Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi Rivier Kampersrus

Kampeer/karavaan

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Skoon en netjies. Personeel baie vriendelik. Baie aangenaam, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was 'n fees gewees. Was so lekker gewees. Waarde vir geld gewees. Hierdie was een van ons lekkerste kamp plekke waarby ons gebly het. Dit was uit die boeke uit. Dit was lekker gewees. As ek kan, sal ek graag weer vir volgende jaar 'n bespreking daar maak. Hou asb. een vir ons oop!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharlene T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Diens, plek, natuur. 100%. Dit was heerlik gewees. Reg op die rivier. Voëls en seekoeie. Ligging is perfek en net 5 minute se ry van 'n winkel af. Die plek word pragtig onderhou en die honde kinders is 'n plesier. Vat maar 'n silver seil saam vir die tent of karavaan, want dit word warm en daar is nie bome op die staanplek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2024

Fantasties. Ons het regtig lekker gebly. Die kamp honde was ons seuntjie se grootste vermaak. Hy het so lekker gespeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Natasha J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Dit was baie rustig maar dis nie vir kinders wat besig gehou moet word nie. Baie rustig en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra Bekker B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Rustige, goed versorgde plekkie. Absoluut rus vir liggaam en siel. Verrassend mooi versorg met heerlike groot staan plekke. Mooi op die rivier, maar op die plaas waar mens lekker tussen macadamia-bome kan stap. Die hondekinders van die plaas hou mens geselskap. Die pad daarheen is mooi geen 4x4 nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Bekostigbaar, skoon, veilig en gerieflik. Robbie en sy span maak seker 'n mens voel tuis. Ideaal vir basis as 'n mens die besienswaardighede in die Laeveld wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2023

Skoon, gerieflik, netjies. Ons het heerlik gerieflik by Oppi Rivier gekamp. Die fasiliteite is netjies, skoon en veilig. Ons sal weer daar kamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Anin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 36, Sterkspruit, Mbombela, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea922becccfca754044c2fef4fb0e7a1bc95736e29f5f510c967ef58307be8be19c77be4725c55b8432925199e70860349db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Plot 36 Sterkspruit 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.439233632128 30.890891629307

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang