Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi Rotse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisherstraat 24, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hiér is 'n rotskuns-skepping wat 'n warm Afrika-atmosfeer bied. Die grasdaklapa kyk uit oor die tuin, swembad, Jacuzzi, waterverskynsel, verskillende braai-areas en 'n kroeg. Oppi Rotse bied 'n kombinasie van selfsorg- en B&B-eenhede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Jeanne N
Saam met vriende
5.0
Dit was perfek om 'n troue by te woon. Vriendelike personeel, naby aan alles. Dit was baie lekker gewees.
Aug 2024
Thys T
5.0
Baie netjies en goed geleë. Baie lekker gebly. Kamer skoon en netjies met alles wat jy nodig het.
Apr 2024
Johan R
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, veilig en gelukkig. Ons het baie lekker gebly, rustig en stil, dit voel sommer asof mens tuis is by jou eie huis.
Apr 2024
Harry N
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam dankie. Baie lekker gebly. Aankoms was 'n lekker welkom gevoel. Alles was beskikbaar.
Mrt 2024
Annatjie B
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Was awesome. Sal beslis weer daar bly.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Valerie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Kingfisherstraat 24, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Oppi Rotse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisherstraat 24, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3ODg0YTAwLTMwZjMtNDg0My04NTBlLTdiMDlkMzM4NWI3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 114 5 1 5 24 Kingfisher Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.375533286759 32.417736053467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang