Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi Rotse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Valerie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 114 resensies vir Oppi Rotse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jeanne N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne N

Dit was perfek om 'n troue by te woon. Vriendelike personeel, naby aan alles.

Dit was baie lekker gewees.

Thys T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys T

Baie netjies en goed geleë.

Baie lekker gebly. Kamer skoon en netjies met alles wat jy nodig het.

Johan R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Rustig, veilig en gelukkig.

Ons het baie lekker gebly, rustig en stil, dit voel sommer asof mens tuis is by jou eie huis.

Harry N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry N

Aangenaam dankie.

Baie lekker gebly. Aankoms was 'n lekker welkom gevoel. Alles was beskikbaar.

Annatjie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie B

Awesome.

Was awesome. Sal beslis weer daar bly.

Heinrich B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich B

Very nice.

Diens was fantasties en die eienaars is ongelooflik vriendelik en baie hulpvaardig.

Danie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Wonderlike mense, wonderlike dorp, heerlike restaurante.

Beslis lekker gebly. Gemaklik en rustig gebly. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Nicol C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicol C

Baie lekker gekuier.

Baie dankie, die kamer is baie netjies en skoon. Die ontvangs was fantasties en die personeel baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was baie vullend en ek sal definitief weer daar bly.

Deon B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Rustige tyd saam met familie.

Vir die eerste keer geleer om te hengel saam met my skoonseun. Vroeg opstaan en lank staan. Voete was nog nooit so bruin soos nou nie. Vasgeval in die groot storm en die gewag dat die pad huis toe weer oop gemaak word. Nuwe ervaring om Cape Vidal te besoek.

Joanita K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanita K

Pleasant and peaceful.

See stars.

Jeanet M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanet M

Oppi Rotse is pragtige verblyf in 'n rustige area.

Ons was met 'n groot aantal familielede (uit Nederland) en almal het die verblyf baie geniet. Die eienaars en personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die eenhede was goed toegerus, met WiFi wat werk en 'n lekker braai-area met tafel en stoele. Ons sal Oppi Rotse enige tyd aanbeveel.

Shanine P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanine P

Ons het baie lekker gebly. Alles was op standaard. Sal Loeries nest aanbeveel omdat elke slaapkamer hulle eie badkamer en stort het.

Sal Loeries Nest aanbeveel omdat elke slaapkamer hulle eie badkamer en stort het. Hulle het elke dag ons plekkie kom skoonmaak, so ons kon lekker vankansiehou.

Marlene B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B

Heerlik gewees.

Pragtige plek en rustige area.

Wikus O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus O

Sal definitief weer gaan.

Was 'n probleem met ons bespreking, maar was baie vinnig opgelos. Voor ons nog daar aangekom het, is ons gebel en reëlings is gemaak en baie ekstra moeite is gedoen vir ons.

Alet I - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet I

Accommodation and service was superb, I can definitely recommend this establishment.

Thank you to the website, your service was great too.

Dorothea E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothea E

Baie rustig en baie lekker.

Rustige area en baie lekker in en om die plek.

Andries B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andries B

Diens oor die algemeen swak.

Daar was geen tafel en stoele om by te eet nie. Geen wynglase nie. Warm water toevoer na storte onvoldoende. Of yskoud of kokend warm! Handdoeke is elke dag te kort gelewer,.

Klarinda S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klarinda S

Het lekker gerus en baie lekker gebly. Beddens was baie lekker.

Het regtig die tyd geniet en sal beslis weer gaan.

Tina E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina E

Fantasties

Sal dit enige tyd aanbeveel. Skoon, netjies, rustig.

Chrisna B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna B

Oppi Rotse was 'n aangename ervaring.

Skoon en netjies. Ek sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Gawie L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie L

Baie veilig en baie skoon gewees.

Met selgs een toegangroete na St Lucia is St Lucia baie veilig en as bewaringsgebied 'n moet om te besoek. Ry ook gerus een dag Cape Vidal toe, dus teerpad tot daar.

Kemp L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kemp L

Ons het baie lekker gebly.

Baie netjiese, goed toegeruste, stil plekkie.

Sonika C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika C

Heerlik gekuier in St Lucia.

Fantastiese verblyf met ‘n wonderlike atmosfeer en gasvrou. Kamers is goed ingerig en word daagliks skoongemaak, onvergeetlike ontbyt op die stoep. Sal definitief weer daar bespreek en bly!

Marius B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Uitstekend.

Sal weer by Oppi Rotse gaan slaap. En diens is uitstekend.

Sharivka C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharivka C

Was amazing, skoon, netjies, gerieflik, veilig, sal enige dag dit aanbeveel.

Baie dankie, het dit vreeslik geniet.

Hendrik V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik V

Aangenaam.

Kort bietjie onderhoud, veral lugversorger in hoofslaapkamer. Verder lekker gebly.

Casper F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper F

Beste b and b in st lucia

Was fantasties die eienaar baie vriendelik sal vir seker weer daar oorbly puik puik puik

Mary M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mary M

A lovely, quiet self catering spot.

We were here during lockdown and it was mid week so we had the place to ourselves until the weekend. Perhaps there would have been more of a vibe if there had been other guests. The communal braai area and the area near the pool lends itself to social gatherings which, in good weather, would be fantastic!

Ilse O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse O

Fantastic. Thank you.

It was a really great stay and would highly recommend it. The omelette for breakfast is really great.

Charlene P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene P

Vriendelike ontvangs gehad, plekkie is baie netjies.

Vir my was dit presies wat ek gesoek het, ek wou net een aand slaap. Kon ongelukkig nie bly tot ontbyt nie, ek het nog 'n lang pad gehad wat ek moes ry, so was vroeg uit gewees.

Joshua O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshua O

Uitstekende diens.

Baie lekker gebly. Mense is vriendelik.

Hendrik N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik N

Baie lekker kuier area. Bonfire en Jacuzzi!

Alles waarvoor mens kon vra op een klippie by Oppi Rotse om te ontspan en 'n lekker tyd te geniet!

Maria D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria D

We had a fantastic stay!

We really enjoyed our stay there! Great and friendly and very helpful hosts. It is safe place and on a good location. Would really recommend this to anyone! I know I’ll stay here again.

Sanette V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette V

Heerlik!

Ons het al van Oppi Rotse gebruik gemaak en sal beslis weer en weer daar tuisgaan. Personeel is vriendelik en behulpsaam, dit is skoon en netjies en voldoen aan alles wat jy mag benodig. Baie dankie vir jul gasvryheid, ons kom beslis weer!

Christie S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie S

Baie aangenaam.

Hierdie was beslis die lekkerste naweek in 'n lang tyd. Oppi Rotse is pragtig en net soos die advertensie sê en wys. Ons sal beslis teruggaan om weer daar tuis te gaan. Baie dankie aan Oppi Rotse se eienaars.

Christine C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine C

Absoluut niks kon anders wees nie.

Ons het fantastiese diens gehad. Ontbyt was heerlik, mense was baie vriendelik, was daar indien nodig, maar ons het totaal en al privaatheid gehad ook.

Ellie S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellie S

Awesome, sal definitief weer daar gaan bly.

Die gastehuis is pragtig. Dit lyk presies soos dit lyk op die foto's. Die woonstel was skoon en netjies en die vuurput agter in die erf was 'n bonus. Ons het baie lekker gebly en gekuier. Die pryse is baie goed en ek sal dit aanbeveel aan almal wat bekostigbare verblyf soek. Baie dankie aan die eienaar wat ons met ope arms ontvang het en ons dadelik laat tuis voel het. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Stephan K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan K

Baie vriendelik.

Plek is baie mooi, en ons het lekker gebly. Mense was baie vriendelik. Kon nie die Jacuzzi gebruik het nie, nie geweet ons moet die oggend vooraf vra om die aand te kan gebruik nie. Van die kombuisware was bietjie vuil gewees en ons het 'n groot kokkerot in die kombuis gekry een aand. Sal definitief Oppi Rotse weer oorweeg, het lekker gebly.

Precious B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Precious B

It's homely.

A home away from home. Friendly staff, enjoyed the Jacuzzi. A great place to stay when in St Lucia.

Caren V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caren V

Veilig en skoon.

Eenheid is daagliks skoongemaak en personeel is vriendelik. Ongelukkig het die eenheid baie na sigaretrook geruik met aankoms.

Heleen B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen B

Rustige atmosfeer.

Dit was aangenaam, rustig, vriendelike mense en skoon. Kan aanbeveel vir enige iemand om daar tuis te gaan.

Truia B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truia B

Die kamer is privaat en gerieflik.

Baie netjies, gasvrou het ons vriendelik ontvang. Kan gerus die diepsee-visvangtariewe en besonderhede saam met verblyf adverteer. Sal enige tyd teruggaan.

Elsabe J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe J

Dit was heerlik.

Rustig, stil, baie netjies.

Christa U - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa U

Ons het dit baie geniet, sal beslis weer.

Sien sterre.

Jan B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B

It was very nice and chilled.

It was a very nice stay and e beautiful place.

Ewald G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ewald G

Het die verblyf en omgewing geniet.

Omgewing baie rustig, veilig en goed geleë. Vriendelike hulp en gasvry.

Heinrich K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heinrich K

Not bad.

The place needs some cleaning here and there. Some kitchen stuff not available. The lounge is akward to watch TV! Otherwise "ok"! Kind regards.

Helena K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena K

Puik!

Dankie Valerie, skoonmakers en werkers. Alles vandat ons gearriveer het was puik!

Ronél L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél L

Baie goeie waarde vir geld en heerlike plekkie om in te bly.

Jammer ons het net een nag daar gebly! Baie goeie waarde vir geld. Ons het dit baie geniet daar.

Elize L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L

Exceptional visit.

Fantastic visit. Good quality finishes. Everything you need to be comfortable. A lot of extras on the premises.

Koos A - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos A

Baie aangenaam, vriendelike personeel, heerlike ontbyt en puik kamer.

Wat meer kan mens sê, alles en meer as wat ons verwag het. Sal more daarheen teruggaan.

Andries B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B

Enjoyable and value for money.

See star rating above.

Amina H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amina H

Beautiful, peaceful, breathtaking, comfortable units and surroundings it was well worth the overnight stay. Next time it will be a longer stay.

Beautiful, peaceful, breathtaking, comfortable units and surroundings it was well worth the overnight stay. Next time it will be a longer stay.

Sanette V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette V

Was baie lekker!

Valerie, baie dankie vir jou gasvryheid! Oppi Rotse is 'n pragtige plek. Dit is baie rustig en stil. Alles wat nodig is, is daar. Ons sal beslis weer gebruik maak van dit!

Samantha O - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha O

Dit was 'n baie lekker plek om te bly en die eienaars was baie vriendelik met professionele personeel.

Die huis is verskriklik mooi en daar is genoeg parkeerplek vir almal. Die selfsorgwoonstel waar ons gebly het was groot en mooi met DSTV en 'n vol kombuis. Daar is 'n lekker swembad en Jacuzzi om te ontspan. Die kamers het aircons en die beddens is baie gemaklik en netjies. Dit is ook baie naby aan die strand en lekker rustig.

Elsabe S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe S

Fantasties.

Ons het vir 'n week vakansie kom hou en het tuisgegaan in Oppi Rotse. Elke dag was ons plekkie pragtig skoongemaak en die staf is baie vriendelik en behulpsaam. Dis voorwaar 'n groot voorreg om daar tuis te gaan. Ek sal Oppi Rotse baie sterk aanbeveel vir 'n blaaskansie.

Henny V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henny V

Zo gaaf en leuk om daar te overnachten.

We waren verbaasd toe we daar aankwamen dat het zo leuk gebouwd was. Een leuk zwembad en een Jacuzzi maar het fijnste was de inmens grote tafel met banken onder dak waar je heerlijk kan zitten en BBQen! Min puntje is dat in het huis de vaste bank erg ongemakkelijk zit. Verder alles prima.

Willem B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Baie lekker aangename blyplek.

Baie aangenaam en netjiese plek. Baie goeie gasvryheid en vriendelik. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Edrich T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edrich T

3 dae in n natuurparadys!

Perfekte ligging om St Lucia en Umfolozi/Hluluwe te besoek, baie netjiese eenhede en al die nodige fasiliteite.

Michelle R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R

Was lekker.

Dit was aangenaam en ontspanne.

Inga En Hans S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inga En Hans S

Erg gezellige en sfeervolle locatie.

Een leuke locatie in St. Lucia. Mooie omgeving, vriendelijke eigenaar en goed ontbijt. Nette eenvoudige kamers.

Leon T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon T

Gemaklike verblyf in goed toegeruste eenheid.

Vriendelike en effektiewe bestuur wat meewerk om 'n genotvolle verblyf te verseker. Stel voor 'n klein sepie en sjampoo word bygevoeg in die badkamer as finale "cherry op die koek".

Malissa K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malissa K

Verblyf was wonderlik en rustig.

Baie dankie aan Oppi Rotse vir jul gasvryheid. Was stil en rustig. Was baie lekker, sal enige tyd weer gaan.

Daniel N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel N

Gemaklik en netjiese verblyf teen redelike koste.

Ruim, netjies, skoon, veilig, goed ingerig, baie hulpvaardige eienaars.

Lorna W - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorna W

Excellent, will definitely return.

B&B room was perfect for our needs, the double shower was great, kingsize bed very comfortable. The breakfast area has a wonderful setting, staff pleasant and friendly, breakfast was more than sufficient.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend, sal beslis terugkom.

B&B was perfek vir ons behoeftes. Wonderlike dubbelstort, koninggrootte-bed so gemaklik! Heerlike opset by ontbytarea. Personeel vriendelik and aangenaam. Ontbyt was meer as voldoende.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Andre E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre E

Was baie netjies gewees en mooi.

Baie mooi en netjies gewees en personeel baie gaaf en vriendelik gewees en behulpsaam.

Naas S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Naas S

Baie aangenaam.

Kamers is netjies en skoon en daar is selfs braaigeriewe. Lekker plek.

Johan D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Oppi Rotse Oppie Bol.

Dit was heerlik om by Oppi Rotse te vertoef. Gasvryheid ontbreek glad nie en die fasiliteit was netjies, skoon en gerieflik. Kan dit beslis aanbeveel as jy in St Lucia will oorbly/vakansie hou. Ideaal vir 4 persone of klein gesin wat wil ontdek en lekker rondkuier.

Debbie W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie W

Verblyf was redelik.

Ek was baie ongelukkig toe ons daar aankom en plek lyk nie soos op foto's nie. Ek het gevra en bevestiging gekry dat ek twee enkelbeddens gesoek het, maar met aankoms was dit nie so nie. Daar was net 'n dubbelbed, en dit sou nie vir my tienerseur en -dogter gewerk het nie. Foto's van die plek lyk mooier as wat dit is en sal ge-update met word. Daar is ook op die web seker dinge genoem wat glad nie beskikbaar was nie soos bv. die pooltafel en ons was teleurgesteld daaroor.

Pieter V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Baie lekker plek!

Baie lekker plekkie. Sal weer in 2017 na hulle toe gaan en almal is baie vriendelik.

Chaney D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaney D

Baie mooi, lekker en vriendelik.

Ons het B&B 1 gehad. Breakfast was 'n wenner: Baie kos lekker en vars! Kamer was mooi, skoon en netjies. Jacuzzi en swembad vir enige tyd gebruik!

Francis M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis M

Netjiese eenhede en vriendelike, vinnige diens teen 'n baie beskostigbare prys.

Die vinnige en vriendelike terugvoer op my kwotasie navraag het reeds 'n goeie indruk gelewer. Ons was baie vriendelik ontvang en die inboek het vinnig geskied. Wat 'n heerlike, netjiese selfsorg-eenheid! Die eenheid het 2 slaapkamers met en suite-badkamers gehad. Lekker sagte, dik handdoeke was voorsien. Die kamers is ruim en die beddens baie gerieflik. En baie belangrik vir die Noordkus-klimaat, toegerus met lugversorging. Die kombuisarea is klein, maar goed ingerig. Daar is 'n heerlike braai-area en swembad met 'n lieflike tuin waar mens kan ontspan. Ek sal Oppi Rotse beslis aanbeveel.

Adinda V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adinda V

Ons verblyf was baie aangenaam en sal beslis weer gaan.

Ons verblyf was baie aangenaam en ons sal beslis weer daar bespreek. Baie netjies en goed ingerig en die private braai-area wat ons gehad het was 'n lekker plek vir die kleintjies om met hulle skopskoeters te ry terwyl ons braai. Ons was aangenaam verras.

Kevin H - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin H

Very friendly, enjoyed our stay and will recommend to others.

Please see our rating.

Ninette C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninette C

Fantasties!

Wat 'n oulike plekkie. Ek beveel dit regtig vir almal aan. Net die beste diens. Almal wat daar werk is vriendelik! Dit was regtig 'n wonderlike vakansie en die verblyf het 100% daartoe bygedra.

René L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René L

Vreeslik huislik en die beddens en kussings was voorwaar hemels.

Baie aangename plek en bitter netjies. Beddegoed spierwit en pragtig! Vriendelik en huslik. Sal beslis weer Oppi Rots in St Lucia besoek. Baie dankie.

Gerhard S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Baie behulpsame, vriendelike personeel. Baie gasvrye en rustige atmosfeer.

Die bespreking was baie vinnig en goed gereël deur LekkeSlaap. Ons sal weer gebruik maak van hul fasiliteite en besprekings. Ons het nog nooit probleme gehad nie en sal altyd hulle aanbeveel.

Kobus P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P

Wonderlik.

Dit was aangenaam om hier te bly. Almal is vriendelik. Ontbyt was uit die boonste rakke. Alles is mooi skoon en bied goeie waarde vir geld.

Magriet V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet V

Dit was 'n heerlike oorslaap-bestemming.

Pragtige plek. Vriendelike mense. Het heerlik gekuier by Oppi Rotse.

Cheryl S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl S

Very impressed - the rooms were nice and clean.

The rooms were very neat and clean.

Melissa B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa B

Baie netjies en vriendelik.

Dit was 'n baie lekker kuier! Warm water was net 'n probleem met badtyd en water baie bruin - stort was beter. Die borrelbad kan baie warmer wees. Baie koud gewees. Anders was dit baie lekker en vriendelike mense. Sal defintief weer gaan!

Joos V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joos V

Baie lekker en skoon, goeie kliëntediens.

Baie netjies en ruim, dankie.

Mike D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike D

'n Tuiste weg van jou eie huis!

Dit was heerlik om by Oppi Rotse 'n wegbreektydjie saam met my familie te kon deurbring. Lekker swemgeriewe, lekkerste groot braai-area nes 'n regte boer daarvan hou! Die plek was altyd in die oggende opgeruim, die kamers word mooi skoongemaak en die personeel is vriendelik met glimlagte heeldag lank! Voorstelle sal miskien wees dat handdoeke daagliks geruil word, asook swemhanddoeke. Ons eenheid het 'n groot muskietprobleem gehad, maar Valerie het dadelik kom hoor wat aangaan, waarmee sy kon help en was altyd so behulpsaam en vriendelik. Julle sal definitief die De Witts-familie van Swaziland weer sien! Baie dankie vir 'n lekker tydjie by julle by Oppi Rotse! Ons beveel die plekkie definitief aan vir enige tipe mens vir 'n rustige, lekker wegbreek.

Nicolene C - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene C

Rustig en netjies skoon.

Verskriklike lekker plekkie gewees. Diens was goed en baie vriendelik. Plekkie was mooi skoon. Enige tyd weer van Oppi Rotse gebruik maak.

Dirk B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Baie lekke!

Lekke gebly, mense baie vriendelik. Sal definitief weer daar gaan bly.

Linton T - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linton T

Comfortable rooms and great braai facilities.

Comfortable rooms with nice living area. Great braai facilities. We didn't spend a lot of time in St Lucia, so didn't explore much of the town but it is situated close to the things we needed.

Frikkie P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie P

Kinders het dit ge-love.

Baie lekker gebly, sal weer daar 'n draai maak.

Bjorn B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bjorn B

Uitstekende verblyf en diens.

Het baie lekker hier vakansie gehou. Sal in die toekoms weer daar bly en hulle ook aan vriende en familie aanbeveel.

Bianca C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca C

Baie lekker, gasvry.

Hulle moet net die waaiers regmaak, dis vrek warm in voorhuis en die waaier werk nie. Die kamer is lekker met lugversorging. Braaier is dalk 'n probleem as albei woonstelle se mense braai. Daar net een braaier tussen die twee plekke. Swembadwater sal in wintertyd lekker wees, maar baie warm gewees met die hitte. Dit koel nie baie af nie. Verder was dit baie lekker.

Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gustav C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav C

Dit was great!

Hulle het vir ons 'n groter kamer gratis gegee net omdat ons wou braai.

Lynette M - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette M

Die verblyf by Oppirotse was uitstekend.

Die vriendelikheid van die personeel en Mike en Valerie was fantasties. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Ek sal definitief teruggaan, maar vir 'n bietjie langer! Was een van ons beste vakansies! Ek beveel Oppirotse aan vir enige iemand wat regtig wil lekker vakansie hou.

Rika S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika S

Great place to relax with friends!

Oppi Rotse is a wonderful place to relax in the ocean. The guest house has a cool pool and Jacuzzi, a large number of dishes and grills. The staff are polite and do their work on time. There is one drawback: towels and linen not changed for the whole week of our holiday.

Fanie O - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie O

Nege dae in die paradys!

Verskriklik mooi, ruim en netjies! Ek en my hele familie het baie gemaklik gebly. Die kamers en woonarea is groot en goed toegerus. Kombuis is bietjie knap, maar daar was meer as wat nodig was vir enige vakansieganger. Ons sal beslis weer by Oppi Rotse gaan rus. Baie dankie vir 'n onvergeetlike vakansie.

Adele V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele V

Wonderful place to stay

We had a wonderful and lovely time at Oppi Rotse. Will definetly return. Friendly staff and very clean.

Jan S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S

Dit was 'n aangename verblyf en baie goed toegeruste plekkie.

Dit was aangename verblyf en baie goed toegeruste plekkie. Dis veilig en nie so in die dorp soos baie ander plekke nie. Ons het baie lekker gebly en almal is baie vriendelik. Baie van die verblyf in dorp is baie oop en parkeerplek ook oop en ooglopend, maar hier was die voertuie baie veilig en het ons ook veilig gevoel.

Leonie T - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie T

Baie privaat en baie tuis gevoel. Die rustigheid waardeer.

Het die privaatheid baie waardeer. Ons en ons kleinding was baie tuis en nagte was stil en rustig. Mal oor die uitleg van die verblyf en alles wat nodig was is verskaf. Sal beslis weer gaan.

Louis D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis D

Convenient stay and friendly owner.

Spacious and all needed are provided in unit.

Tersius M - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tersius M

Baie goeie diens en baie gasvryheid.

Sal die plek aanbeveel by enigiemand. Regtig 'n baie rustige en lekker plek.

Eve V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eve V

'n Baie netjiese plek! Het baie lekker gebly.

Ons het ons 2 aande baie geniet. Dit was 'n netjiese plek met vriendelike personeel.

Gerhard T - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard T

Lekker!

Baie geniet.

Buks En Tilla B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buks En Tilla B

Gasvry, netjies en privaat. Dankie vir drie aangename dae.

Het baie lekker gebly en sal enige tyd Oppi Rotse aanbeveel vir familie en vriende.

Amore V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amore V

Dit was die beste B&B wat ek nog besoek het! Het 'n baie aangename tyd gehad!

Sal dit beslis aanbeveel aan al my vriende en familie! En kan verseker sê Oppi Rotse sal ons binnekort weer sien! Die diens was puik! Dit was baie netjies en skoon, en LekkeSlaap het die bespreking net soveel makliker en gerieflik gemaak!

Ken H - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ken H

A great place however ...

Fridge is far too small for a 10-bedroomed unit in a climate like Zululand. Battled to keep things frozen.

Logan N - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Logan N

Excellant, comfortable and a beautiful place - would take any opprtunity to go back

Very fulfilling, loved the place!

Victoria M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria M

A peaceful place to relax.

Perfect location and very good service with a feeling of being at home. The place was very beautiful and we wouldn't mind going there again.

Renier S - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renier S

As ek weer die geleentheid kry sal ek weer daar tuis gaan

Wonderlike evaring en lekker geeet!

Nico B - Jan 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Great experience.

Particularly enjoyed the entertainment on offer - pool table, jacuzzi, swimming pool...

gill m - Jul 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
gill m

Good stay

Nice place, we had a great stay.

Alwyn V - Apr 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn V

Awesome!!!

We were treated like kings, the owners are lovely and became our friends. They made us feel right at home from arrival.

Sanjay S - Mrt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanjay S

Very private, neat & clean. Really enjoyed the hospitality.

The hostess was awesome and very accomodating. The place was neat & clean and the entertainment area was very private & nice. The pool & jacuzzi were awesome as well.

Gwen H - Mei 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gwen H

GASVRY, NETJIES EN SKOON, HEERLIKE ONTBYT, nie heeltemal die weggesteekte 'unit' verwag ni

Dit was n aangename verblyf, jacuzzi n wenner, dankie

Benjamin L - Jun 2011
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Benjamin L

Good location for the St.Lucia area.

A very warm welcome from the hostess.nice rooms and the best bed - with lovely fresh linens - we stayed in on our 17 day tour. We were looking forward to the hot tub which had been turned on for us,(which was very nice), but it unfortunately had too much solution in it - so it wasn't pleasant as it could have been. Good central location, and it will be a great place to go in the summer with a group of friends.

Anja M - Jul 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anja M

Very pleasurable

Lovely accommodation!

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisherstraat 24, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3ODg0YTAwLTMwZjMtNDg0My04NTBlLTdiMDlkMzM4NWI3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 114 5 1 5 24 Kingfisher Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.375533286759 32.417736053467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang