Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi Rivier Kampersrus

Kampeer/karavaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Anin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Oppi Rivier Kampersrus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Johan J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Skoon en netjies. Personeel baie vriendelik.

Baie aangenaam, dankie.

Susan M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M

Dit was 'n fees gewees. Was so lekker gewees. Waarde vir geld gewees.

Hierdie was een van ons lekkerste kamp plekke waarby ons gebly het. Dit was uit die boeke uit. Dit was lekker gewees. As ek kan, sal ek graag weer vir volgende jaar 'n bespreking daar maak. Hou asb. een vir ons oop!

Sharlene T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene T

Diens, plek, natuur. 100%.

Dit was heerlik gewees. Reg op die rivier. Voëls en seekoeie. Ligging is perfek en net 5 minute se ry van 'n winkel af. Die plek word pragtig onderhou en die honde kinders is 'n plesier. Vat maar 'n silver seil saam vir die tent of karavaan, want dit word warm en daar is nie bome op die staanplek nie.

Mari L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari L

Fantasties.

Ons het regtig lekker gebly. Die kamp honde was ons seuntjie se grootste vermaak. Hy het so lekker gespeel.

Natasha J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J

Dit was baie rustig maar dis nie vir kinders wat besig gehou moet word nie.

Baie rustig en lekker.

Sandra Bekker B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra Bekker B

Rustige, goed versorgde plekkie. Absoluut rus vir liggaam en siel.

Verrassend mooi versorg met heerlike groot staan plekke. Mooi op die rivier, maar op die plaas waar mens lekker tussen macadamia-bome kan stap. Die hondekinders van die plaas hou mens geselskap. Die pad daarheen is mooi geen 4x4 nodig.

Debbie E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie E

Bekostigbaar, skoon, veilig en gerieflik.

Robbie en sy span maak seker 'n mens voel tuis. Ideaal vir basis as 'n mens die besienswaardighede in die Laeveld wil besoek.

Louise F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise F

Skoon, gerieflik, netjies.

Ons het heerlik gerieflik by Oppi Rivier gekamp. Die fasiliteite is netjies, skoon en veilig. Ons sal weer daar kamp.

Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 36, Sterkspruit, Mbombela, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea922becccfca754044c2fef4fb0e7a1bc95736e29f5f510c967ef58307be8be19c77be4725c55b8432925199e70860349db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Plot 36 Sterkspruit 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.439233632128 30.890891629307

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang