Oppi Rotse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Valerie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 114
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Jeanne N - Aug 2024
Algehele gradering
Dit was perfek om 'n troue by te woon. Vriendelike personeel, naby aan alles.
Thys T - Apr 2024
Algehele gradering
Baie netjies en goed geleë.
Johan R - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, veilig en gelukkig.
Harry N - Mrt 2024
Algehele gradering
Aangenaam dankie.
Annatjie B - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome.
Heinrich B - Jun 2024
Algehele gradering
Very nice.
Danie V - Des 2023
Algehele gradering
Wonderlike mense, wonderlike dorp, heerlike restaurante.
Nicol C - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Deon B - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige tyd saam met familie.
Joanita K - Feb 2023
Algehele gradering
Pleasant and peaceful.
Jeanet M - Feb 2023
Algehele gradering
Oppi Rotse is pragtige verblyf in 'n rustige area.
Shanine P - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Alles was op standaard. Sal Loeries nest aanbeveel omdat elke slaapkamer hulle eie badkamer en stort het.
Marlene B - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik gewees.
Wikus O - Aug 2022
Algehele gradering
Sal definitief weer gaan.
Alet I - Apr 2022
Algehele gradering
Accommodation and service was superb, I can definitely recommend this establishment.
Dorothea E - Jan 2022
Algehele gradering
Baie rustig en baie lekker.
Andries B - Aug 2022
Algehele gradering
Diens oor die algemeen swak.
Klarinda S - Des 2021
Algehele gradering
Het lekker gerus en baie lekker gebly. Beddens was baie lekker.
Tina E - Mei 2021
Algehele gradering
Fantasties
Chrisna B - Apr 2021
Algehele gradering
Oppi Rotse was 'n aangename ervaring.
Gawie L - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie veilig en baie skoon gewees.
Kemp L - Jun 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Sonika C - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier in St Lucia.
Marius B - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Sharivka C - Jan 2020
Algehele gradering
Was amazing, skoon, netjies, gerieflik, veilig, sal enige dag dit aanbeveel.
Hendrik V - Des 2020
Algehele gradering
Aangenaam.
Casper F - Okt 2020
Algehele gradering
Beste b and b in st lucia
Mary M - Sep 2020
Algehele gradering
A lovely, quiet self catering spot.
Ilse O - Des 2019
Algehele gradering
Fantastic. Thank you.
Charlene P - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs gehad, plekkie is baie netjies.
Joshua O - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Hendrik N - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker kuier area. Bonfire en Jacuzzi!
Maria D - Aug 2019
Algehele gradering
We had a fantastic stay!
Sanette V - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlik!
Christie S - Jun 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Christine C - Feb 2018
Algehele gradering
Absoluut niks kon anders wees nie.
Ellie S - Jan 2018
Algehele gradering
Awesome, sal definitief weer daar gaan bly.
Lees meerStephan K - Aug 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Precious B - Okt 2018
Algehele gradering
It's homely.
Caren V - Jul 2018
Algehele gradering
Veilig en skoon.
Heleen B - Mei 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Truia B - Mei 2018
Algehele gradering
Die kamer is privaat en gerieflik.
Elsabe J - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Christa U - Apr 2018
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet, sal beslis weer.
Jan B - Jan 2018
Algehele gradering
It was very nice and chilled.
Ewald G - Apr 2018
Algehele gradering
Het die verblyf en omgewing geniet.
Heinrich K - Feb 2018
Algehele gradering
Not bad.
Helena K - Des 2017
Algehele gradering
Puik!
Ronél L - Nov 2017
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld en heerlike plekkie om in te bly.
Elize L - Okt 2017
Algehele gradering
Exceptional visit.
Koos A - Aug 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam, vriendelike personeel, heerlike ontbyt en puik kamer.
Andries B - Aug 2017
Algehele gradering
Enjoyable and value for money.
Amina H - Jul 2017
Algehele gradering
Beautiful, peaceful, breathtaking, comfortable units and surroundings it was well worth the overnight stay. Next time it will be a longer stay.
Sanette V - Jun 2017
Algehele gradering
Was baie lekker!
Samantha O - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker plek om te bly en die eienaars was baie vriendelik met professionele personeel.
Elsabe S - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Henny V - Jan 2017
Algehele gradering
Zo gaaf en leuk om daar te overnachten.
Willem B - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker aangename blyplek.
Edrich T - Sep 2017
Algehele gradering
3 dae in n natuurparadys!
Michelle R - Sep 2017
Algehele gradering
Was lekker.
Inga En Hans S - Aug 2017
Algehele gradering
Erg gezellige en sfeervolle locatie.
Leon T - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklike verblyf in goed toegeruste eenheid.
Malissa K - Sep 2017
Algehele gradering
Verblyf was wonderlik en rustig.
Daniel N - Apr 2017
Algehele gradering
Gemaklik en netjiese verblyf teen redelike koste.
Lorna W - Feb 2017
Algehele gradering
Excellent, will definitely return.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend, sal beslis terugkom.
B&B was perfek vir ons behoeftes. Wonderlike dubbelstort, koninggrootte-bed so gemaklik! Heerlike opset by ontbytarea. Personeel vriendelik and aangenaam. Ontbyt was meer as voldoende.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Andre E - Apr 2017
Algehele gradering
Was baie netjies gewees en mooi.
Naas S - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Johan D - Feb 2017
Algehele gradering
Oppi Rotse Oppie Bol.
Debbie W - Des 2017
Algehele gradering
Verblyf was redelik.
Lees meerPieter V - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker plek!
Chaney D - Okt 2016
Algehele gradering
Baie mooi, lekker en vriendelik.
Francis M - Okt 2016
Algehele gradering
Netjiese eenhede en vriendelike, vinnige diens teen 'n baie beskostigbare prys.
Lees meerAdinda V - Okt 2016
Algehele gradering
Ons verblyf was baie aangenaam en sal beslis weer gaan.
Kevin H - Aug 2016
Algehele gradering
Very friendly, enjoyed our stay and will recommend to others.
Ninette C - Jul 2016
Algehele gradering
Fantasties!
René L - Mei 2016
Algehele gradering
Vreeslik huislik en die beddens en kussings was voorwaar hemels.
Gerhard S - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie behulpsame, vriendelike personeel. Baie gasvrye en rustige atmosfeer.
Kobus P - Mrt 2016
Algehele gradering
Wonderlik.
Magriet V - Feb 2016
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike oorslaap-bestemming.
Cheryl S - Jul 2016
Algehele gradering
Very impressed - the rooms were nice and clean.
Melissa B - Jun 2016
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelik.
Joos V - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekker en skoon, goeie kliëntediens.
Mike D - Feb 2016
Algehele gradering
'n Tuiste weg van jou eie huis!
Lees meerNicolene C - Feb 2016
Algehele gradering
Rustig en netjies skoon.
Dirk B - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekke!
Linton T - Jan 2016
Algehele gradering
Comfortable rooms and great braai facilities.
Frikkie P - Sep 2016
Algehele gradering
Kinders het dit ge-love.
Bjorn B - Jan 2016
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en diens.
Bianca C - Jan 2016
Algehele gradering
Baie lekker, gasvry.
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Gustav C - Sep 2015
Algehele gradering
Dit was great!
Lynette M - Mei 2015
Algehele gradering
Die verblyf by Oppirotse was uitstekend.
Rika S - Okt 2015
Algehele gradering
Great place to relax with friends!
Fanie O - Feb 2015
Algehele gradering
Nege dae in die paradys!
Adele V - Jan 2015
Algehele gradering
Wonderful place to stay
Jan S - Des 2015
Algehele gradering
Dit was 'n aangename verblyf en baie goed toegeruste plekkie.
Leonie T - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie privaat en baie tuis gevoel. Die rustigheid waardeer.
Louis D - Aug 2015
Algehele gradering
Convenient stay and friendly owner.
Tersius M - Feb 2015
Algehele gradering
Baie goeie diens en baie gasvryheid.
Eve V - Aug 2014
Algehele gradering
'n Baie netjiese plek! Het baie lekker gebly.
Gerhard T - Jul 2014
Algehele gradering
Lekker!
Buks En Tilla B - Mrt 2014
Algehele gradering
Gasvry, netjies en privaat. Dankie vir drie aangename dae.
Amore V - Mrt 2014
Algehele gradering
Dit was die beste B&B wat ek nog besoek het! Het 'n baie aangename tyd gehad!
Ken H - Jan 2014
Algehele gradering
A great place however ...
Logan N - Mrt 2013
Algehele gradering
Excellant, comfortable and a beautiful place - would take any opprtunity to go back
Victoria M - Des 2013
Algehele gradering
A peaceful place to relax.
Renier S - Mei 2013
Algehele gradering
As ek weer die geleentheid kry sal ek weer daar tuis gaan
Nico B - Jan 2012
Algehele gradering
Great experience.
gill m - Jul 2011
Algehele gradering
Good stay
Alwyn V - Apr 2011
Algehele gradering
Awesome!!!
Sanjay S - Mrt 2011
Algehele gradering
Very private, neat & clean. Really enjoyed the hospitality.
Gwen H - Mei 2011
Algehele gradering
GASVRY, NETJIES EN SKOON, HEERLIKE ONTBYT, nie heeltemal die weggesteekte 'unit' verwag ni
Benjamin L - Jun 2011
Algehele gradering
Good location for the St.Lucia area.
Lees meerAnja M - Jul 2011
Algehele gradering
Very pleasurable
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingfisherstraat 24, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang