te kon streel. Dit is duidelik dat die plaasdiere gewoond is aan vriendelike mense wat hulle teenwoordigheid waardeer.

Dyle S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dyle S

Ongelooflik.

Die area is baie rustig en omgewingsvriendelik. Die plek self was in 'n netjiese toestand en ons het die natuur verskriklik baie geniet. Beslis die moeite werd on daar te kon wees.

Hannelie Loubser L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie Loubser L

Was heerlik.

Regtig iets om te ervaar.

Michelle B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Vars konsep.

Dit was fantasties om op 'n plaas met pragtige diere by die see te wees. Alta was baie hulpvaardig en vriendelik. Baie dankie.

Dietrich S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dietrich S

Bos-atmosfeer by die see.

Die klanke van voëltjies, die gesuis van die wind en veraf plaasdiere het alle stadsklanke vervang. Die boshut is ideaal om die gejaag te kalmeer. My sesjarige wou egter niks weet van die buitetoilet of stort nie. Dus, toe bad sy in 'n skottel in die huis.

Dewald B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald B

Baie lekker.

Vir die persoon/persone wat daar wil gaan bly en tevrede gaan wees met die basiese goed (gasstoof, electriese ketel, potte, panne borde ens. yskas, gas geyser en kassie op klere in te pak) en nie verwag dat alles blink nie is dit perfek. Dis 'n eenvoudige plaashut met 'n pragtige uitsig oor die plaas en die see asook die dorp. Dis baie na aan die dorp (Spar Sentrum) wat ongeveer 1 km is en die hawe is so 3 km ver. Byvoordele is daar is DStv en gratis WiFi vir gaste.

Jacky K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacky K

Very rustic, but lovely!

Hosts were very friendly and helpful.

Gerda S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda S

Vreeslik baie lekker.

Ons verblyf was aangenaam by Oppiplaas by die See en sal weer hierna toe kom.

Jillian P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jillian P

Peaceful and comfortable.

View was great, friendly, helpful staff. Seeing the horses and other animals when you look out over the bay, was beautiful.

Irma R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irma R

Oppi Plaas by die see se huisies is gerieflik, hoewel 'n bietjie ver van die see af, beslis nie stapafstand nie.

Oppi plaas by die see se huisie was gerieflik, hoewel 'n bietjie ver van see af, beslis nie stap afstand nie. Die melkkamer is bietjie onprakties na my smaak uitgelê in die sin van dat die stoof/oond tussen die wasbak en kas staan so om die kas te kan oopmaak moet mens die stoof/oond skuif, en dan om die skottelgoed te was moet mens hom anderkant toe skuif. Annersins het ons lekker gebly daar.

Anton U - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton U

Basiese verblyf op 'n plaas.

Basiese, maar skoon en goed toegeruste verblyf.

Annelie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie V

Rustige omgewing. Lekker oornagverblyf.

Die omgewing is pragtig, baie mooi uitsig. Die selfsorgeenheid het alles wat nodig is.

Nick Y - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nick Y

No views or peace and quiet in the Eierkamer.

My poky and dark room (Eierkamer) was reasonably well equipped and okay for an overnight stay, but with no views to speak of (the windows are frosted glass) and noisy farmyard traffic and mechanical repairs going on in a nearby workshop, any thoughts of a peaceful farmstay were shattered. Also, many of the areas I wanted to walk in were off limits due to 'dangerous ostriches'. I left a day early.

Ej L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ej L

Puik.

Puik.

Bronwen C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwen C

Stilbaai is 'n diamant en die feit dat ons kinders elke dag gagga was oor die perde, maak dit 'n kuiertjie waaroor ons nog lank gaan spog.

Niemand bars in en verneem of als nog in plek is nie - en dit waardeer ons baie.

Thomas K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas K

Baie rustig en stil. Kyk uit op die see.

Baie vriendelike en hulp vaardige staf. Jy word goed verwelkom. Die rustigheid en dierelewe is net wat 'n mens nodig het as jy uit stad wil vlug en nie omring wil wees van mense nie.

Nicolette S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette S

Rus en vrede.

Dit was absoluut rustig. Almal was vriendelik en behulpsaam. Kinders was net mal oor die diere. Sal beslis terugkom.

Dyle S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dyle S

Fantasties.

Met die aankoms daar was Alta baie behulpsaam en vriendelik. Die plek wat ons bespreek was besonders netjies en die atmosfeer baie rustig en so vredeliewend. Dit was beslis baie aangenaam om daardie plaas gevoel weer te kon ervaar en sal beslis weer 'n draai daar maak en enige een aanbeveel om daar tuis te wees. Ons opregte waardering vir uitstekende diens ontvang.

Liezl J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl J

Heerlik ontspan en baie oulike plekkie.

Heerlike ontspan in die plaasomgewing.

Melissa W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa W

Wonderlike ervaring.

Alta se diens is puik! Almal was baie vriendelik en die plaas is so mooi. Die byekorf is perfek vir enigeiemand wie bietjie kultuur soek.

Ria B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B

Netjies, rustig, aangenaam.

Goeie ligging met rustigheid van plaaslewe rondom ons. Baie netjies en gerieflik vir korttermyn verblyf. Baie veilig, geen steurnisse.

Hugo T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo T

Baie lekker rustig.

Die geriewe was netjies en skoon. Al die nodige toebehore was daar. Die plek gee 'n rustige plaas admosfeer met al die diere in die omgewing. Was lekker om skoon vars lug in te asem.

Sanet J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet J

Heerlik rustig!

As jy van plaaslewe hou, is dit die beste ervaring naby die see. Die diere is pragtig!

Leoni J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni J

Ons verblyf was lekker rustig, die plaasomgewing is so pragtig.

Oppi Plaas is beslis 'n gerieflike en rustige verblyfopsie. Rustig vir enige een se siel om te rus en WiFi vir die tieners. Naby genoeg aan die sakesentrum en vêr genoeg van die geruis. Baie dankie ons sal beslis weer kom.

Gavin F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin F

Die perfekte kombinasie van bos- en seeverblyf.

Ek was eers baie skepties, maar het die resensies gelees en besluit om dit te probeer, ek weet nie wanneer laas ons so lekker gebly het nie! Ons het baie welkom gevoel, die kinders het die begeleide perderitte en die koetsrit vreeslik geniet. My oudste het bietjie met Evert op die plaas met klei gebou. Dit was beslis 'n baie lekker ervaring en ons sal definitief weer kom kuier. Dis net jammer dis so ver.

Jurita L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurita L

Netjies, skoon.

Regte plaasatmosfeer, kon lekker rondloop en perde sien, donkies is oulik. Mense baie gasvry en vriendelik. Mooi, en naby aan dorp as jy iets vergeet het.

Jana N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana N

Baie lekker en gerieflik!

Baie dankie ons het regtig baie lekker gebly!

Mariska A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska A

Fantasmagories.

Dit is baie stil rustig. Jy hoef oor niks bekommerd te wees nie, dit is fantasties.

Mariska A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska A

Amazing peaceful.

The most peaceful place to be. It's really value for your money. Just go an experience it. Kick your shows off an enjoy the peace and quiet.

Glenda S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda S

The perfect place to unwind. Loved our hut!

The Boshut is truly a wonderful experience. There are many things in the build to admire! Great craftsmanship. We are going back very soon because we were so happy with our stay.

Patrick F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick F

Rustige, veilige akkommodasie.

Beveel dit definitief aan as jy wil rus.

Elmarie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie B

Baie lekker naweek gehad.

Heerlike plaasomgewing. Toe die gas laataand klaar was, is dit onmiddellik geruil.

Johan P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Oornagverblyf

Omring deur bome, voëls, kunstige skeppinge en oudhede staan hierdie rondawel wat herinner aan Gaudi argitektuur. Vreemd genoeg om nie in almal se smaak te val nie, maar vir seker 'n sensuele ervaring vir die avontuurlustige.

Kobus B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B

The ideal short stay venue for a family with small children.

We really enjoyed our short stay. Unfortunately, due to bad weather, our grandson could not enjoy the farm and its animals. Thank you very much.

Marius S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S

Baie dankie, ons het heerlik gekuier.

Die verblyf was skoon en netjies. Geskik vir 'n naweek vir 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders.

Gaile M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gaile M

Baie lekker, rustige plaasatmosfeer.

Dit was kort, maar baie aangenaam.

Dalene V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene V

Rustige verblyf.

Het lekker gerus. Goed toegerus vir 2 mense.

Christa G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa G

Ons het gerus en dit was die plan.

Longdrop was nie vir ons, maar goeie ondervinding. Kinders het besef ons is bevoorreg. Goed gerus, regtig stil en rustig. Kinders waardeer die badkamer na die longdrop ervaring van die Boshuis.

Fanie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie V

Sal nie weer gebruik maak van die plek nie.

Eerstens werk die gaswarmwater-sisteem nie. Die toilet is reg langs die kombuis, die kombuis is 'n gang van die slaap-eenheid na die toilet. Ek neem aan dit was 'n stoor of iets anders wat aangepas is vir behuising. Die yskas raas en is baie hinderlik in die nag. Ek is jammer om al die punte uit te wys, maar verstaan asb. dat daar van die kliënt verwag word om vooruit te betaal en dan verwag 'n kliënt ten minste dit wat adverteer word, daar sal wees en ook in werkende toestand.

Jan J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan J

Dit was anders as ander gastehuise.

Ons was ongelukkig sonder elektrisiteit vir ons volle verblyf as gevolg van storm skade. Andersins het ons baie lekker gekuier. Ek stel voor hulle maak seker dat daar kerse and gaslampe en gasstofie is. Daar was ook geen water nie want die druk pomp het nie gewerk nie. Kon ook nie stort nie - geen water.

Jaco S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Fantasties

Alles was perfek. Kon self die wasgoed op datum bring. Goeie mense, hierdie.

Pieter M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Baie lekker wegbreek.

Baie vriendelike personeel met gasvrou wat kan raakvat. Weer het nie lekker saam gespeel nie maar ons gaan weer kom. Lekker met al die plaasgeluide.

Koos V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V

Super netjiese en Rustige Plaasverblyf

Vanaf ons aankoms tot ons vertrek twee dae later, was ons nie een oomblik spyt oor ons keuse nie. Die eenheid was besonders netjies en skoon en was volledig toegerus. Die lugversorger was 'n wenner en die gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam. Sal beslis weer soontoe gaan.

Oppi Plaas by die See se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.

Oppi Plaas by die See
Dewet B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewet B

Ons het net oornag, maar dit was baie rustig.

Dit is skoon en netjies en daar is geen geraas deur die nag nie.

Dina H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina H

Peaceful. Free self-help laundry.

Well-equipped for 2 people.

Chantelle B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B

Asemrowende ervaring!

As jy 'n regte plaaservaring soek is dit presies wat jy hier kry en jy kan boonop see toe ook gaan. Baie naby aan winkels vir noodsaaklikhede.

Jaco D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D

Netjies, goed toegerus en goed geleë.

Die Melkkamer was netjies, goed toegerus met lekker warm water vir stort uit gas geyser. Ons het lekker gebly en die eenheid het aan al ons verwagtinge voldoen. Alta het seker gemaak ons het alles wat nodig is. Kan die verblyf sterk aanbeveel.

Alta C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alta C

Rustig en terapeuties tussen die perde en plaasdiere.

Die verblyf daar was net wat ek nodig gehad het. Die vars lug, die geluide van plaasdiere. Die wonderlike perde en klein donkies. Dit alles het my laat ontspan. Die gasvrou en haar gesin was baie vriendelik en het my tuis laat voel.

Jaco L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco L

Was okay

Waarde vir geld en naby alles.

Judith M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Judith M

Fittings and furnishing were at lowest cost, least luxury.

The views in the advert were deceptive. The view of the sea was only available when leaving the farm.

Oppi Plaas by die See se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Oppi Plaas by die See
Ronel J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel J

Fantasties.

Het dit baie geniet. Plekkie is ideaal vir ons.

Oppi Plaas by die See se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.

Oppi Plaas by die See
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Buitekantstraat, Duinekroon-plaas 591, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce8240828d62413dc1e39b820ad30a252458340521030f62a23f612641d53fe04292836dfd7e2081708c3b9e7c32a7bd68e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 5) 75 5 1 5 Off Buitekant Street Farm Duinekroon 591 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.378588851957 21.391808617877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang