Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi Rivier Kampersrus

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 36, Sterkspruit, Mbombela, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Oppi Rivier Kampersrus is sowat 10 km vanaf Mbombela (Nelspruit) geleë en bied verblyf op 'n kampeerbasis, en gaste moet hul eie toerusting saambring. Dié verblyf is perfek vir gaste wat 'n afgesonderde vakansie in die bosveld soek.

Dié kamp bied slaapplek aan 4 gaste in 'n keuse van 4 verskillende staanplekke. Elke staanplek sluit geriewe soos 'n ingeboude braai en groen gras in. Hierdie staanplekke bied verblyf op 'n kampeerbasis, en gaste moet hul eie toerusting saambring. Gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte, wasbakke en toilette is beskikbaar. Daar is ook buite-wasbakke waar gaste water kan kry.

Dié kamp is naby die Krokodilrivier, oulike plaasstalletjies, visvangplekke, voëlkyk en staproetes. Gaste kan die Krugerwildtuin, Mbombela-stadion en vele meer besienswaardighede 'n kort entjie se ry weg verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Johan J
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en netjies. Personeel baie vriendelik. Baie aangenaam, dankie.
Aug 2024
Susan M
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n fees gewees. Was so lekker gewees. Waarde vir geld gewees. Hierdie was een van ons lekkerste kamp plekke waarby ons gebly het. Dit was uit ...
Sien meer
Jun 2024
Sharlene T
Saam met vriende
5.0
Diens, plek, natuur. 100%. Dit was heerlik gewees. Reg op die rivier. Voëls en seekoeie. Ligging is perfek en net 5 minute se ry van 'n winkel af. Die...
Sien meer
Nov 2023
Natasha J
Gesin met tieners
5.0
Dit was baie rustig maar dis nie vir kinders wat besig gehou moet word nie. Baie rustig en lekker.
Nov 2023
Sandra Bekker B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige, goed versorgde plekkie. Absoluut rus vir liggaam en siel. Verrassend mooi versorg met heerlike groot staan plekke. Mooi op die rivier, maar o...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Anin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Plot 36, Sterkspruit, Mbombela, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Oppi Rivier Kampersrus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 36, Sterkspruit, Mbombela, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea922becccfca754044c2fef4fb0e7a1bc95736e29f5f510c967ef58307be8be19c77be4725c55b8432925199e70860349db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Plot 36 Sterkspruit 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.439233632128 30.890891629307

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang